English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 663
Total Replies: 237 214
Total Views: 82 704 468
topics: 949
replies: 13 115
views: 3 226 753
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Powrtouch Caravan Mover

replies: 127
views: 1573
page 1 of 3
19 Mar 2019 @ 07:19:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Kyk ek is 'n voorstander van die ingevoerde produkte as dit kom by die karavaan skuiwers.  Die goed het hulle self nou al oor en oor bewys in Europa en die Powrtouch is reeds vir jare al 'n produk wat gebruik word hier in SA.

Maar ek raak nou kriewelrig. Verlede jaar met laaste kamp by Bosveld Oase wil die regter roller nie teen die wiel druk nie. As jy dit meganies doen dan "disengage" hy wel as jy die rollers weer terug trek.

Bel vir Oom Dirk in Villiers kry afspraak in die begin van Januarie want die Mover is steeds onder waarborg.  Vinnig ander onderdeel in en daar gaat ek.

Nou na die kamp by Drieberge die naweek  "Disengage" die linker roller sommer self tydens gebruik.  Nou kyk ek weet hy sal reggemaak word maar dit is elke keer 'n moewiese issue om die wa in Villiers te kry.

Sal maar hoor wat sê Oom Dirk van die een.

Ek het glad nie soveel issues gehad met die Motorglider wat Johan spies van Witbank vir my op die penta gesit het nie. Hy verkoop nou die Reich Mover van Duitsland af. Kanse is goed dat hy die mover by my huis sou kom fix het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 07:43:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Geert ek het reeds met Oom Dirk gepraat. Hy self is dronkgeslaan oor die tipe probleem. Moet die wa maar insleep.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 07:46:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het hy nie agente wat Pretoria bedien nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 07:50:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert ek het reeds met Oom Dirk gepraat. Hy self is dronkgeslaan oor die tipe probleem. Moet die wa maar insleep.

Bygesê....hy sal nie sê dis n algemene probleem as dit algemeen was nie...sal sy besiheid slegte naam gee. Snaaks dis net op een wiel. Hou ons maar op hoogte!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 08:42:51 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6440
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ek het op my power Tough die een wat self in en uit gaan as jy die knopie druk die een gaan in maar die ander een staan soek al 3 maande die klein ps bord maar almal het n storie ek sit maar met die hand in en uit het n socket gemaak wat met 18v battery boor werk. die klein pc bord se een flip flop het gegroet.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 08:44:57 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6440
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Leon ek is ook n voorstander van Power Touch dis al my 4 de een op verskillende karavane hulle is wel duur maar werk mooi.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
19 Mar 2019 @ 08:45:53 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1618
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Al die gatgets werk lekker as hulle reg is, maar as hulle pla werk niks beter as hak voor op bakkie nie.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 14:33:36 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4572
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Leon siende dat dit eers die een wiel is en later die ander wiel lyk dit tog asof dit iets op die meganisme moet wees. Dink klink nie lekker nie en ja sonder agente hier naby is dit regtig 'n ent om te MOET sleep. Ek self het gesien hoe ander mense se soortgelyke mover dieselfde doen. Een oomblik reg en dan foutief.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2019 @ 16:08:26 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 682
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Myne het ook. toe ek hom gekoop. het net aan die een kant gesak. Na 'n bietjie gevroetel het ons ontdek dat die een mover se voerdraad (voorin die stoorkas) wel nie gekoppel was nie, alhoewel dit regtig gelyk het asof alles OK is. Afgehaal en her-vasgeskroef en alles was weer OK.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2019 @ 20:39:43 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het op my power Tough die een wat self in en uit gaan as jy die knopie druk die een gaan in maar die ander een staan soek al 3 maande die klein ps bord maar almal het n storie ek sit maar met die hand in en uit het n socket gemaak wat met 18v battery boor werk. die klein pc bord se een flip flop het gegroet.

November laas jaar het mover se regter motor die probleem gehad. Hy wou nie engage nie maar as ek hom meganies engage werk als chapperig en hy disengage saam met die linker een. 

Bel toe vir Oom Dirk. Moet hom in vat Villiers toe want hy is onder waarborg.  Kon eers Jan 2019 daarby uitkom.  Hulle vervang toe die regter klein pc board met 'n ander een.   Laas naweek gebruik mover vir eerste keer weer na Jan se fix.  Dis toe dat die linker mover self stadig van die wiel weg beweeg.

Nou ek is soos genoem kriewelrig onder die kraag want Oom Dirk se ek moet weer met die wa Villiers toe.  Wel ek het dit gister gedoen.

Soos normaal weer puik diens by Oom Dirk hulle gekry.  Heel nuwe mover brein is geinstalleer, maar linker motor trek steeds weg van self. Dus kan dit net motor of bedrading wees.

Hele Maia is woerts warts in die lug en die mense is onder die wa in Maak alle drade oop en inspekteur laste en dies meer.  Op die ou einde was die fout in die bedrading.  Laste was maar baie swak deur Sensation gedoen en oom Dirk se mense het alle  laste gesoldeer en met heat shrink toe gemaak en nie tape nie.

Weens die swak laste het een draad baie warm geword met die gebruik van die mover. Dit het deur die disengage draad omhulsel gesmelt en elkekeer as ek die wa voerentoe laat rol het dit weer warm geword en dan stadig die krag deur laat gaan wat die disengage veroorsaak het.

Na alles oorgedoen is, is die mover deeglik getoets en alles het puik gewerk.  Tenspyte van die foutiewe bedrading is ek daar weg met splinter nuwe brein en remote vir die mover.

Baie bly ek het maar weer deur gery en nou is moontlike bedrading foute vir die toekoms ook die hoof gebied.

Weereens puik diens van Powrtouch af.

Willem as jou mover nog onder waarborg is, Maak seker die boekkie is ingevul. Bel Oom Dirk. Hulle sal die ding vir jou uitsorteer tjop tjop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2019 @ 20:50:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Al die gatgets werk lekker as hulle reg is, maar as hulle pla werk niks beter as hak voor op bakkie nie.

Leon siende dat dit eers die een wiel is en later die ander wiel lyk dit tog asof dit iets op die meganisme moet wees. Dink klink nie lekker nie en ja sonder agente hier naby is dit regtig 'n ent om te MOET sleep. Ek self het gesien hoe ander mense se soortgelyke mover dieselfde doen. Een oomblik reg en dan foutief.

Ek het nou baie kennis opgetel met die dat Oom Dirk hulle fout gesoek het op my wa.  Daar kan regtig nie baie fout gaan met die movers nie.  Fout na sporing is eintlik eenvoudig en dis maklik om die komponente te vervang wat dit is wat dit behels.

Ek het nou gesien dat as die bedrading reg en profesioneel gedoen is, is dit vreeslik maklik om die stelsel reg te kan maak.  Komponente  en onderdele is beskikbaar by Oom Dirk hulle.

Willem jy kan jou eie mover regmaak deur net die regter PC board van hulle af te bestel. Die vervanging daarvan gaan jou nie eers 20min vat nie.  Dis die kant waar die 4 klein swart draadjies is.

In my geval is die probleme op my Mover veroorsaak deur swak installasie.  Dit het skade aan die rekenaar gedeelte veroorsaak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2019 @ 21:57:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Eks bly jy is weer op die pad Leon!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2019 @ 11:08:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ai Geert die wa stap nou so lekker met die mover ek wil so graag gaan kamp maar moet 'n plek soek wat woefers ook kan akomodeer.

Dit is duidelik dat die Sensation werk op die bedrading van die begin af 'n probleem was.  Ek het gedink dit is maar die gewig van die karavaan wat die movers so stadig werk.

Nou nadat alles deeglik uitgesorteer is loop die wa asof hy 'n turbo in die mover het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2019 @ 13:26:51 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 558
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Leon, ek het nou net gedink  jy gaan sā–ŗ dat die Maia nou so lekker loop dat jy nie eers meer die Ranger nodig het nie.ā˜ŗ Bly dat jou probleem nou uit gesorteer is.

Probeer Dinokeng Resort.....weet hulle sê geen honde toegelaat nie, maar as jy vooraf reel, laat hulle wel klein woefies toe. 

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2019 @ 14:59:24 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4572
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Leon dankie vir jou detail terugvoer. So bly om te sien jy is in turbo mode en oppas net daar hol dalk goed nou voor jou wa in en jy nie betyds kan stop nie.

Darem maar lekker as mens sulke terugvoer kan gee en in jou noppies met die opleiding wat jy verniet kon kry coolcool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 08:45:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja Danie net deur mooi dop te hou het ek baie agter gekom oor toets en fout nasporing op die Mover stelsel.  Eintlik baie eenvoudig dis maar die elektronika binne die kontrole boks wat dalk "grieks" kan wees.

Aan die elektronika laat Powrtouch you nie toe om aan te werk nie. So dis plug en play met nuwe component.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 08:50:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ai Geert die wa stap nou so lekker met die mover ek wil so graag gaan kamp maar moet 'n plek soek wat woefers ook kan akomodeer.

Dit is duidelik dat die Sensation werk op die bedrading van die begin af 'n probleem was.  Ek het gedink dit is maar die gewig van die karavaan wat die movers so stadig werk.

Nou nadat alles deeglik uitgesorteer is loop die wa asof hy 'n turbo in die mover het.

Jy kan die spoed stel van PowrTouch movers via die remote

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 12:23:04 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jy kan die spoed stel van PowrTouch movers via die remote

Ja dis reg. Jy kan dit verstel. My is op sy vinnigste nog altyd maar ek kry nou na die regstel van die laste op die bedrading eers te ware krag/spoed uit die mover.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 12:27:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het jy n manual  van die PowrTouch op rekenaar?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 12:35:15 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Nee nie tans nie. Dreig al hoelank om die boekie te scan en te "save".

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2019 @ 12:56:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nee nie tans nie. Dreig al hoelank om die boekie te scan en te "save".

My boekie is weg.....wonder of pdf.file beskikbaar is by suppliers

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 13:27:54 pm
Dirk Pretorius
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 05 Mar 2019

LEON EK HET SELFDE PROBLEEM AS JY MET MY POWERTOUCH MOVERS HULLE IS ONDER WAARBORG SUKKEL AL VIR 2 JAAR PRAAT TOE MET DIRK BY VILLIERS HY VRA MY TOE  PAAR VRAE OOR FOON EN SE TOE VIR MY INSTALASIE DEUR HUL AGENT IS VERKEERD GEDOEN MAAR HULLE HET HOM LAAT LOOP WANT KONTROLE BOKS IS BINNE KARAVAAN LANGS BATTERY GEINSTALEER WAT VOLGENS HOM VERKEERD IS WANT BOKS MOOT VOOR IN NEUS KAS KOM.EK REEL TOE MET HOM OM KARAVAAN VANAF RUSTENBURG NA VILLIERS TOE TE SLEEP HY SE TOE VIR MY DAT HY NIE DAAR SAL WEES NIE MAAR DAT ALLES GEREEL IS MET WERSWINKEL.DAAR GEKOM HET SY MENSE REGTER MOTOR VERVANG VOLGENS HULLE DIE PROBLEEM EK SE TOE VIR HULLE MAAR DIRK SE DIE INSTALASIE IS VERKEER HULLE SE TOE NEE HY IS REG. MET EERSTE KAMP WEER DIESELFDE PROBLEEM BEL TOE WEER VIR DIRK EN SE VIR HOM VAN PROBLEEM HY SE TOE VIR MY EK MOET HOM TERUG SLEEP VILLIERS DIE BOKS MOET GESKUIF WORD NEUS KAS  TOE. EK SE TOE VIR HOM OM SY MENSE TE STUUR OM HULLE WERK TE KOM REG MAAK HY WEIER DOOD EENVOUDIG EN HY IS OOK NIE BEREID OM MY BRANDSTOF KOSTES TE BETAAL NIE AS EK KARAVAAN WEER ONNODIG AMPER 600KM MOET SLEEP NADAT HULLE WERK NIE REG IS NIE.EK PERSOONLIK SAL NOOT WEER DIRK SE PRODUK KOOP OF AANBEVEEL NIE

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 14:45:01 pm

1. Ek verstaan nie....hoe kan n controller wat langs n battery installeer is movers beskadig...maar as in neuskas nie?

2. Die ouens wat Ewiks movers het...moet julle elke keer jul waens Durban toe sleep as jul n probleem optel? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 17:49:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Bestaan hierdie agente nog?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 18:52:53 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 206
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

My boekie is weg.....wonder of pdf.file beskikbaar is by suppliers

Geert, I can scan and send a copy if you wish.

As for placement, the manual says :

"The recommended site for the Electronics Control Box (ECB) is inside the caravan in the dry (bedding) locker behind the battery box."

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 19:47:23 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 524
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Ek het gehoor dit is baie belangrik dat die elektriese kabels presies ewe lank vanaf die kontrolekas na elkeen van die motors moet wees, iets te doen met spanning wat dieselfde moet wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Apr 2019 @ 20:52:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, I can scan and send a copy if you wish.

As for placement, the manual says :

"The recommended site for the Electronics Control Box (ECB) is inside the caravan in the dry (bedding) locker behind the battery box."

Wow Richard....what a nice offer! If its not too much of a hassle, it will be highly appreciated. I tried to google their UK websites for PDF manuals....but could not find any.....however I did not contact the guys in Villiers yet.  How many pages is the manual?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 07:11:32 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My boekie is weg.....wonder of pdf.file beskikbaar is by suppliers

Ek sal plan maak om hom gescan te kry. Dan kan ons dit ook beskikbaar hê vir die forum.  Tans is my wa op die plot so ek gaan eers weer soontoe teen paasnaweek as ek hom gaan haal vir kamp einde April.

Hoop ek onthou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 07:26:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Bestaan hierdie agente nog?

Ek glo nie hulle bestaan nie. Daar was een ou wat tydens die Skou by Galager Estate 'n stalletjie gehad het wat hulle instaleer hier in Gauteng.

Ja ek verstaan Dirk Pretorius het het 'n probleem met die mense (Oom Dirk Hulle) in Villiers. Maar mens moet hulle punt ook verstaan. Hulle het agente gehad wat die instalasies gedoen het. Die agente het meer aangejaag as wat hulle deeglike werk gelewer het.

Oom Dirk hulle wat die produk invoer staan pa vir die waarborg.  En dan moet hy dit uitsorteer.  Ek was ook op ge-ellie omdat ek weer moes af pikkel Villiers toe.  Maar ek kan jou dit sê.  Nadat Oom Dirk my wa onderhande gehad het en Sensation se swak instalasie reggemaak het stap daai mover soos 'n muis met slippers en hy het 'n Turbo by gekry.

Al wat ek vir Oom Dirk Pretorius kan sê is.  Bespreek 'n kamp plek naby Villiers.  Sleep die wa deur na Oom Dirk hulle toe. Maak seker hy is daar en doen die fout nasporing.  In 'n jap trap is jy uitgesorteer en kan jy jou kamp naweek in hulle omgewing gaan geniet.

Maak die Mover weer so is jy naby dat hulle dit kan uitsorteer.

Ek wil vreeslik graag die movers installeer en ek het soveel geleer deur net te kyk wat Oom Dirk doen die twee kere wat ek daar was. Maar dis al info wat jy kry is dit wat jy met die oë steel.  Sal maar sien vorentoe.

Dalk by Johan Spies van Witbank aanklop.  Sy Reigh Easy Driver Pro 1.8 Mover is net so sterk en werk dieselfde.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 08:12:52 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, I can scan and send a copy if you wish.

As for placement, the manual says :

"The recommended site for the Electronics Control Box (ECB) is inside the caravan in the dry (bedding) locker behind the battery box."

Ek sal plan maak om hom gescan te kry. Dan kan ons dit ook beskikbaar hê vir die forum.  Tans is my wa op die plot so ek gaan eers weer soontoe teen paasnaweek as ek hom gaan haal vir kamp einde April.

Hoop ek onthou.

Skuus julle....ek het my boekie gekry! Maar baie dankie vir julle bereidwilligheid om te help....staatmakers!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 09:03:13 am
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 206
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Your welcome Geert.

I have learnt from this thread about the speed control....I am sure mine is set on slowest... (of course it is mentioned in the manual)

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 17:55:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Your welcome Geert.

I have learnt from this thread about the speed control....I am sure mine is set on slowest... (of course it is mentioned in the manual)

I also didn't adjust my speed yet....but seems like the default setting is 100% speed. Will try it next time when I use the movers

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2019 @ 13:15:32 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My scan fasiliteit werk nie reg nie. As iemand dit kan doen stuur vir my ook 'n afskrif sodat ons dit beskikbaar kan hê.  Die movers op karavane raak deesdae meer gewild en kanse raak groter dat mense 'n wa kan koop met 'n mover op. Dan kan ons help as die boekie nie  beskikbaar is nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 11:10:36 am
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 206
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

My scan fasiliteit werk nie reg nie. As iemand dit kan doen stuur vir my ook 'n afskrif sodat ons dit beskikbaar kan hê.  Die movers op karavane raak deesdae meer gewild en kanse raak groter dat mense 'n wa kan koop met 'n mover op. Dan kan ons help as die boekie nie  beskikbaar is nie.

Hi Leon

I have scanned the manual, email to send it too please...

or email the address to me richardaj at mweb dot co dat za

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 11:35:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Thanx Richard. I sent you a mail.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 12:13:16 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 206
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Leon you have return mail.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 12:17:35 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5678
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Richard, ek het ook vir jou e-pos gestuur.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 12:20:57 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 206
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

WilSur

you also have mail.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 12:22:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Thanx Richard. Just got it.

I noticed that the info on the front page is not filled in or blocked out.  If this is your own manual you should get that info filled in urgently by the installer or the dealer you bought your mover from.  If you get any problems with the mover Oom Dirk in Villiers will not assist you.  He even confirms with his delivery documents that your mover (serial no) was delivered to the dealer or installer as was written on your manual.

I suggest to get it done, its for the best.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 12:24:33 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 206
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Thanks for that Leon, I will have to get Pine to complete.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 12:39:18 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Thanks for that Leon, I will have to get Pine to complete.

According to Oom Dirk Pine is one of the culprits that do not fill in this info.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 17:44:48 pm
IlseJoubert
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 06 Jun 2019

According to Oom Dirk Pine is one of the culprits that do not fill in this info.

Hi Guys, I complete the warranty forms which gets send to Villiers.  All the info with EVA numbers etc is also on the invoice (proof of your 5 year warranty) if Pine was your installer.  Most people lose or misplace the manuals anyway.  If there is a problem on a PowrTouch we never refer to the manual but always to our records of the installation. 

I don't believe Pine has ever rejected a warranty claim?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2019 @ 19:04:26 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5678
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Dankie Ilse, het nooit geding Pine sou so iets doen nie.

Groete daar.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 14:42:57 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek lees nou weer die draad.  Ek weet dat Oom Dirk hulle baie nougeset is op die papier werk.  Maar Oom Dirk hammer ook op die info wat op die handleiding aangebring is.

Thanx Richard. Just got it.

I noticed that the info on the front page is not filled in or blocked out.  If this is your own manual you should get that info filled in urgently by the installer or the dealer you bought your mover from.  If you get any problems with the mover Oom Dirk in Villiers will not assist you.  He even confirms with his delivery documents that your mover (serial no) was delivered to the dealer or installer as was written on your manual.

I suggest to get it done, its for the best.

Thanks for that Leon, I will have to get Pine to complete.

Hierdie wys dat Pine opgeslip het met die invul van die handleiding. 

Gelukkig sal die "ander" papier werk toon dat die mover aan Richard verkoop is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 15:14:59 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5678
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ek het destyds myne ook deur 'n agent laat doen en nooit enige dokumentasie gekry nie, hy het destyds belowe dat hy dit vir my gegee het.  Wel ek vat Maandag oggend by wa deur Villiers toe want daai agent het glo baie probleme veroorsaak.  Hoop ek gaan ook 'n turby kry as hulle klaar is.

Ek slaap die aand oor by Soetdoring om Dinsdag my wa vir die ouens te vat wat die binne air-con binne unit na agter teen die badkamer muur te skuif, hulle is in Vereniging.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 08:57:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek is nou baie tevrede nadat Oom Dirk hulle my Mover uitgesorteer het.  Ek het baie geleer in die proses en weet nou mooi hoe om daai fout nasporing te doen.

Toe ek die Aircon op die gat van jou karavaan gesien het Willem toe het ek gedink dit is waar hy gemonteer is binne jou wa (Teen muur van Badkamer).  Enige ander plek is daai pype darem baie lank om by die binne unit uit te kom.  Die pype moet mos maar verkieslik so kort as moontlik wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 09:22:42 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5678
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Leon, onthou my buite eenheid was eers in die neuskas gewees toe het ek hom na agter geskuif vir die vibrasie by die kop.

Maart 2019 by Dube het hy nie koud gemaak nie toe kry ek 'n ou van Brits (Surette se swaer se broer) en hy het 'n baie klein lek gekry en reg gemaak.  Toe ons nou September in KNP was het hy weer nie koud gemaak nie en dit is toe dat ek besluit het om die binne eenheid te skuif.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 09:34:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja ek dra kennis dat jy hom geskuif het.  Dit is sedert dien dat ek almal aanraai om nie die buite eenheid in die Neuskas te sit nie.  En het jou as voorbeeld gebruik.

Toe ek die ambag te doen gekry het in my Middelburg dae was ek geleer om die afstand tussen die twee eenhede so kort as moontlik te hou.

Minimale tot geen laste in die pype te hê nie en deeglike isoleering om die pype wat hoe langer dit is hoe meer kondensasie kom voor om die pype en hoe minder effektief is die Aircon.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 11:56:49 am
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 206
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

For interest sake, Jacques of CJAircons is a registered Pwrtouch installer/ servicer. He provides a mobile service, came to me at Magaliespark from the near East Rand to install an aircon (in the nose cone) and came to Roodepoort to do a repair/service on mover (one would not engage).

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 13:07:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink ook ek sal liewer van iemand gebruik maak om by my huis te kom help. Om al die pad Villiers toe te sleep sal vir my n slep wees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2019 @ 19:34:57 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5678
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Geert

"Villiers toe te sleep sal vir my n slep wees"

Ek sleep nie Villiers toe vir die air-con nie maar wel vir die "movers" en terwyl ek daar is doen ek ook die "air-con"

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 3