Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22082 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17816 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6274 |
Bostoe | 5480 |
BrianB | 5361 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2715 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2152 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1869 |
Nico | 1773 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1690 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1467 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1268 |
Louvan | 1255 |
Gerden | 1255 |
RichardJ | 1179 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 857 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Willie54 | 444 |
1Pierre2 | 435 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 367 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 187 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
mplester | 157 |





Exclusive toilet spoel nie.
My Exclusive het die hand pomp aksie om die toilet te spoel.
Ek pomp maar daar kom nie water uit nie. Bou ook nie drukking op om die water te spoel nie.
Watertank is vol en krane en stort werk.
Enige advies om die probleem op te los sal waardeer word.

Een of meer van die plastic cover valve clips onder op die pomp het af gebreek.
Haal die plunger pomp (twee scroeffies) uit en vervang die clips met cable ties. Sorted.
Groete,
Paul
Dankie Paul gaan dit probeer.

Jy kan ook die cover vervang. Camp Life het hulle. R350. En dan gaan dit weer breek. Ek het sommer al 3 vervang met cable ties. Myne het nooit weer gebreek nie.
Groete,
Paul
Daai raad van die cable ties werk.
As die plunger nie uitkom / loskom met die 2 x skroefie aan die bokant nie.
Daar waar jy die spoelwater i gooi is daar 2 of 4 lang skroewe wat jy moet uitdraai sodat jy die plunger dan kan uithaal.
Maak net seker dat jy die pyp onder aan die plunger weer koppel en toets dan dat hy spoel voordat jy daai lang skroewe weer indraai.
Jy toe reggekom Dirk?
Dankie Paul en Pierre vir julle advies.
Het dit reggemaak met die cable ties en werk nou 100%

Bly jy het reggekom.
Great. En dit is goedkoop en sal nie weer breek nie. Myne 5 jaar terug so reggemaak. Eers net die gebreekte een en kort daarna moes ek al drie vervang met Cable ties. Doen al drie maar van die begin.
Groete,
Paul
So leer ons bymekaar
Haak daai wa kamp bly koning
