English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 005
Total Replies: 259 238
Total Views: 83 467 256
topics: 4 526
replies: 31 172
views: 17 460 442
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Karridene staanplekke

replies: 11
views: 2970
13 Feb 2017 @ 21:36:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18031
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Wat is die lekkerder staanplekke by Karridene? Wil ook beskud wees teen wind....gaan dit die ry nader aan woonstelle wees? Die staanplekke teen die hoofpad lyk of hulle baie oop is en baie bloot gestel is aan wind?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
13 Feb 2017 @ 22:01:53 pm
Anonymous
Ek dink die nader aan strand is beste vir wind, maar pasop maar vir laagliggende staanplekke, hulle is maar damme as dit reen..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Feb 2017 @ 22:56:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18031
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Het gesien daai een groot stand...nommer 59 wat daar teen die heining van Natalia is - lyk amper soos Kimberley se gat😆. Dink hy kan lekker opdam as dit hard re๋n. Daai is nog die grootste stand wat ek gesien het...volgens planne is hy 500m2. Sien ook hulle noem dit n familie stand.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2017 @ 06:12:55 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 625
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 32 years
Staanplekke 54 & 55 is onder 'n groot boom, as jy koelte wil h๊.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2017 @ 06:13:38 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 625
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 32 years
En reg oorkant 'n ablusieblok.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2017 @ 16:31:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18031
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Staanplekke 54 & 55 is onder 'n groot boom, as jy koelte wil h๊.

Dankie Johan...waardeer. Lyk na goeie keuse...gaan een van hulle probeer...👍 Ek glo die ry waarin hy is , is ook relatief goed beskud teen wind?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2017 @ 17:05:06 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 625
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 32 years
Dit is beskut, dit is die eerste ry langs die sandwal, maar moet nie die wind by die see onderskat nie. Ons het al 2 of 3 keer lekker daar gekamp, altyd by een van hierdie staanplekke.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2017 @ 18:21:39 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years
Geert jy moet geniet
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2017 @ 14:06:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18031
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Enige ander staanplekke wat julle kan aanbeveel? Ek is nie veel gepla oor bome nie...maar sal verkies om so veel moontlik teen wind beskut te wees
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2017 @ 09:32:52 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18031
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Het iemand al op stand 25 gestaan of weet hoe die stand is? Sien dis by die ingang van karavaanpark
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2021 @ 11:15:43 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18031
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Was iemand die afgelope maand of 2 by Karridene? Hoe is die plek op die oomblik?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2021 @ 23:59:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18031
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Was iemand die afgelope maand of 2 by Karridene? Hoe is die plek op die oomblik?

Iemand onlangs hier?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za