Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22123 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17866 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6324 |
Bostoe | 5503 |
BrianB | 5423 |
HM | 4790 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2729 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2014 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1875 |
Nico | 1775 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1693 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1324 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1192 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 863 |
JohanMarais | 821 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 665 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 578 |
Willie54 | 456 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 444 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |





Kamp Tafel
Goeie môre almal. Wil net bietjie raad kry. Ons wil net uitvind oor kamp tafels. Die meeste is ongeveer 65-70cm in hoogte. Maar ons kyk meer na 95-100cm. Enige advies wat ons kan maak. Baie dankie vir jul insette, byvoorbaat.
Ons gebruik maar die algemene plastiek tuin tafels. Hulle is die regte hoogte vir ons behoeftes.
As die tafel hoogte regtig 'n groot probleem is bv vir iemand met rug probleme kry 4x koffie blikke en gooi sand in. Hulle is lekker swaar en skuif nie maklik nie, het 'n redelike groot basis en val nie maklik om nie, jy kan die hoogte verstel deur die sand binne in meer of minder te maak en as die staanplek ongelyk is druk jy die een of ander poot net effe dieper in die sand van 'n blik in.
As jy oppak gooi die sand in 'n tuin uit.
Plastiek emmertjies kan seker ook gebruik word vir die doel.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ons gebruik ook n plastiek tuin tafel...werk goed vir ons
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

