English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 440
Total Replies: 251 887
Total Views: 83 201 499
topics: 4 494
replies: 30 772
views: 17 435 427
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Coastal Damage

replies: 22
views: 479
15 Nov 2019 @ 11:49:33 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 28 Feb 2018

With all the rain in KZN and EC, does anybody have any report on coastal damage and wash away, or know of any webcam, where we can pick up information, and is this rain right on time for the camping and mossie breeding period 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 19:41:16 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Kyk Ballito is bekend vir sy klipperige strand veral met baie reen. So ek wonder hoe daardie strand nou lyk en oor die feestyd gaan lyk, ook hoeveel reen gaan Ballito kry oor peak Desember tyd

Die weer kan n mens se vakansie vrek onplesierig maak

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 19:48:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kyk Ballito is bekend vir sy klipperige strand veral met baie reen. So ek wonder hoe daardie strand nou lyk en oor die feestyd gaan lyk, ook hoeveel reen gaan Ballito kry oor peak Desember tyd

Die weer kan n mens se vakansie vrek onplesierig maak

Twee jaar terug (Desember) kon die mense net 5dae swem van hulle 21 dae vakansie by Ballito....strand was gesluit vir swem oor die rotse)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 19:54:39 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Gelukkig is ek n see opsigter. Ek sit eenkant op n klip en sig die see so van n kant af. Swem ek in die see, nee glad nie.

Solank daar net lekker sonskyn weer is.

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 22:18:09 pm
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 408
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

the only thing i have really noticed on the south coast is that where most rivers were blocked from entering the sea , have now washed channels through the beach and are now flowing in to the sea which is probably a good thing, no doubt due to heavier rain fall inland.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov 2019 @ 22:57:11 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Can you imagine how much plastic and toxic substances flows into the sea. Rubble and waste that the municipality's should have taken care off a long time ago.

Question is will these floods clean the water where the people swim in or make it worse. Stomach illnesses is very common with tourist on the south coast. Whats next

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 06:54:43 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2229
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Vanoggend vroeg op ons nuwe strandfrond gaan fiets ry. Van Ushaka is die nuwe ontwikkeling gister geopen en kan jy tot by die hawe se ingang en links op die piër reg tot op die einde ry/stap. Pragtige ontwikkeling en kan ons nou van die Voëlpark in Ungeni Road tot by die verste piër ry sonder om 'n pad te kruis. 

Pratige oggend na ons baie reen en net baie plastiek en gemors uitgespoel maar geen skade. Mense van gister besig om op te rium.

Sal solank die strand geniet tot Kerstyd en dan maar wag vir die nuwe jaar om weer die strand terug te hê.

Google Durban nuwe strand om mooi fotos te sien.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 07:00:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vanoggend vroeg op ons nuwe strandfrond gaan fiets ry. Van Ushaka is die nuwe ontwikkeling gister geopen en kan jy tot by die hawe se ingang en links op die piër reg tot op die einde ry/stap. Pragtige ontwikkeling en kan ons nou van die Voëlpark in Ungeni Road tot by die verste piër ry sonder om 'n pad te kruis. 

Pratige oggend na ons baie reen en net baie plastiek en gemors uitgespoel maar geen skade. Mense van gister besig om op te rium.

Sal solank die strand geniet tot Kerstyd en dan maar wag vir die nuwe jaar om weer die strand terug te hê.

Google Durban nuwe strand om mooi fotos te sien.

So mens kan nou op daai pier staan waar die skepe inkom? ....mooi die skepe besigtig wat inkom?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 07:08:32 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2229
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Geert, ja die nuwe stuk neem jou tot teenaan die see waar die skepe inkom en dan nog al langs die see ingang reg tot op die punt van die piër. Die verste punt wat jy op die land kan stap. Ons was gelukkig en kon saam met 'n vraghouer skip ry tot op die einde. 

Elmarie was in vervoering oor die groot skip hier langs ons.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 07:26:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, ja die nuwe stuk neem jou tot teenaan die see waar die skepe inkom en dan nog al langs die see ingang reg tot op die punt van die piër. Die verste punt wat jy op die land kan stap. Ons was gelukkig en kon saam met 'n vraghouer skip ry tot op die einde. 

Elmarie was in vervoering oor die groot skip hier langs ons.

Dankie.....gaan beslis inloer as ons weer daar is. Ons het so 3jaar terug daar gaan loer....daai dorpie met die waterlane, maar was toe maar verlate gewees. Wou toe op pier gaan kyk, maar was toe afgekordon gewees en bietjie verdagt gelyk.....sou nie my kar alleen daar wou los nie. Eks is bly dis nou ontwikkel vir toeris. Mag jy met fietse en segways op daai pier gaan of is dit slegs voetganger?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 08:07:29 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2229
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Fietse word toegelaat want hy is 30 meter wyd. Die piër gedeelte is so 5 meter maar ons almal verdra mekaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 16:08:02 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ons het vanmiddag so n draai hier by ons strande gaan ry aan die suidkus. Dit is aaklig om al die plastiekrommel so oral te sien le waar die water hulle bymekaargespoel het........dit is nou daardie wat nie reguit see toe is nie en intussen n klomp seediere laat vrek het. Die jongste tendens hier by ons is nou om naweke strandskoonmaak vrywilligers te organiseer wat die strande kosteloos skoonmaak op n Saterdag. Dit help darem dat die oorbevolkte munisipale werkers gedurende die week onder die bome kan rus na n "uitputtende" naweek. By een van ons strande is n groot oop terrein aangrensend aan die see. Daar is vanmiddag heerlik daar gebraai en gekuier(niks daarmee verkeerd nie) maar genade rodom dit het die rommel hope gele terwyl asdromme armlengte verder weg staan. Bestaan die ou engelse gesegde nie meer van "charity begins at home" nie? Wie moet nou vir wie leer dat dit nie aanvaarbaar is nie.........veral op n manier sodat jy nie voor n hof gedaag word nie.........ek meen jy wil net help opvoed.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 16:36:30 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Kyk die see is lekker vir so eendag as die wind nie waai nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 17:05:36 pm
Anonymous

Ons het vanmiddag so n draai hier by ons strande gaan ry aan die suidkus. Dit is aaklig om al die plastiekrommel so oral te sien le waar die water hulle bymekaargespoel het........dit is nou daardie wat nie reguit see toe is nie en intussen n klomp seediere laat vrek het. Die jongste tendens hier by ons is nou om naweke strandskoonmaak vrywilligers te organiseer wat die strande kosteloos skoonmaak op n Saterdag. Dit help darem dat die oorbevolkte munisipale werkers gedurende die week onder die bome kan rus na n "uitputtende" naweek. By een van ons strande is n groot oop terrein aangrensend aan die see. Daar is vanmiddag heerlik daar gebraai en gekuier(niks daarmee verkeerd nie) maar genade rodom dit het die rommel hope gele terwyl asdromme armlengte verder weg staan. Bestaan die ou engelse gesegde nie meer van "charity begins at home" nie? Wie moet nou vir wie leer dat dit nie aanvaarbaar is nie.........veral op n manier sodat jy nie voor n hof gedaag word nie.........ek meen jy wil net help opvoed.

Dis die probleem. Ons kan nie oordeel nie, want dan is jy rasis, of jys beledig iemand, en en en... Het dit by Midmar Dam ook gesien, daar waar die dagbesoekers is, is 'n gemors, daar is vullisblikke, maar dit word nie benut nie, neewat, ons los alles net daarso en ry, ai tog.. 

By die kampterrein lyk dit so mooi skoon, maar nou ja, mens moet dit net afneem en publiseer die fotos maar geen kommentaar...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2019 @ 18:50:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dieselfde tipe mense wat in KNP "picnic" hou....bemors, terug jaag, diere doodry en onskuldige mense wat wel die natuur toneel wil waardeer laat verongeluk.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 07:46:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17346
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Fietse word toegelaat want hy is 30 meter wyd. Die piër gedeelte is so 5 meter maar ons almal verdra mekaar.

Weet iemand of mens met mens se eie fietse / Segways op die marine parade in Durban mag ry? Of is dit uitsluitlik vir gebruik vir die uitverhurings maatskappye op die strandfront wat toestemming het dat hul kliente daar mag ry?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 10:40:34 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek glo dit sal ok wees as jou fiets nie ge hi-jack word nie. Daardie bly vir my n plek wat ek ten volle vermy. So bly ek self uit die moeilikheid 

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 18:55:37 pm
Anonymous

Ons was sedert my dogtertjie 1 jaar oud was elke jaar by Ushaka en elke keer neem ons die kinders by dieselfde haaie en tenks af en sien hoe hul groter word.. Ek sal graag weer die jaar wil gaan maar ek het besluit as ek nie staanplek kry wat regtig moeite werd is vir lank genoeg nie gaan ons nie Natal se kant toe nie, dan kies ons maar koers elders en sal later weer gaan. Met 8 maande oue babatjie wil ek nie kort kort opslaan en weer skuif ens nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 19:37:54 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2229
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Weet iemand of mens met mens se eie fietse / Segways op die marine parade in Durban mag ry? Of is dit uitsluitlik vir gebruik vir die uitverhurings maatskappye op die strandfront wat toestemming het dat hul kliente daar mag ry?

Geert, ons gebruik ons eie fietse en daar is geen reels of beperking nie en het vrye teuls om die geriewe te gebruik. 

Vir die negatiewe mense - julle kan gerus wegbly want dan kan ons die strand met die uitstekende geriewe vir ons self hê en nie die "kydas" in ons pad hê nie  laughing

Hier is baie dames, Elmarie ingesluit wat die strand daagliks gebruik sonder probleme.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 22:16:22 pm

Ons self het nie probleem met Ushaka en die strand nie, dis baie nice strand..

Probleem is my kampplek die jaar werk nie uit nie. Ekt die beste gesien en wil die beste weer he...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 08:37:21 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geert, ons gebruik ons eie fietse en daar is geen reels of beperking nie en het vrye teuls om die geriewe te gebruik. 

Vir die negatiewe mense - julle kan gerus wegbly want dan kan ons die strand met die uitstekende geriewe vir ons self hê en nie die "kydas" in ons pad hê nie  laughing

Hier is baie dames, Elmarie ingesluit wat die strand daagliks gebruik sonder probleme.

A user from Kansas, United States says the name Kyda is of Katherine origin and means "Pure". A user from Sri Lanka says the name Kyda is of Arabic origin and means "Preserved and strong".

Wat is jou interpretasie van die woord "Kydas" Jan?

Nuwe woord vir my ๐Ÿค”

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 14:55:48 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2229
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Ons ken "Kydas" as die Gautengers (vaalpense) wat met hulle kindertjies hier op die strand loop en kort kort hoor jy die kindertjies sê "Ma kyk da Ma kyk da" daarvan daan die naam. 

Moet erken dit het bietjie verander maar ons "locals' ken hulle nog steeds uit. 

Mense dink mos as hulle by die see is dan ken niemand jou nie ๐Ÿ˜‚

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2019 @ 20:31:34 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ougat sê ding. 

Ek sien daar is weer twee mense op Durban strand vermoor. Ek neem daardie uitnodiging met graagte aan om weg te bly. My familie is ver te belangrik vir my

Gelukkig is die noord kus n veiliger keuse en ook minder gevaarlik as Durban self en die suid kus.

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za