English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 752
Total Views: 82 445 727
topics: 935
replies: 12 683
views: 3 207 604
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Monkey Busters

replies: 25
views: 548
24 Apr 2019 @ 09:41:16 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 28 Feb 2018

Easter weekend seems to have been a wet affair for most campers, but did any camper invest and use the "funkey monkey" machine that keep them furie one away by noise detection , will apricate feed back

Thank You

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 11:10:59 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Dont know about it can be interesting.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 13:14:58 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het ook nie 'n idee waarvan hier gepraat word nie. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 17:18:06 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1311
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Keh???

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 19:46:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daar was iemand onlangs wat genoem het hy gaan so n repeller koop. Sal ook graag terugvoering wou hoor.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 20:32:10 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 203
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

George discussed it here:

Link to discussion

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 20:38:07 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 203
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years
Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr 2019 @ 21:03:05 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Baie interessant. Ek dink dit twee of die keer werk dan is kees se kind hom gewoond. Veral daardie bobbejane by Klein Kariba. Vrek slim en skelm. Sal nie verbaas wees as die goed al skool toe gaan.

👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 04:23:00 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1584
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek het een aangekoop wat die doppler effek van klank gebruik. Die frekwensie kan verander word as kees hulle hom ignoreer.

Weens omstandighede kan ek nie by Eiland uitkom soos bespreek van 1 April af nie.

Soos dit nou lyk, sal ek seker eers in Junie daar uitkom. 

Dan is die A kamp vol en hulle keer die ape, of daar kry hulle genoeg om nie by B kamp te kom pla nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 06:07:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

O okay.  Mens kry so tipe van item vir honde ook wat aanhoudend blaf. Lyk soos 'n voël hokkie en as hy jou woefers se geblaf opvang dan gee dit 'n "harde" fluit klank glo wat net die honde kan hoor.

Wel dit werk baie goed vir die klein blaf masjiene in die erf langs ons.  Mense moet maar terugvoer gee oor die  "kees" afskrikker.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 06:33:17 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1584
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek, tegnologie en kees hulle moet net eers kontak maak.

Dan sal ek terugvoer gee.

George was buying one some time ago and i dicated he will give feedback.

George, hope its not you running away when you activated it!

I remember you indicating Doug, the supplier was going to deliver to you in Richardsbay.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 09:44:50 am
George
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 239
Joined: 01 May 2016
Experience: 11 years

yes indeed , i got the two speaker system, i mounted one on a long adjustable tent pole at the backside of the van so that the speaker "blows" over the van roof and the tent and the other one just inside the tent door. wilst we dont have a serious monkey problem here they do give my site a wide berth when passing through.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 14:08:14 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1748
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Nee, menere......los tog nou maar aap se kind sodat hy sy gang kan gaan. Dit is sy “territory’ daardie. Geniet hom vir wT hy is. 

Snik snik......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 11:07:30 am
Hennie2809
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 20 Oct 2019
Experience: 11 years

Good day, any feedback on the Monkey repeller, did it work well.

REMEMBER!! You live every day, but you only die once.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 11:21:28 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3693
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Hopefully Proffie will see your post. He used one at Eiland.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2019 @ 22:35:31 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Good day, any feedback on the Monkey repeller, did it work well.

Ek sal ook graag wil weet of iemand die tipe ding suksesvol gebruik het

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2019 @ 15:47:56 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1584
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Hopefully Proffie will see your post. He used one at Eiland.

Ek sal ook graag wil weet of iemand die tipe ding suksesvol gebruik het

Gaan lees die draad "Wat het al in die nag binne jou tent kom kuier"

Ek het daar terugvoer gegee.

Weet ongelukkig nie hoe om 'n link te post nie.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2019 @ 15:52:57 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1584
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Hopefully Proffie will see your post. He used one at Eiland.

Ek sal ook graag wil weet of iemand die tipe ding suksesvol gebruik het

Gaan lees die draad "Wat het al in die nag binne jou tent kom kuier" wat deur Bak oor geplaas is.

Ek het daar terugvoer gegee.

Weet ongelukkig nie hoe om 'n link te post nie.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2019 @ 20:27:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

[quote]1022,250052889[/quote]

Gaan lees die draad "Wat het al in die nag binne jou tent kom kuier" wat deur Bak oor geplaas is.

Ek het daar terugvoer gegee.

Weet ongelukkig nie hoe om 'n link te post nie.

 

Click on link.....

https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Wat-het-al-in-die-nag-binne-jou-tent-kom-kuier.htm?forumaction=1&loadcategory=1012&loadpost=250175505#forums_lastPost

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2019 @ 21:01:48 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het in Umhlanga rock drive gebly. Jy kon net eenvoudig niks laat rondlê of die kleinste venster oop los. Die apies het net oorgevat.

Nou wat my bekommer is dat elke huishouding  een sou besit het as dit gewerk het. Ek weet nie van iemand wat dit gebruik en sou hulle sal dit die "best selling item" van die dekade wees. 

Hierdie ding is amper te goed om waar te wees en min mense spog van die outjie. Dus is ek maar versigtig en sal maar eers staat maak op hoe lelik ek is om die kese n skrik op die lyf te jaag.

Ek skryf dit nie af nie maar sal versigtig die produk volg tot ek oortuig is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 00:29:00 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek neem aan hierdie is net 'n variasie v dieselfde gadget. 

Het enigeen al hierdie model op die proef gestel. Dit lyk na 'n goeie prys as dit werk. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 01:23:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14197
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek neem aan hierdie is net 'n variasie v dieselfde gadget. 

Het enigeen al hierdie model op die proef gestel. Dit lyk na 'n goeie prys as dit werk. 

Of miskien een van hierdie weergawes?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 14:33:46 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1584
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dankie Geert.

 

Ek het in Umhlanga rock drive gebly. Jy kon net eenvoudig niks laat rondlê of die kleinste venster oop los. Die apies het net oorgevat.

Nou wat my bekommer is dat elke huishouding  een sou besit het as dit gewerk het. Ek weet nie van iemand wat dit gebruik en sou hulle sal dit die "best selling item" van die dekade wees. 

Hierdie ding is amper te goed om waar te wees en min mense spog van die outjie. Dus is ek maar versigtig en sal maar eers staat maak op hoe lelik ek is om die kese n skrik op die lyf te jaag.

Ek skryf dit nie af nie maar sal versigtig die produk volg tot ek oortuig is.

John

Ek kan getuig dat die aapskrikker wat Doug Reid bemark, werk. Die beginsel maak sin.

Ek het gekyk hoe loop die ape om ons tent en gaan eerder langsaan.

Toe krag af was, het hulle tot binne in ons tent kom soek vir kos terwyl ons daar sit.

As krag aan is en die speaker stuur die sein, dan loop aap se kind om ons plek.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 14:55:50 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Pottie dankie vir jou goeie verwysing. Hierdie toestelle is al vir meer as 4 dekades in gebruik. Aangesien mens die geluid nie kan hoor is dit moeilik om vas te stel of die Doug Reid een dalk met tussenposes afsit of dalk 'n ander vorm van sein uitstuur. So eenheid behoort mos maklik verder getoets te kan word in die Kaap of ander plekke waar daar daagliks bojaan se kind dames en kinders wil aanrand om kos of sakke uit hul hande te gryp. Mense in KZN kan dit ook gerus probeer.

Ons hoop ons kan verdere terugvoer kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 14:59:46 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1584
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Pottie dankie vir jou goeie verwysing. Hierdie toestelle is al vir meer as 4 dekades in gebruik. Aangesien mens die geluid nie kan hoor is dit moeilik om vas te stel of die Doug Reid een dalk met tussenposes afsit of dalk 'n ander vorm van sein uitstuur. So eenheid behoort mos maklik verder getoets te kan word in die Kaap of ander plekke waar daar daagliks bojaan se kind dames en kinders wil aanrand om kos of sakke uit hul hande te gryp. Mense in KZN kan dit ook gerus probeer.

Ons hoop ons kan verdere terugvoer kry.

Die een van Doug het 'n verstelbare sein frekwensie. Sodra dit lyk of die diere die frekwensie gewoond raak, verstel mens dit.

Ek het die toestel vir +- 20 dae gebruik en het dit in daardie tyd nie nodig gevind om die frekwensie te verander nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2019 @ 15:53:21 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1883
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Pottie as dit van julle manne kom aanvaar ek dit. Ek sal by die ou gaan draai maak en na sy produkte kyk. 

As dit werk dan beslis die moeite werd. Dankie vir die versekering.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required