Kamp julle onder by die een by die strand? Nog nooit daar gestaan nie maar dit lyk baie lekker. hoor die mense se die wind pla nie te veel oor des nie maar sal nie kan se vir April nie.
Is n baie lekker swem strand en baie plekke om vis te vang. DIe winkel/restuarant het baie agteruit gegaan en het omtrent niks wat n mens nodig het nie en die restaurant vat nie n kaart nie.
Volgens my is daar niks anders om te doen nie(nie dat dit my pla nie want ek swem as ek by die see is)
Hoop ander mense kan jou meer inligting gee
Baie naby aan die Garden Route Mall. Het nog nooit daar gekamp nie, maar wees bedag op sekuriteit. Daar is niks wat keer dat die algemene publiek tussen die karavane kan in kom nie.
Het een keer gaan kyk hoe dit daar lyk (nie daar gekamp nie). Vat storm toue.
My swaer huur altyd 'n huis daar. Vir my gese daar is maar baie kwaaddoeners wat goed vasle, spesifiek by die boonste kamp, My inligting is 2e hands, maar pas maar op.
I have also heard of security issues there. I am camping at Ebb and Flow in the Wilderness at the moment, very nearby and went and had a look at Victorias Bay on Monday. It is a pity and it it a very nice location.
Dankie vir die terug voer wou nog altyd daar gaan kamp maar die sluipers laat my nou twee keer dink
Soos julle die plek skep dink ek aan Lucas Mare se liekie
Tx. Ek probeer uitwerk hoe om fotos in die reply te paste.
Aai, verlang ek terug..i
Hi vicbay
looks very nice there.
been there a couple of times, had a swim and walked around and said that we would like to come stay there sometime
Gedurende 1978 tydens opleiding in Infanterie Skool Oudtshoorn was "Vic Baai" een van ons naweek wegbreek plekke. Baie veilig en baie gewild. Maar tye het verander soos bo genoem. Dit is n jammerte dat alles so agteruitgaan. Wat was is nie meer nie. Wat is hou nie lank nie.
Heel toevallig het baie van die misdaadprobleme verdwyn toe die vorige opsigter en sy seun daar weg is.
As jy spoorlangs na Wildernis toe stap, is daar 'n grot wat 'n mannetjie ingerig het as huisvesting vir werkloses - dit is 'n belewenis om te sien wat hy daar vermag het. Gee die ou 'n donasie en hy neem jou deur die hele opset.
Stap dan verder oor die Kaaimansrivierbrug tot by Wildernes, kry iets vir die innerlike en stap weer terug. Die uitsig is asemrowend.
Lank terug een Des vakansie foto bo.
Foto's van Victoria Baai ..12 jaar gelede
Oe, dis mooi! Was al baie daar in en gaan heerlike roomys eet en rondgestap, maar nog nooit gekamp nie. Moet dit nog doen.
Nog 'n probeer slag vir 'n beter view... sien julle die karavaan met 3 aster aan die regterkant
Foto geneem in 2003.. Ek wonder wat se tipe karavaan dit is?
Heel toevallig het baie van die misdaadprobleme verdwyn toe die vorige opsigter en sy seun daar weg is.
As jy spoorlangs na Wildernis toe stap, is daar 'n grot wat 'n mannetjie ingerig het as huisvesting vir werkloses - dit is 'n belewenis om te sien wat hy daar vermag het. Gee die ou 'n donasie en hy neem jou deur die hele opset.
Stap dan verder oor die Kaaimansrivierbrug tot by Wildernes, kry iets vir die innerlike en stap weer terug. Die uitsig is asemrowend.
Jy kon die roete stap of ook die stoomtrein neem tussen george en knysna (nou gestop) dank kon jy die bekende wildernis strand ook sien
Daai drie as wa is n Pazzaz gebou deur WJ moterhomes.
Toe ek op Infanterie skool op Oudtshoorn was in 1978, was daar net strand huise daar gewees.
Ek en 'n pel het gereeld deur die week van die kamp geslip en sommer van vroeg oggend op die strand gewees met van die weermag girls van George. Daar was 'n ou telefoon hokkie daar langs die pad , ons was altyd naby hom ingeval een van ons vriende wat in die kamp agter gebly het ons bel.
Good memories, ek was altyd en is nog 'n stoute oukie.
Was daar in April en Junie vir paar dae. geen probleme nie. Onthou jy is op kamera.
Die kampplekke was al daar in die 70's, met die huidige grasperk agter die strand een van die kampplekke (no 1 - 17.) Die trappe na die terrasse het later bygekom, vroeer het mens met sulke erosie slote afgeloop strand toe.
Dirk ek onthou nou, daar was 'n kampplekke links van die pad soos jy afkom strand toe
Daai pazzaz is mense van bloemfontein, hul staan elke jaar daar.. ons het ook al klomp desembers daar gekamp op daai wal.. baie lekker...
Gedenkstene
https://www.georgeherald.com/News/Article/General/vicbaai-se-kissies-moet-waai-202001161126
Ek het permanent in George gewoon en deur daai tonnels af op die rotse was my gewilde visvang plek.
Kon nie Vir Desember plek kry in karavaan Park dus het ek vasgemaak om in seabreeze cabanas Desember te gaan Rus.
Iemand onlangs hier gekamp? Hoe is die plek oor Desembers?
Ons kamp elke jaar daar al vir 9 jaar. Ons kamp op die Western Terrace met eie ablusie. Ons het nog nooit enige probleme gehad nie en is mal oor die plek. Best uitsigte en great strand. Sal dit hoog aanbeveel. Ek was egter nog nooit oor n Desember daar nie maar staan gewoonlik in die April skool vakansie.
Ons kamp elke jaar daar al vir 9 jaar. Ons kamp op die Western Terrace met eie ablusie. Ons het nog nooit enige probleme gehad nie en is mal oor die plek. Best uitsigte en great strand. Sal dit hoog aanbeveel. Ek was egter nog nooit oor n Desember daar nie maar staan gewoonlik in die April skool vakansie.
Dankie Dewald, waardeer. Weet jy hoe ver vooraf maak besprekings oop? Desember is nog nie oop nie....hulle sê ek moet plekke soos facebook dophou vir datum maar weet nie hoe ver vooraf nie
[quote]1020,250066590[/quote
Thats where I finally answered the camping call from the camping Gods! I don’t have any regrets!