English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 178
Total Replies: 261 567
Total Views: 83 541 632
topics: 4 535
replies: 31 313
views: 17 465 911
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Swadini 2022

replies: 6
views: 167
22 Jun 2021 @ 11:33:07 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5026
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

More almal ek wil vir so twee weke gaan penne inslaan by Swadini was so 1987 laas daar hoe vind julle dit daar is dag besoekers n problem ek weet wel dis mooi daar en onthou ape was soms lasting hoor graag van julle mooi loop

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2021 @ 12:31:56 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 202
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 45 years

Dag besoekers word nie in Swadini toegelaat .Ape en Bobbejane ook nie meer probleem hulle is uitgesort .Mense moet hulle net nie voer, mense die oorsaak van baie probleme met wilde diere .Jy voer geen wilde dier punt .Ek staan tans hier vanaf 21 Maart gaan nog tot 5 Sept staan .Dit is my 37 ste jaar wat ek hier staan gedurende die winter maande .As ek kan sal ek vir nog 37 jaar wil staan .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2021 @ 12:56:05 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5026
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Willie dankie waardeur ja ek het in daai  wereld groot geword in Phalborwa daar was ook n oord naby die tonnel Maunutsha park lekke gekamp daar het daar gestop vroeg laas jaar die oord ongelukkig agter uit gegaan oorspronklike eienaar oorlede en sy vrou plek verkoop sien dag besekers wel daar gaan naweek deur ry Swadini toe en kom self kyk hopelik n draai by jou ook maak mooi loop

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2021 @ 13:45:07 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 202
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 45 years

Jy is welkom ek staan op staanplek 226 Ablusie 6 dit is ook die blok wat geallokeer word vir die lankstaan mense vanaf 1Mei tot 31 Aug ..Kort staan mense word nie in die blok toegelaat .Die mense wat hier staan is almal pensioenarisse en staan maar altyd min of meer op dieselfde staanplekke.Ek staan al die afgrlope 9 jaar op 226 ,so dit is baie rustig hier geen lawaai .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2021 @ 19:16:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Het ook baie daar gaan kamp toe ek in Phalaborwa gebly het.

Gaan binne kort weer daar staan.

Willie groete daar.....

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2021 @ 20:00:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18414
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ons was onlangs daar....buite seisoen en weeksdag....lekker rustig gewees. Wil volgende keer langer gaan.  Mooi versorgde oord

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2021 @ 11:21:02 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5026
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Dankie vir julle inset ja daai is mooi wereld

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za