English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 843
Total Replies: 270 523
Total Views: 83 882 981
topics: 4 592
replies: 32 246
views: 17 499 905
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Klub Koppisol??

replies: 9
views: 207
01 Aug, 2022 @ 16:13:06 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1665
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Ek hou al vir etlike jare 'n lys van kampeerplekke waar ek my beroep op die "ratings" wat op CaravanParks.com gedoen word. Ek het sekere kriteria, wat ek vir myself bepaal het, waaraan 'n oord moet voldoen alvorens ek dit op my lys insluit. Klub Koppisol buite Vereeniging is op hierdie lys van my. Ons het al by drie geleenthede daar oorgestaan op ons reise tussen die Boland en die Laeveld, waarvan die laaste keer in 2015 was - en alhoewel nie juis iets om oor huistoe te skryf nie, was dit nog elke keer 'n hee gerieflike oorstaanplek.

Ek is tans besig om volledige kontakbesonderhede, waaronder "web-sites", vir die onderskeie oorde op my lys op te stel. Ek sien toe dat Klub Koppisol word aangetoon as "Permanently Closed". Ek skakel toe wel die telefoonnommer wat aangetoon word en 'n baie vriendelike dame deel my mee dat Klub Koppisol al vir 14 maande gesluit is. Klaarblyklik het dit te doen met 'n probleem wat hulle in die omgewing ervaar, maar sy't nie uitgebrei daarop nie. Hulle wag blykbaar nog vir terugvoering vanaf die munisipaliteit.

Na my mening behoort Klub Koppisol minstens tydelik, totdat verdere inligting beskikbaar is, vanaf die lys van oorde op CPC se webwerf verwyder te word. Hulle was ook op Lekkeslaap gelys, maar verskyn nie meer daar nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug, 2022 @ 17:06:26 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Koppisol was laasjaar op publieke veiling aangebied, maar soos ek verneem het, het die veiling nie die reserwe prys behaal nie en verkoop is terug getrek. Klink nou asof hulle die "probleem" wou verkoop en dit iemand anders sin maak?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug, 2022 @ 17:08:22 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Koppisol was laasjaar op publieke veiling aangebied, maar soos ek verneem het, het die veiling nie die reserwe prys behaal nie en verkoop is terug getrek. Klink nou asof hulle die "probleem" wou verkoop en dit iemand anders sin maak?

Ek weet nie wat die probleem is daar nie......ek het nog nooit daar gekamp nie, maar wel gehoor dat mense gekla het oor die moskee wat so lawaai daar....was dit miskien die probleem / klagte?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug, 2022 @ 17:14:26 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1665
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Ek weet nie wat die probleem is daar nie......ek het nog nooit daar gekamp nie, maar wel gehoor dat mense gekla het oor die moskee wat so lawaai daar....was dit miskien die probleem / klagte?

Ja Geert - dit kon dalk die probleem wees, want dit was vir ons nie lekker om soggens 6-uur op daardie manier wakker gemaak te word nie.

Maar soos gesê, behoort Admin eintlik hul besonderhede van die web af te haal.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug, 2022 @ 17:28:32 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ai....ek kyk nou na fotos van die oord, darem n jammerte dat so n mooi oord sy deure moet sluit weens omstandighede. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug, 2022 @ 17:30:09 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ja Geert - dit kon dalk die probleem wees, want dit was vir ons nie lekker om soggens 6-uur op daardie manier wakker gemaak te word nie.

Maar soos gesê, behoort Admin eintlik hul besonderhede van die web af te haal.

Druk die "Report" icon regs onder van jou plasing....admin sal dan plasing lees en dan seker afhaal. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug, 2022 @ 17:31:16 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Wat sal die wetgewing wees op so n moskee wat so lawaai? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug, 2022 @ 19:40:29 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 681
Joined: 04 Jan, 2021

Ons het bykans vir 1-jaar by Soetdoring gestaan wat verder van die ??? was en jy kon dit vêrlangs hoor.

Ek het 3x by Koppisol gekamp en die 1ste oggend my gat afgeskrik toe daai ??? begin praat.

Ongelukkig is die plek nie vir my nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug, 2022 @ 20:11:35 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

You find me going there. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug, 2022 @ 12:24:41 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16890
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Very bad news that the resort had to close down.  Camped there once during a CP.com saamtrek.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required