Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22066 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17812 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6268 |
Bostoe | 5480 |
BrianB | 5351 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2714 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2152 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1869 |
Nico | 1773 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1689 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1467 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1268 |
Louvan | 1255 |
Gerden | 1239 |
RichardJ | 1178 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 856 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 444 |
1Pierre2 | 435 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 367 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 187 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
mplester | 157 |





Opus camper
Ek het vandag hierdie camper van nader bekyk. Baie ruim en netjies
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Daar is geen tentpale by betrokke nie. Voortent en tent bo-op camper word opgeblaas
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Het so een by klipdraai gesien, maar is nie vir my.
ðŸÅªï¸ Worry ends where faith begins ðŸÅªï¸Â

Ek hou baie daarvan. Het op 'n vorige skou iewers die waentjie staan en bekyk. Daar is nie veel werk aan hom nie behalwe in paar penne in kap.
Hoop net die opblaas gedeelte kry nie maklik 'n gaatjie in nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek wonder wat is die BVM van die Waentjie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Sleeping space seems a tat small
Hou nie van die naam nie - "Ou-piss"?
Been there--done it. ( Talking about the bathroom )

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Hiert maar die waentjie is swaar vir sy groote. Dankie geert.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Laas naweek het die mense van Opus naby ons kampeer by Kokoriba...indrukwekkend hoe hy opslaan
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dankie Geert vir daai inligting en foto's, nee hy is swaar en kan net so wel 'n boswa koop.
Ek is terug tent toe en het nie meer daai stress meer nie, soos my vrou se ons kamp nader aan die natuur en het nie meer kommer nie. Ons voertuig het sy sleeptyd bereik en nou kamp ons nog steeds gemaklik, ons gaan afskaal na 'n kar toe met tyd en dan moontlik klein sleepwa vir die kleinbietjie gemak wat ons nie in kar kan kry nie.
Dit gaan 'n ander bespreekings punt word later jare, huidiglik hou ons die Mahindra Bolero DK bakkie tot tyd en wyl.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.

My Peet Suster hulle het die Alpha-Go variant van die tipe trailers. Hulle is baie gelukkig met die wa.
Die Alpha-Go is groter as die Opus S/wa.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek sleep dan eerder n Swing met Venter agter, maar Nee Dankie.
