Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22845 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18373 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6632 |
| BrianB | 5885 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3525 |
Saturn Member | 2000 + |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2137 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1903 |
| Nico | 1811 |
| Hennie Botha | 1718 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1607 |
| Butts | 1514 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1405 |
| RichardJ | 1387 |
| Louvan | 1331 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 912 |
| Michelin Man | 829 |
| Fanie | 820 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 671 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 559 |
| Willie54 | 515 |
Platinum Member | 250 + |
| Herman | 444 |
| LEEN | 418 |
| Oumens | 399 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| captiva | 284 |
| Pontius | 281 |
| Meerkat | 277 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 253 |
Gold Member | 100 + |
| Grompie | 248 |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 225 |
| Chris Steffen | 206 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 192 |
| Ad Rem | 182 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 121 |
| Lewies | 116 |
botterskorsie sop
2 groot botterskorsies geskil en in klein blokkies gesny
1 granny smith appel geskil en fyn gekap
2 uie fyn gekap
50 gram botter/margarine
7 ml matige kerriepoeier
3 koppies kook water
2 blokkies hoender aftreksel op gelos in die kook water
4 eetlepels koekmeel
2 koppies melk
sout na smaak
knippie neut muskaat
maak die botter of margarine in n groot kastrol warm en braai die uie tot sag en voeg die kerrie by en roer goed deur
voeg nou die botterskorsies en appel by die uie en braai
voeg nou die koekmeel en neut muskaat by en roer weer deur
voeg nou die water aftreksel en melk by die botterskorsies
sit deksel op en laat prut tot botterskorsies sag gekook is
roer dit af en toe
wanneer botterskorsies lekker sag is verpulp die mengsel tot glad
die sop mengsel sal n diep geel kleur he en tekstuur lekker roomerig
dien warm op en geniet
Sop, met lekker vars brood, is gewoonlik vir my 'n maaltyd. Botterskorsiesop is egter vir my 'n voorgeregsop. Een klein bakkie daarvan is gewoonlik vir my genoeg. Daarna soek ek kos.
Die Spar hier naby ons maak die heerlikste botterskorsie sop. Hulle verkoop dit teen R49/kg...dink dis goedkoper om klaargemaak te koop as om self te maak
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Relaxed camper ja dit is seker goedkoper om sommer die klaar gemaakte sop te koop die lekkerte vir my is om voor die pot te staan en kook dit is vir my ontspanning terapie



