Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22123 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17866 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6324 |
Bostoe | 5503 |
BrianB | 5423 |
HM | 4790 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2729 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2014 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1875 |
Nico | 1775 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1693 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1324 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1192 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 863 |
JohanMarais | 821 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 665 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 578 |
Willie54 | 456 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 444 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |





Tin Openers : Blikoopmakers
Ek is radeloos. Om laatlik 'n blik oop te maak / sny is frustrasie. Ek gebruik later oorlede skoonma se handdroliese oopmaker wat ook in die destydse Weermag gebruik is omdat dit deel was van die knipmes. (Dit werk) Wat doen my ingeligte mede kampmense?
It seems the tin lids are too deep from the edge or the gears do not have enough grip to attach to edge of the tin.
The battery driven appliances are not the answer.
Die fênsie goed van Price Home of selfs Woolworths kan nie 'n blik oorwin nie. As die blikke maar net die BoelieBief blikke se stelsel gebruik !!!!!
Wat sê my CP-vriende?
Ek kamp weer in Julie tussen Marloth Park en Berg en Dal en wil graag 'n oplossing kry. Om met 'n "angle grinder" die blikkie oop te sny gaan my kampbure vol spatsels laat.
Ek wou hierdie onder "technical advice " of "comedy corner" plaas maar dit is baie ernstig en vereis dalk Parlementêre toetreding.
Groete.

This opener I bought probably 8 or 10 years ago and still going strong. About double the price, so not sure if other people have the same issue, and I hope they did not change the design since then. Found it on YouTube, a guy who was also frustrated with the same issue. IJust now went on the web and found it on Amazon, see the picture below, hopefully someone else can suggest a local one that is cheaper. This one works out to be about R260.00.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Ons het so n Shogun baie lank terug by Verimark gekoop....dis nog ons gunsteling. Wens dit was nog te koop, sal graag een vir die huis ook wil hê.

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Ons het so n Shogun baie lank terug by Verimark gekoop....dis nog ons gunsteling. Wens dit was nog te koop, sal graag een vir die huis ook wil hê.

Jammer jy kry hulle nie meer
Haak daai wa kamp bly koning
Ek maak gebruik van daai ou tipe blik oopmaker wat heeltemal staal is en wat se een handvatsel rond is en die ander plat is met 'n bottel oopmaker in. Dit werk die beste.
Anders as dit die ou weermag se "Ratpack" blikkie oopmaker. Hy is maar nog altyd die beste bystand oop maker.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek maak gebruik van die ou primatiewe weermag metode as die regte "Tool" nie werk nie.
- Lekker skerp mes en sny die boonste gedeelte in n X formaat en lig gesnyde segmente na bo.
We had our time as campers as well as permanent.
The time has come and go to say G/By.

