Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22082 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17816 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6274 |
Bostoe | 5480 |
BrianB | 5361 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2715 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2152 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1869 |
Nico | 1773 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1690 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1467 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1268 |
Louvan | 1255 |
Gerden | 1255 |
RichardJ | 1179 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 857 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Willie54 | 444 |
1Pierre2 | 435 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 367 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 187 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
mplester | 157 |





WINTER KAMPEER
Nog nie winter hier in die Noordekant van Pta nie, maar wil net weet wie van julle kamp nog graag hierdie tyd van die jaar en waar ? Ek is redelik tough, dra nie onnodig skoene, sweetpakke of slippers nie, maar soek darem nog n bietjie son sonder stof. Op n ander noot waar is ons vriend Gin de Wet of Chuck Norris, lanklaas sy input gesien.
We are currently camping at Van Zyls Rus in Kuilsrivier and it‘s getting cold here overnight. We head to Langebaan later today for a month, working our way back along the coast towards Jefferies Bay and then inland and up to Eiland by end June. From there on towards Phalaborwa and Swadini should be back in Pta around October.
Ons hou ook meer van somer kampeer. Wildtuin is goeie opsie vir winter, maar sien julle hou nie van die stof nie. Warmbad area ook lekker....het altyd Weesgerus in winter geniet. Hoe verder noord hoe beter
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Ons hou ook meer van somer kampeer. Wildtuin is goeie opsie vir winter, maar sien julle hou nie van die stof nie. Warmbad area ook lekker....het altyd Weesgerus in winter geniet. Hoe verder noord hoe beter

....of Natalse kus toe
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ons kamp gewoonlik dwars deur die jaar winter en somer. Sodra die nagte koeler raak kies ons maar kamp oorde meer in die omgewing van Warmbad, Nylstroom en Naboomspruit.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

'n Eletriese kombers en/of 'n blaasverwarmer is gewoonlik heeltemal voldoende om selfs die koudse winternag te trotseer. Op meeste plekke is dit darem gewoonlik in die dag nie te koud nie. In die suide het jy nog die verdere komplikasie van reën in die winter gepaard met wind. Dit hang maar van mens tot mens af of jy dit kan hanteer. Ons het al in die suide in die winter uitgekamp en gevind dat dit darem nie elke dag onaangenaam is nie. Maar as jy 'n keuse het, is dit sekerlik beter om in die somer te kampeer. Soos hierbo genoem, is die noordelike dele van ons land dalk n beter opsie vir die winter maar selfs hier kan dit soms geniepsig koud word snags. Ons het al in Kruger een nag 0 grade Celsius ervaar en dit was in Tsendle waar daar nie krag is nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Winter na ATKV Eiland of verder noord
Haak daai wa kamp bly koning
