Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22378 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18066 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6509 |
| BrianB | 5605 |
| Bostoe | 5556 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3058 |
Saturn Member | 2000 + |
| Lennie | 2195 |
| Kanneman | 2158 |
| Chris Boucher | 2033 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1891 |
| Nico | 1790 |
| steamer | 1705 |
| Hennie Botha | 1703 |
| Dansan | 1558 |
| Butts | 1488 |
| DK | 1459 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1359 |
| Louvan | 1283 |
| RichardJ | 1269 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 891 |
| JohanMarais | 828 |
| Fanie | 816 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 670 |
| Benkie | 600 |
| 1Pierre2 | 478 |
| Willie54 | 467 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| Rare Breed | 427 |
| LEEN | 400 |
| Oumens | 386 |
| Herman | 360 |
| Izak | 332 |
| RD | 322 |
| captiva | 283 |
| Meerkat | 275 |
| Dieter | 265 |
| Lein | 261 |
Gold Member | 100 + |
| Fienie | 245 |
| Hennie1968 | 234 |
| Trev1 | 221 |
| Bushbaby | 208 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 191 |
| Stephan | 184 |
| Maurits | 175 |
| Ad Rem | 170 |
| Wegisons | 153 |
| Dolrik | 144 |
| Theu | 139 |
| Pontius | 131 |
Lekker Pasteie
Hier in PTA wat ek dink dit is Daspoort, Hermanstad of Hercules ens...??.
Ek sal nie weet nie omrede ek nog rigting vind hier ???
By die Shoprite Mall is daar n plek genaamd Country Pies, my vrou en ek het Saterdag pasteie daar gekoop, nl: Smokey Beef & Cheese.
Moet se 'Frieken' groot en lekker met baie vleis en kaas teen n skamele prys teenoor King Pie, Pick n Pay, Checkers en Ultra City se pryse.
My vrou en ek het n 1+ 1/4x Pastei gedeel so vullend is dit.
Gelukkig het 3/4 oorgebly vir 'Night Snack en Ontbyt' (LOL).
We had our time as campers as well as permanent.
The time has come and go to say G/By.
JY praat, ek bly oor die 30 jaar in Pretoria... amper so erg hier by ons, ek weet nou nog nie waar begin The Reeds van Wierdapark of Rooihuiskraal van Centurion af nie of andersom... Ek baie op die pad met die GPS... ek tik net Centurion en hy se vir my waar om te ry.... alles vandag se dae so op mekaar dat jy nie kan onderskei
Ek doen my BP Chicken Sausage Roll, hulle kan nie sommer lieg oor hoender vleis want jy kan nie veel bysit om dit meer te maak
Your best Friend or your worst Nightmare
Jy praat van 'Chicken'?
Toe ek die ordoloog besoek by universiteit PTA, stop ons by die Ultra City voor Pta vanaf Modimolle.
Ek koop 'Chicken & Mayo' pasteie by Ultra, skokkend: SLEGS DEEG SKORS EN BIETJIE MAYO.
Die hoender het seker Hasepad gekies toe hy ons bestelling hoor.
Ja, ek sukkel met die stad veral met sy 'One-Ways'.
We had our time as campers as well as permanent.
The time has come and go to say G/By.
Yes, spesifiek die Chicken Sausage Roll... Try hulle 'n bietjie.. enige BP Garage
Your best Friend or your worst Nightmare
As jy na PTA stad se kant beweeg, maak n draai by Maders slaghuis in Paul Kruger straat Mayville. Hulle maak nogal n lekker worsrol, maar hulle gebruik net kontant vir betaling geen kaarte nie.
As jy na PTA stad se kant beweeg, maak n draai by Maders slaghuis in Paul Kruger straat Mayville. Hulle maak nogal n lekker worsrol, maar hulle gebruik net kontant vir betaling geen kaarte nie.
Ek hou baie van hulle uitstallings agv voertuie ens...
Hulle vleis lyk ook na hoo gehalte.
Ek weet nie hoe ek daar gekom het nie, maar bykans 'Ge-Hijack' oppad huis toe.
Stop by Robot met venster half oop, druk RDP sy kop deur venster.
Dit was die vinnigste wat ek my wapen uitruk.
We had our time as campers as well as permanent.
The time has come and go to say G/By.
[quote]1017,250042715[/quot
e]Ongelukkig het hy nie geweet ek is n 'Leftie' nie, toe hy weer sien kom wapen vanaf handrem venster toe.
Toe hy hardloop en sien registrasie is Limpopo, verdwyn hy baie vinnig.
We had our time as campers as well as permanent.
The time has come and go to say G/By.
Jy Praat, My Broer se Rolex horlosie, goue ketting om sy nek en sy selfoon net oorkant Maders gevat een Saterdag... ergste is die Polisie stasie is net op in die pad (as dit nog bestaan) Hulle het geen genade. Wapen teen sy kop gedruk en gese haal af...
Your best Friend or your worst Nightmare
Dis die groot rede hoekom ek nie toegelaat word om 'n wapen te dra nie... Ma vertel my humeur soos 'n demaniet lont.. lol As hy rug draai na dit skiet ek die bliksem
Ek sal in die tronk beland so ek bly weg.
Oorweeg dit maar moet eers vir Ma oortuig as ons nou bietjie wil wegkom want dis nerens meer veilig... Ek het ligte gemaak wat ek koppel op 12V vir om die woonwa... as te naby kom in die nag tel die ogie jou op.. 30 watt lig gaan aan en 150DB hooter skree... ek plant hom gewoonlik mooi in donker kol
Your best Friend or your worst Nightmare
JY praat, ek bly oor die 30 jaar in Pretoria... amper so erg hier by ons, ek weet nou nog nie waar begin The Reeds van Wierdapark of Rooihuiskraal van Centurion af nie of andersom... Ek baie op die pad met die GPS... ek tik net Centurion en hy se vir my waar om te ry.... alles vandag se dae so op mekaar dat jy nie kan onderskei
Ek doen my BP Chicken Sausage Roll, hulle kan nie sommer lieg oor hoender vleis want jy kan nie veel bysit om dit meer te maak
Probeer gerus Pie factory oorkant Chamberlain in Centurion.....die heerlikste pies. Ons is baie lief vir hul Pepper steak en dan ook hul Kaas en Biltong pies. Hul pies is baie billik geprys....R60 vir 4. En hul samoesas.....heerlik
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek is so bly dat smaak verskil. Het slegs eenkeer by Pie Factory pasteie .
Die pasteie val nie in ons smaak nie....meer deeg as vulsel.
Moeg geploeg.
The best pies we have had are Shamrock pies but we have only found them in the Cape. The Sasol garage outside Plett on the way to Knysna have them and worth the trouble to stop there and get some if you are in the area.
When we are at Forever Plett we go buy a few frozen pies to take with us and pop them in the air fryer, can't wait for next years trip to get some more.
https://shamrockpies.co.za
Die lekkerste pies vir ons is by Windmills naby Mooi Rivier. As ons see toe ry is dit n moet stop vir ons. Hul pies is omtrent R60 een.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Julle kan gerus ook Mugg and Bean se Chicken roll probeer, gewoonlik by Total Vulstasies
Vra my... ek is 'n Pie kenner, eet Pie elke dag, Laat ek bylas... ek wou nie tone trap maar gaan ook nie weer Pie Factory toe nie... was bleek, baie deeg en vir my min smaak
Your best Friend or your worst Nightmare
Ons het gister 3x 4-Packs gekoop.
NL: - Biltong en Kaas.
- Chiken & Mayo.
- Steak & Kidney.
Ons het die Biltong en Kaas probeer.
Nee wat, dit is net Deeg en verder is dit nie Biltong nie en slegs hard gebraaide "Chuck" met Biltong spesery en "Baie Skaam Kaas".
Ons hou maar by Country Pie.
Country Pie, voel jy, jy het n ordentlikke Pie ge-eet.
Pie Factory se pasteie is nie mikrogolf vriendelik nie en bly bleek en pap.
Country Pie ontvries ek en sit in mikrogolf vir 3-4 minute en kry n ordentlikke hard gebakte, sappige pastei.
We had our time as campers as well as permanent.
The time has come and go to say G/By.
Het iemand al Nkulu en Tshokwane (Wildtuin) se Buffalo of Kudu pies probeer. Selfde Chef.
Die selfde Chef het ons gewys hoe maak hy sy pap. Nou eet ons gereeld pap. Dit is net n' spesefieke kook process wat all die verskill maak. Die process is ook op Woolworths se web werf beskryf.
Lekker kamp aan almal.
Groete,
Paul

The CaravanParks.com Team
Het iemand al Nkulu en Tshokwane (Wildtuin) se Buffalo of Kudu pies probeer. Selfde Chef.
Die selfde Chef het ons gewys hoe maak hy sy pap. Nou eet ons gereeld pap. Dit is net n' spesefieke kook process wat all die verskill maak. Die process is ook op Woolworths se web werf beskryf.
Lekker kamp aan almal.
Ja...hulle Buffalo pies ge-eet, is baie lekker. Ons probeer ook as ons by Skukuza is hul pepper steak pies koop, maar is die laaste klompie jare skaars. Seker dieselfde mense wst vir Tshokwane maak?
Ons koop gereeld by Tshokwane en Satara pap en sous as takeaway....geniet dit dan as bykos van aand se braai
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Jammer CP Admin oor onderonsie, maar het slegs terugvoering verskaf tussen die twee 'Franchise' pasteie en word blindelings aangeval.
Vertrou elkeen het sy keuse van 'Franchise tot Franchise'.
Jammer ook aan jou Geert (Relaxed Camper) vir my aanval op jou.
Intussen sal ek maar laag lê.
We had our time as campers as well as permanent.
The time has come and go to say G/By.
Pies in die asblik gegooi....was net deeg, kon amper nie eers vleis sien nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Alweer die Pies 😬
Your best Friend or your worst Nightmare


