Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21695 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17513 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5936 |
Bostoe | 5427 |
BrianB | 5059 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2364 |
Lennie | 2188 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1932 |
Swanie | 1846 |
Nico | 1725 |
steamer | 1681 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1658 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1440 |
George | 1194 |
Louvan | 1159 |
RichardJ | 1085 |
Gerden | 1016 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 825 |
JohanMarais | 810 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 696 |
ELU | 656 |
snys | 631 |
Benkie | 586 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Andre Smit | 414 |
Willie54 | 413 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 367 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
RD | 319 |
1Pierre2 | 312 |
Izak | 305 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
REAList | 230 |
Hennie1968 | 229 |
Robbie | 225 |
Manyane Resort
Hi
We last camped in Manyane around 2023, but what I heard is that some buildings at Manyana has burned down during Jan 24 and nothing done to repair them.
Did anybody recently camped there since I planned to take a few days camping trip there from 13 to 20 Sept 24, but not sure if the camp is still operational. There are no contact number that is working.
I did go via the Central Reservation and their Midweek rates are R380 per night and R477 per night over weekends.
Here they talk of grassed stands - which make me to believe they work on new rates, but very old data about grassed stands.
We camped there in April 24. The camping area and ablutions were undamaged and the same as always.
Enjoy.
Groete,
Paul
Thanks Paul, appreciate.
Definitely no grass
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Definitely no grass
As jy Manyane google kom mens op hierdie foto af.....goeie ou dae
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
15-22 September is Mahala week by Pilanesberg
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Geert, waar kan ek meer sien oor die Mahala week want daar is geen foon nommers na Manyane / Bakgatle of Leopard Creek wat werk nie.
Lyk my slegs die online booking van Pilanesberg wat werk - spoed vir terugvoer is egter so vinnig soos die ou Poskantoor se handgeskrewe briewe.

Op hul facebook blad gesien
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Dankie Geert, hoop dit boost bietjie die Manyane oord ook dat daar meer kampeerders opdaag. Ek het nie Facebook nie, so, as jy nie gesê het nie, sou ek nie geweet het nie.
Jammer die bestuur weet nie hoe om die park te bemark of te bestuur nie.
Ja dis jammer....daai plek het baie groot potensiaal
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Die Wildtuin het dit ook in begin November. Daai week will nie in die park rondry nie. Dit werk baia goed om die Park te promoveer en die hek quotas is almal op gebruik teen 7 uur.
Groete,
Paul
Ek hoop net by Manyane en Bakgatla trek dit kampers ook, daai oorde is eintlik maar bbbaaaaiiieee stil enige tyd van die jaar
Feedback after your trip asseblief!
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
Ons het vandag ons eerste wildsrit gedoen, veld is droog maar genoeg wild gesien vir die oggend rit.
Wat ons die meeste verras het was die grondpaaie wat geskraap is.
Nou kan jy in die park met 'n gewone sedan kar ook ry.
Plek plek is die gras hoog maar ons was aangenaam verras.
Hier is maklik 15 waens wat die naweek hier staan.
Ablusies is soos altyd en blink voorwaar so skoon is dit.
Ontvangs het uitgeskuif na 'n tydelike gebou - wag glo vir die onder soek voordat herstelwerk gaan begin.
Jy kan ook nog steed nie by die hek van die park 'n permit koop nie, wag glo vir die rekenaar konneksie / kabels, maar die geboutjie is darem klaar gebou. Moet by Informasie 'n permit gaan koop.

Dankie vir terugvoering...klink goed!
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek lees elders dat daar vandag nog n toeris doodgetrap is deur olifant by Mankwe bird hide?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Dankie vir die terugvoer.
Ja hy het seeker weer te voet die olifant probeer voer. Dit is tragies. Hulle sal seeker die olifant skiet.
Groete,
Paul
Ja in April toe ons daar was het die hek geboutjie weer oopgemaak. Ons het toe klaar n’ permit gehaad.
Groete,
Paul
Ek lees elders dat daar vandag nog n toeris doodgetrap is deur olifant by Mankwe bird hide?
Ek het gelees dat die man 'n toeris van Portugal is en dat hy slegs ernstig beseer is. Hy is tans in 'n stabiele toestand in 'n hospitaal in Pretoria.
Volgens ooggetuies het 2 mans uit hul voertuig geklim en van die besoekers het hulle gewaarsku om terug te klim in hul voertuig wat hul verontagsaam het.
Die olifante was glo baie kalm na die aanval.
Moeg geploeg.
Ek wonder of daai geval nie op 09 Julie was nie.
Daar was geen Polisie of iets gister middag daar by die Mankwe Hide nie, weet nie wie moet so iets ondersoek nie, maar die was aktiwiteite soos normaal.
Sal bietjie vanmiddag by die hek hoor as ons weer vir die Sundowner trip gaan.
Klink of Chris se terugvoer korrek is.
Die wag by die hek se dat die Olifant die man geklap het.
Die toeris het glo gepose vir 'n te closeup foto by die parkeer area by die Hide.
Meeste van die troppe olifante het baie klein Olifantjies.
Die buitelandse toeris het seker nie geweet jy kom nie naby 'n breeding herd nie.