Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22503 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18187 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6540 |
| BrianB | 5702 |
| Bostoe | 5562 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3182 |
Saturn Member | 2000 + |
| Lennie | 2195 |
| Kanneman | 2162 |
| Chris Boucher | 2060 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1895 |
| Nico | 1801 |
| Hennie Botha | 1709 |
| steamer | 1705 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1591 |
| Butts | 1496 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1371 |
| RichardJ | 1309 |
| Louvan | 1290 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 895 |
| JohanMarais | 828 |
| Fanie | 816 |
| Piet Ford | 739 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 671 |
| Benkie | 602 |
| 1Pierre2 | 516 |
| Willie54 | 476 |
Platinum Member | 250 + |
| Rare Breed | 427 |
| LEEN | 405 |
| Oumens | 397 |
| survivalist | 360 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 336 |
| Izak | 332 |
| nyiko81 | 316 |
| captiva | 283 |
| Meerkat | 276 |
| Dieter | 265 |
| Lein | 261 |
Gold Member | 100 + |
| Fienie | 245 |
| Hennie1968 | 240 |
| Trev1 | 225 |
| Bushbaby | 208 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 192 |
| Maurits | 177 |
| Saalocin | 171 |
| Pontius | 166 |
| Andre Steyn | 166 |
| Wegisons | 155 |
Einde van kampeer by die see?
Ek het toegang tot "gratis" verblyf by Ballito in n woonstel. Weet nie of dit beteken dat kampeer by die see eers iets van die verlede is nie. Ons is hierdie week hier. Ek mis egter die geselligheid van kampeer en dan ook dat mens lekker vuurtjie by jou staanplek kan maak en braai. Woonstel moet ons by gemeenskaplike area braai wat ook gesellig was met ander vakansie gangers. Ons het egter nog n bespreking by Dolphin Holiday Resort vroeg Januarie.
Tyd sal seker sê....ek bly maar baaaaaie lief vir kampeer
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Lekker Man, Geniet... as jy gratis kan gaan hoekom nie..
Die vraag of kamp by die see iets van die verlede is... moet dit nooit doen nie, sleep daai wa en gaan geniet die rustigheid van die woonwa park... Ek het al 2 probeer... self verkies ek maar nog altyd my woonwa.
Ek moet net my goed in plek kry vir Mei maand want ek gaan see toe
Your best Friend or your worst Nightmare
Lieflike uitsig maar die uitsig onder die bome in die kamp is nog beter.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Vir ons is daar n’ plek en n’ tyd vir alle moontelike verblyf tiepes. Tent of woonwa of chalets of op n’ Houseboat op Kariba!
Die een vervang nie die ander nie al is dit verniet.
Geniet dit Geert.
Groete,
Paul
Kyk daar is 'n spreek woord wat sê ........................... "Jy kyk nie 'n gegewe perd in die bek nie".
Dit is 'n seëning wat mens met twee hande moet vasgryp en geniet. Veral as dit dan nog gratis is. Daar is baie mense daar buite wat 'n arm en 'n been sal gee vir so geleentheid, so gaan vir goud.
As kamp in jou bloed is is die nou maar 'n luuksheid wat jy jou self kan gun. Ons almal weet dis net so effe van 'n afleidingtjie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Kamp bly maar die lekkerste Geert geniet die kuier innie woonstel
Haak daai wa kamp bly koning
Ons vra ook gereeld die vraag of ons liewer in chalets in die Wille Kruger moet gaan bly en net die Ventertje moet saamneem.
Op die oomblik wen die karavaan steeds nog die stryd, maar ek neem aan dat die jare-beiteltjie dalk later sy hamer gaan slaan.
You'll never never know if you never never go
Geert, ek neem aan dit is julle eie plekkie wat julle nou daar het.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Vir ons is daar n’ plek en n’ tyd vir alle moontelike verblyf tiepes. Tent of woonwa of chalets of op n’ Houseboat op Kariba!
Die een vervang nie die ander nie al is dit verniet.
Geniet dit Geert.
Ek stem 100% saam.
My niggie-hulle was groot kampeerders .... talle male was daar 'n nog groter karavaan (en ook sleepvoertuig) bekom
Hulle het weens verskeie redes "afgeskaal" die karavaan en sleper verkoop, die geld "in die bank" gesit en toe vakansies gaan hou deur in chalets en B&B's te bly.
Aarde ....... Louise en Cassie het nie ver gekom nie, toe is daardie "vakansiegeldjies" ook daarmee heen. Volgens hulle kommentaar, "nooit geweet ander verblyf is so duur en geensins so lekker as kamp nie" Het besluit "afskaal" is om te belê in 'n kleiner karavaan, maar ...... "kamp gaan ons kamp!"😁
Soos genoem....ek dink nie kampeer kan enigiets vervang nie, maar as sulke vlieg tariewe ter sprake kom en verblyf is gereel, is versoeking baie groot....dis nie eers my tolgelde nie. Ek kom nie eers by Harrismith net daai uitgawe nie.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Twee persone van Lanseria na George, hierdie Donderdag kos R7000. Dit is eenrigting!!!!!
Moet maar vroegtydig wees en huiswerk doen. Enige vlug op 99 is duur. Hierdie prys is 2x mense retoer
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Twee persone van Lanseria na George, hierdie Donderdag kos R7000. Dit is eenrigting!!!!!
Vriende van ons het Vrydag George toe gevlieg. Hulle het eers vanaf Johannesburg na Durban gevlieg en toe na George....het hulle toe heelwat goedkoper uitgewerk.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Met vlieg tariewe wat goedkoper is as jou tolgelde alleen, maak dit baie aantreklik
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ja dit is waar en die branstof koste kan gebruik word vir motor huur.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek wil 'n huisie by die see he... teen daai prys vlieg ek ook af 😀... Een gehad op Munster maar die kostes het net te hoog geraak en verkoop.... veral vir een keer 'n jaar se Holiday ... ergste was is dat jy gatvol raak vir dieselle plek. Nooit uitverhuur omdat mense niks voel vir jou plek
Nou terug op my woonwa so ek sal maar sleep..
Your best Friend or your worst Nightmare
Ek mis my dae by die airlines... net Lughawe belasting betaal enige plek in die wereld... was lekker tye.
Al oorlog was jy was altyd op standby geboek... Hoop jy kry plek.... net een keer vasgebrand in Hong Kong... 8 ure gewag vir volgende vlug
Your best Friend or your worst Nightmare
Twee persone van Lanseria na George, hierdie Donderdag kos R7000. Dit is eenrigting!!!!!
Ongelooflik hoe hoë aanvraag die tariewe laat styg. Nou kan hy vir R442 vlieg
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜


