Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22029 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2705 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
1Pierre2 | 421 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Augrabies Nasionale Park
Ons vertrek komende Sondag na Saldanha en reis via Kimberley. Oorweeg om miskien een nag by Augrabies oor te bly - hopelik het die water al die valle bereik en kan ons sien hoe dit in vloed lyk.
Die vorige keer wat ons daar was, was in Desember en toe was daar net 'n trickle.
Sal dit beter wees om binne Augrabies kamp te bly - kan mens die water hoor van die chalets af, of is dit beter om by een van die gastehuise net buite die kamp te bly en dan in te ry. Ons sal basies net 1 dag daar wees en dan verder ry. Ons het 'n sleepwa hierdie keer - dus kan ons nie kamp nie
Kan net mooi wees om dit in vloed te sien.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Bly binne in die kamp in n Chalet as jy kan .Dit is ongelooflik om dit te ervaar,maar jy moet noual bespreek is gewoonlik baie vol as die valle in vloed is .Moet dit nie mis ervaring van n leeftyd

Baie dankie - bespreking gemaak by Augrabies self.
Trevor ons bly 18 en 19 April in Augrabies in 'n chalet. Ons sien dat sedert 19 Maart ontbyt ingesluit is indien jy in 'n chalet oornag.
Groete

Hi Butts, ons mis mekaar net.
Ek het gesien ontbyt is ingesluit - dankie
Trev nice photos but I know being there that they just cannot describe the feeling seeing and hearing the force of the water going over the falls is something to behold.
Hope you enjoyed the spectacle. We were there many years ago when some of the view points and walkways were destroyed by the flood.
Hi Brian. Yes we really enjoyed our time at Augrabies and as you said, photos don’t do the experience justice.
