English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 299
Total Replies: 250 290
Total Views: 83 149 816
topics: 4 485
replies: 30 658
views: 17 430 018
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Back Year Resort

replies: 10
views: 242
03 Apr 2020 @ 13:08:29 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 418
Joined: 28 Feb 2018

Now all thoe camping in your own backyard, will give us all a rating plezze ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 14:46:03 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek gaan my rating short en sweet hou. 

Dis tyd dat die mense weer bietjie gras sny hier om my. Die bome kort n trim en het ook aandag nodig.

Die uitleg van die oord is regtig dom want jy moet deur n huis stap om by jou staanplek te kom. Die Jacuzzi is n plus punt maar jy moet homself onderhou en skoon maak. 

Die elektrieseteit is nie ingesluit en jy moet die pay as you go gebruik

Die ablusie geriewe is daar nie en jy moet binne in daai huis gaan was en skyt. Die braai moet jy ook self skoon maak. 

Nerens sien ek personeel by die oord om te kan skel oor die swak diens.  Tot hulle fone is ge divert na myne toe. 

Dis teerpad, heelpad hier na toe maar die grassies begin deur die paving groei. Dink seker ek moet dit ook uit trek. 

Die winkel is nie te ver darem en daar lyk alles baie higienies. Almal daar loop met maskers enne handskoene rond.

Die oord smaak my laat honne ook toe want hier langsaan tjank n brak dag en nag. Laas nag toe ek n bom fire maak val n outjie so half orie muur hier aan die behind kant van my en vra of hy die fire department moet bel. Weetie of hy wou help of sarkasties was.

Die uitsig om my is nie te sleg maar ek is dalk te lank al hier want dit lyk alles baie bekend.

Nee wat dit is soos hulle se. Jy moet nie nader as 50 km van jou huis af kamp want dan voel dit nie asof jy kamp nie. 

Selfs vroutjie raak verward en wil he ek moet daai huis waar deur ons loop se vloere was.

Gaat nie weer hier kom kampie

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 17:40:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9551
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Tans reën dit hier en gaan ons maar wegneem ete kry.

Sien hulle kafeteria is oop, broodjies met avo en biltong is n baken.

Darm is hier nie honde nie, girl werk nie en is vir die volg 14 dae by die kamp.

Gaan môre in hul lapa braai, wat darm skoon is.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2020 @ 19:53:13 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 78
Joined: 18 Sep 2019

Ons kamp is soort gelyk dieselfde. Ek kry die gevoel die eienaars het almal die selfde besluit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2020 @ 09:41:24 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dit reen nou soe hier by ons ek trek nou in daai huis in.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2020 @ 10:24:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit het dwars deur die nag so gereen hier die oord se eienaares het my jammer gekry.  Het my nie net in die huis genooi nie maar ek kon darem haar dubbel bed met haar deel.

Ek het omtrent nie geslaap nie.  Wou haar nie ontstel nie. Anders moes ek terug na daai nat tent toe.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 09:52:10 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 418
Joined: 28 Feb 2018

Did you take into consideration, the dust bin and security and entertainment for them children , hot and or cold swimming pools , and personal pleasure of relaxed camping , thanks guy's enjoyed reading all posts 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 12:18:50 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4656
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

My rating 0 hoekom my werk hou my besig wanneer ek af is gaan ek my howling moon tent opslaan en verbeel ek by Richtersveld

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Apr 2020 @ 10:47:28 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9551
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek het nou opgepak, hulle verwag van my om die gras te sny, seker omdat ek verniet bly.

En die gras is vrek lank, gedink my tuin ingeneur kan dit volgende naweek sny maar nou is daar nog 14 dae.

Sal n vroë Jag konsessie uitneem, weet nie wat hier gaan rond loop nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 13:10:21 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 418
Joined: 28 Feb 2018

If you have to cut, experiment first, 3 small block of 100 mm by 100mm, random selected, cut a block every two days and measure the growth pattern, it will give you indication of how long the grass will be on the 30 of April

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr 2020 @ 16:05:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nou opgepak, hulle verwag van my om die gras te sny, seker omdat ek verniet bly.

En die gras is vrek lank, gedink my tuin ingeneur kan dit volgende naweek sny maar nou is daar nog 14 dae.

Sal n vroë Jag konsessie uitneem, weet nie wat hier gaan rond loop nie.

 

 

Die 1ste dag van lockdown wou ek gras sny. Na 4jaar besluit grasmasjien vir 1ste keer hy wil nie start nie. Ek het toe maar met weed eater gesny en alles opgehark...nie n baie lekker werk gewees nie.  Gister was dit weer sulke tyd. Besluit toe om sparkplug te vervang......wragies, 1ste trek en daar loop hy weer! Dan besef mens hoe nuttig n grasmasjien is.....was sommer n plesier gewees om weer gras te kon sny

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za