English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 487
Total Replies: 234 647
Total Views: 82 534 688
topics: 4 425
replies: 29 941
views: 17 369 683
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Gekose Oord

replies: 5
views: 123
18 Oct 2019 @ 10:31:02 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 360
Joined: 28 Feb 2018

Is it my imagination but suddenly there is a lott more "Gekose Ord", semi advert on the this forum, if so then the following conclusion is due:

1) Times are difficult, money is tight and the resorts still have space available

2) Using this forum is a good way of getting value for your advertising money 

Is it just imagination ??????

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 18:02:51 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 943
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

My question is by whom are these resorts “chosen”? The use of the word “gekose” implies a degree of vetting and personal recommendation. Is there a degree of vetting, or is it simply a case that any resort can claim selection and advertise. I must say I consider these posts to be misleading...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 11:42:01 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5655
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Is it my imagination but suddenly there is a lott more "Gekose Ord", semi advert on the this forum, if so then the following conclusion is due:

1) Times are difficult, money is tight and the resorts still have space available

2) Using this forum is a good way of getting value for your advertising money 

Is it just imagination ??????

 

Ek sien dit ook so,  

Maar om positief oor die onderwerp te wees is eintlik baie belangrik.  

Vir my laat dit Memories wakker maak, want van die oorde het my al gesien. En eks nou bly om vars nuus daaromtrent te hoor deur die kommentare van mede kampers.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 08:59:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14776
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is maar deel van CP.com se strategie om van die oorde meer te bemark.  Die "gekose oord" dui meer op net 'n kiesde oord van die dag wat bemark word, as wat dit sal dui op 'n oord wat aan beveel word.

So die denke daar agter is "Kyk na die oord vir vandag".

en nie

"Kyk na die oord want hy is beter as ander nie".

 

Die vraag is voorheen gevra en dis hoe ek verstaan admin dit toe verduidelik het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 09:39:59 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 885
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ek dink jy's 100% reg Leon. Dit is hoe ek dit ook in 'n vorige verduideliking verstaan het.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 10:02:24 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2763
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Leon jy het dit 100% reg

Dit is maar deel van CP.com se strategie om van die oorde meer te bemark.  Die "gekose oord" dui meer op net 'n kiesde oord van die dag wat bemark word, as wat dit sal dui op 'n oord wat aan beveel word.

So die denke daar agter is "Kyk na die oord vir vandag".

en nie

"Kyk na die oord want hy is beter as ander nie".

 

Die vraag is voorheen gevra en dis hoe ek verstaan admin dit toe verduidelik het.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required