English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 178
Total Replies: 261 568
Total Views: 83 541 659
topics: 605
replies: 3 916
views: 3 357 697
Share all those nice recipes with everybody...

Biltong koop op ander dorp

replies: 29
views: 9670
15 Feb 2016 @ 14:22:24 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5026
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years
Het al dit met julle gebeur alles gepak karavan gehaak ,trailer gepak gehaak daar gaan jy en later kom jy agter ag nee man die biltong by die huis vergeet jy is in n vreemte dorp waar koop ek nou lekke biltong en glo my biltong kan soms nie lekke proe nie. So vertel ons waar koop jy jou biltong in jou dorp sodat ons mede kampers daar kan koop as ons verby jou dorp kom. By Secunda koop jy biltong by Goudveld Slaghuis die beste en droe wors Kalahari slaaghuis
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2016 @ 15:13:31 pm
Anonymous

Shaun, voor ek gaan kamp maak ek my biltong eerder self. Proe beter en is goedkoper. As ek gedwing word om te koop, koop ek gewoonlik by 'n slaghuis in Lambton, Germiston genaamd Leeway Slaghuis of Eland slaghuis in Boksburg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2016 @ 15:53:56 pm
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 582
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 29 years

as ek stad toe gaan (Pretoria) probeer ek altyd draai by Uitkyk in Silverton. hulle droewors en biltong is baie lekker....dit raak net nou bleddie duur. @ R 200/kg. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2016 @ 16:19:03 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 34 years

Ek stem oor eland se biltong en droewors. Alberton slaghuis se biltong en drod sors ook baie lekker

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2016 @ 16:25:53 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 46 years
In bloem is biltong vrek duur 250 p.k. by van zyls biltong maar hulle biltong is by verre die lekkerste. Ander plekke vrystaat biltong onder 200, pick n pay 220 .
Toe ek so 12 13 jaar trug deur namibie gery het kom ons by n slaghuis en vra so kilo en half biltong. Die meisie gooi en gooi. Toe sy klaar is se sy R50
Ons betaal dadelik en vat die sak. Vra haar hoeveel kos jou biltong. R30 n kilo oom.
EISH en daai tyd betal ons alreeds meer as 100.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2016 @ 16:49:33 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4544
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

En die lekkerste brandwors (Bliksemwors) by die Spar in Secunda.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2016 @ 16:51:57 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1252
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 8 years

Ek byt vas tot in Wolmaranstad.  Koop by Biltong Den.   Dit is duur, smaak lekker en hulle kerf dit baie netjies. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2016 @ 16:52:33 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 23 years

Die meeste dorpe het meer slaghuise as wat jy besef. Elke supermark het gewoonlik self ook hulle eie slaghuis.

Koop eers so proeseltjie. As dit lekker is, koop dan sommer baie.

Baie biltong het net so laag speserye buite om en die binnekant is dan redelik smaakloos. Probeer 'n lekker soort braaisout kry met speserye wat vir jou lekker is. Sprinkel so bietjie op die smaaklose gekerfde biltong. Dit verrig wondere.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2016 @ 17:00:38 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4544
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Tussen Volsrust en Newcastle is Charlestown. Stop gerus by Snowy's reg lanks die pad. Altyd 'n goeie verskeidenheid biltong.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2016 @ 19:21:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18414
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

En die lekkerste brandwors (Bliksemwors) by die Spar in Secunda.


Hulle verkoop hom by Spar in Pretoria ook...hou ook baie van hom, maar soms is hulle hand te vrygewig met die chillie😈
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2016 @ 20:12:58 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 47 years
Soetvelde slaghuis naby Viljoensdrift Vereeniging. Die beste en lekkerste Biltong en droewors en Chillibites. Baie lekker
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 07:38:44 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16584
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

GRAVELOT tussen Tzaneen en Phalaborwa.

Beste Biltong in die land. Dit is ook die ad op die bord. Koop maar daar en jy sal dit beaam.  Ry op die pad vanaf Tzaneen na Phalaborwa. In Gravellot draai die pad links na Phalaborwa. &0m op linkerkant is die Tannie se slaghuis.

Biltong, Chillbites, Droëwors. Noem dit maar. As jy dit eers daar gekoop het maak jy soos ek................... as jy weet van iemand wat daardeur ry gee geld dat hulle vir jou biltong koop.

Die persoon moet betroubaar wees want anders is daar niks oor as hy uiteindelik by jou uitkom nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 07:39:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16584
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Ander plek in in Belfast. Maar hy issie so lekker soos die in Gravellot nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 07:53:23 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 582
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 29 years

DK waar is die Eland slaghuis in Boksburg? wil bietjie gaan draai daar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 08:21:12 am
Anonymous

Jan, hulle is in 183 Pretoria weg, Witfield, Boksburg @ (011) 826-2321. Hulle is baie naby aan Boksburg Golf course en EG Jansen Hoërskool.

Daar naby is ook 'n plek waar hulle vuurwapens en rondtes verkoop. Die advertensie bord wys aan ''Die Beste Geelvet Biltong''. Dit is een van my vriende se plek wat voorheen saam met my gewerk het, maar ek stel voor Eland is bietjie duurder, maar beter.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 09:04:20 am
paddyandpaul
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 337
Joined: 06 Jan 2013
Experience: 62 years
Did not realise how big a thing billtong is for some people, to me it is a real luxury that I occasionally get.
Try and keep it simple
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 09:29:58 am
Anonymous

Yes Paul, it is a real luxury if you buy, but if you have the correct equipment and you make it yourself, then it became a no luxury, it actually become a hobby.

I see the other day at Spar in Lambton that they even sell chicken biltong as well at very good prices, but I think I will give that one a pass.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 09:44:30 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 57 years

Ek byt vas tot in Wolmaranstad.  Koop by Biltong Den.   Dit is duur, smaak lekker en hulle kerf dit baie netjies. 

Hulle het die lekkerste biltong in die land. As ek daar deur ry koop ek altydn klomp en vries dit in klein hoeveelhede wat ek self "vaccuum pack"

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 09:50:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18414
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Die meeste van die slaghuise se biltong en droeλ wors proe vir my aanvaarbaar. N plek se biltong moet regtig baie spesiaal wees voor ek ver sal uitry daarvoor
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 10:31:58 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 22 years

Lyk of almal weet waar die beste biltong en droeë wors te kry. Het al `n paar lesse geleer met biltong (genoeg om `n veinproewer te wees).

Waar ek nie koop:

  • Enige slaghuis wat suining is met sout.
  • Die (sekere) slaghuis waar ek eenkeer droeë wors gekoop het en amper `n groen brommer se kop afgebyt het. (arme ding het in die wors beland)
  • Enige plek waar biltong en droëe wors in polistyrene en gladwrap verpak is.

Waar ek koop:

  • Enige plek wat nie mal is met die prys.
  • Enige plek wat nie bo genoemde aanvang.
  • Hou van die Meat world biltong en droeë wors in die geweste.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 11:31:19 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

GRAVELOT tussen Tzaneen en Phalaborwa.

Beste Biltong in die land. Dit is ook die ad op die bord. Koop maar daar en jy sal dit beaam.  Ry op die pad vanaf Tzaneen na Phalaborwa. In Gravellot draai die pad links na Phalaborwa. &0m op linkerkant is die Tannie se slaghuis.

Biltong, Chillbites, Droëwors. Noem dit maar. As jy dit eers daar gekoop het maak jy soos ek................... as jy weet van iemand wat daardeur ry gee geld dat hulle vir jou biltong koop.

Die persoon moet betroubaar wees want anders is daar niks oor as hy uiteindelik by jou uitkom nie.



Leon stem met jou, het vir jare in Phalaborwa gebly en altyd daar gaan biltong koop.

Tans maak ek my eie droee wors en biltong, het gister aand als uit die droeer gehaal. Sal volg week weer in sit.

Wag nou net vir die rugby omte begin.

Wierdabrug slaghuis onder die Polisie stasie, of Biltong Den in Jakaranda str se biltong is goed.
Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 12:42:15 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 3 years

Ons koop graag biltong by 'n slaghuis waar jy jou eie stuk biltong kan uitkies, volgens hoe nat/droog dit is, hoeveelheid vet en dit moet 'n lekker dik biltong wees.  Hou nie van "gegladwrapte" biltonge of pakkies opgesnyde biltong nie.  En ja, daar moet genoeg sout en koljander op wees.  Colin sout gereeld sy skyfies biltong voor hy dit eet.smile  Ons ry nooit by Stormsrivierbrug se biltongwinkel verby nie.  Hul droë wors en biltong is heel lekker maar bietjie duur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 19:48:38 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 51 years
Hier by ons regtig nie juis nie,net ou melkkoeie word geslag, of so kom dit voor. In George by van Rensburg's die beste. So 50km Noord van Upington n padstal, lekker biltiong, en n slaghuis.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 20:05:27 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5897
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 34 years

Ek hou van peper by die gekerfte biltong.  By ons is die Spar maar die beste vir my, wanneer ek 'n stuk kan kies.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 20:56:49 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5026
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years
Daai mense by Gravelote het oorkant die poskantoor in Phalaborwa n winkel jes hulle biltong puik maar boerewors vir my geen gelyke nie baie lekke
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2016 @ 11:18:37 am
bassbuster
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 74
Joined: 10 May 2010
Experience: 46 years

Primrose Hill butchery in Germistom, Primrose makes awesome biltong that you can choose yourself. They also make great drywors and cabanosi and are eager to let your try before you buy! Not sure on there prices but are not over expensive.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2016 @ 16:43:20 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1421
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 35 years
Ons Kapenaars word seker nie gereken as biltongmakers nie, maar as jy ooit tussen Kaapstad en Mosselbaai met die N2 ry, kan jy met 'n geruste hart by die biltongfabriek in Heidelberg (Kaap) (langs die Engen/Wimpy) jou biltong, 'chili bites' of droewors gaan koop. Ek koop landwyd biltong, maar dit is van die beste wat jy kan kry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2016 @ 15:46:33 pm
Willie Kotze
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 265
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 29 years
As julle in die Boland is, Biltong and Biscuit in Wellington se hoofstraat
-----------------------------------------------------
SKOP HOOG!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 09:12:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18414
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ons het laasweek die heerlikste biltong by daai slaghuis by garage gekoop waar jy vanaf die N1 afklim na Warmbad / Sondela....die een naaste aan N1

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 10:20:49 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18414
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Nog n plek met lekker biltong. Met die N3 oppad see toe. Voor Mooirivier kry mens n BP kompleks....Windmills, moet nie daar verby ry sonder om een van hulle pies te probeer nie....sy sal weer en weer kom. Oorkant hulle is n klein winkel kompleks met oulike winkels....onder andere heeeerlike biltong en droeë wors

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za