Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22414 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18132 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6523 |
| BrianB | 5641 |
| Bostoe | 5561 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3114 |
Saturn Member | 2000 + |
| Kanneman | 2159 |
| Chris Boucher | 2035 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1894 |
| Nico | 1794 |
| steamer | 1705 |
| Hennie Botha | 1705 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1575 |
| Butts | 1494 |
| DK | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1370 |
| RichardJ | 1290 |
| Louvan | 1283 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 891 |
| JohanMarais | 828 |
| Fanie | 816 |
| Piet Ford | 739 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 670 |
| Benkie | 602 |
| 1Pierre2 | 498 |
| Willie54 | 471 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| Rare Breed | 427 |
| LEEN | 402 |
| Oumens | 391 |
| survivalist | 358 |
| Global Traveller | 356 |
| Izak | 332 |
| RD | 331 |
| captiva | 283 |
| Meerkat | 275 |
| Dieter | 265 |
| Lein | 261 |
Gold Member | 100 + |
| Fienie | 245 |
| Hennie1968 | 240 |
| Trev1 | 221 |
| Bushbaby | 208 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 192 |
| Stephan | 184 |
| Maurits | 176 |
| Andre Steyn | 166 |
| Pontius | 158 |
| Wegisons | 154 |
Duitse paartjie op toer
Ons het afgelope naweek hierdie duitse paartjie raakgekampeer by Bush en Buck noord van Brits. Hulle toer die wêreld plat met hul fietse. Hulle het nou laasweek van n toer in Mexico in SA aangekom. Van OR Tambo is hul na Sandton, toe na Hartbeespoort en toe Donderdag deur na Bush n Buck. Hulle volgende stop gaan Manyane in Pilanesberg wees. Vandaar wil hul opbeweeg in Afrika tot in Nairobi. Hulle het alle kampeer toerusting met hulle op die fiets. Dis alles van baie ligte nateriaal gemaak, soos byvoorbeeld hul kampeer stoele weeg maar 180g. Dis n baie aangename paartjie. Ons het oor die naweek heelwat ure saam met hulle om die kampvuur gekuier....dit was heerlik om te hoor van hul ervarings in ander lande.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hulle deel al hul ervarings op n YouTube kanaal. Hulle laai weekliks op. Die nuutste is tans die laaste gedeelte in Mexico waarvan hulle dan na Suid Afrika vertrek het. Einde hierdie week sal seker die eerste een wees van Suid Afrika.
Hier is skakel na hulle YouTube kanaal
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Saterdag was daar n Kampeer gereg kompetisie gewees. Kampeerders kon enige dis op die vuur gaarmaak. Die duitse paartjie was ook deel van die beoordeelaars gewees. Dit was vir hulle n unieke ervaring, want baie van die disse waaraan ons gewoond is, was vir hul n 1ste keer... soos braaibroodjies, skilpaadjies, biltongpot ensovoorts, asook shooters soos Springbokkies
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ja ons het al op meenigde plekke sulke fiets toer mense ontmoet. Reg deur Namibie by Fis Rivier en Sousousvlei en Chobe Safari Lodge en Kasane. Gewoonlik Franse of Nederlanders of Duitsers. Gewoonlik n' jong egbaar. Ook gewoonlik nie getroud nie. Dan is daar ook die enkeles. Baia braaf. Uiters interesant om met hulle te gesels.
Kyk ook gerus "Itchy Boots" op YouTube. Sy doen dit aleen met n' speciaale geboude motor fiets. Sy is nou onlangs getroud en het dus gestop met haar toere.
Groete,
Paul
We have also encountered a few European bike riders touring the country. There are plenty of them in South America as well, saw lots of them in Chile & Argentina . Often wondered how fit they must be to undertake such tours, the bikes seem way over packed with equipment but obviously it‘s very light weight stuff or it would be difficult to balance the bike.
For kooking they use petrol burners....not gas as gas canisters are too heavy and petrol is readily available and so on. They are all super fit and very pleasant people. They have don't have chairs nor tables. They sit on the ground or at a picnic bench.
Groete,
Paul
Hulle het soortgelyke stoele gehad, baie lig....blykbaar 180g, het ligter as my selfoon gevoel
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
In January the guy in orange arrived at Springbok Caravan park. He had left Cape Town heading for home in Switzerland. Going North through Namibia then heading diagonally East. Can't remember details, but had given himself about 2 years?
That evening the guy in blue arrived, headed for Cape Town. He had come down from France and the West coast of Africa giving surfing lessons along the way. Surf board came all the way. He was not in a hurry and had taken over 3 years.
They swopped some war stories and intel and cell phone numbers etc.
The temperature at Springbok was over 40C.
Living the dream
Hulle het soortgelyke stoele gehad, baie lig....blykbaar 180g, het ligter as my selfoon gevoel
Ek het nou ook sulke stoele gekoop. As jy eers in hom sit het jy hulp nodig om weer op te staan. Gemaklik maar net vir uitsonderlike gevalle.
Groete,
Paul
Hulle planne het heelwat verander. Hulle het n werksaanbod gekry om by Bush n Buck te help oor Desember, so hulle gaan intussen met kar rond toer in SA tot begin Desember. Intussen gaan Katja se ma ook by hul aansluit vir n trippie later die maand. Hulle was gister in Pretoria en ons het n lekker braai saam met hulle geniet. Regtig waar vreeslik aangename mense
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Serious campers from around the world seem to be really nice people.
God Speed on their journeys.
Respect!
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
Hul eerste video in SA. Hul tyd by Bush n Buck begin omtrent by 22minute
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hulle 1ste SA YouTube video is gelaai. Ek help hulle paar idees gee waar om te gaan. Hulle wou Drakensberg sien....ek het paar opsies gegee, hulle het toe Mahai gekies omdat hul hou van mooi natuur eerder as oord fasiliteite. Reen en slegte weer het hul besluit om Oos Transvaal toe te gaan. Ek was verbaas toe hulle my gister WhatsApp en sê hulle is in Nelspruit. Hulle wil n dag of 2 wildtuin toe gaan, maar moet volgende Saterdag terug in Pretoria wees. Die plan is om nou 2 dae te staan by Panorama in Graskop en dan 2 dae by Swadini. Vandaar gaan hul Knp toe via Orpen hek....kon 1x aand in Satara kry en 1x aand in Skukuza. Voorstel is dan om uit te gaan by Malelane en N4 huistoe.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hoe gaan hulle KNP besoek siende dat hulle met fietse toer?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
They will have to hire a car or go with a guided tour. I think they mention hiring a car in Pretoria in the video.
They will have to hire a car or go with a guided tour. I think they mention hiring a car in Pretoria in the video.
Friends of us borrowed them their Polo
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hulle toer baie vinnig. Hulle het Sondag tot Donderdag die Panorama roete gedoen in Mpumulanga....2 dae by Panorama chalets in Graskop en 2 dae by Swadini. Toe 1x dag in Satara en 1x dag in Skukuza. Vandaar Pretoria toe....binne 2 dae afgery Kaapstad toe waar haar ouers van Duitsland by hulle asngesluit het. Hulle is reeds in Mosselbaai. Môre is die plan om vir 2 dae Storms Rivier toe te gaan.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Waar is hulle fietse? Staan dit by jou. Want daar issie 'n manier hulle so vinnig toer met die trapfietse nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Waar is hulle fietse? Staan dit by jou. Want daar issie 'n manier hulle so vinnig toer met die trapfietse nie.
Nee, by Bush n Buck waar hulle 6 Desember weer moet wees.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



