Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Stir fry / Roer braai
Ons wil einde die maand n stirfry ete hou vir ongeveer 70x kampeerders. Die kampeerders gaan self skep en braai. Wat sal jul voorstel moet alles in bakkies voorgesit word....vleise en groentes? Watter sous moet beskikbaar wees? Enige ander tips?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Alles is darem gereel....
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Lyk nie juis iemand stel belang in jou navraag nie, nog minder ek.
Google en jy kry goeie en goedkoop resepte.
Die een met 4kg maalvleis teen 20x mense is goedkoop en maklik.
Sterkte
(EK NOEM DIT SOMMER Å- MOERBY PAN, POT OF SKOTTEL MET 2- MINUTE NOODLES BY)
Middag, ons doen dit gereeld. Ons het ook ons eie gemaakte panne. Ons het met flatbar hokkies gemaak vir elke braaier, elke braaier skep sy eie bestanddele op, en gooi dit in 'n hokkie. elke braaier het sy eie egglifter waarmee hy braai. Sodra dit gaar is gooi hy sy eie sous oor sy stirfry, braai nog bietjie en skep dan op rys.
Elkeeen gebruik 'n melamien papbakkie, skep sy kos op, gooi dit op die braaier en spoel dan sy bakkie uit, skep rys in en braai sy stirfry. Dit is lekker om vir seconds te gaan.
Ons het 2 panne met ses hokkies, dus 12 braai gelyk, dit werk gerieflik vir so 30-35 mense.
Ons gebruik gewoonlik hoender strips, steak strips, mince, bacon fyn geknip, mushroom, peppers en uie. Dan dun wortel, butternut en watter groente jy verkies. Sit in plastiekbakkies wat deksels het - dit help as vliee lastig raak.
Ons het natuurlik nie 'n rand om ons pan gesit nie, maar 25x25 mm angle iron met sy rugkant ondertoe. die vet en eksta sous loop dan daarin, op die een hoek het ons 'n gaatjie geboor met staal pypie wat sommer na 'n blikkie gaan. Sal kyk of ek fotos kan opspoor en dan neem om jou te wys.
Lekker braai!
Kobus
Kamp groete
Kobus & Ada
Kamp groete
Kobus & Ada
Sorry, gesukkel met die fotos. Die flatbar hokkies kan afskroef sodat mens ook net steak kan braai op die plaat. Die hokkies is so 190 x 240 mm. Ons gebruik 'n staal eggliftertjie met 'n kort platkant. Hoop dit help.
Kamp groete
Kobus & Ada
Dankie vir die fotos en idees Jaada, waardeer
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dit lyk lekker, nou wil ek net kuier en eet!
Kamp groete
Kobus & Ada
