Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22029 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2705 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
1Pierre2 | 421 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Movers on double axle caravans
Guys some inf and advice please -- How are double axle caravans moved --can movers move them without issues?
Its the only way to go, i have 4 x ewicks movers on my exclusive and they move the van perfectly.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
Thanks for the info -- are the 4 movers in Sync on one remote? Can the van move in tight turns and corners - my fear is wheels scuffing and motors burning out on overload.
The 4 movers are in sync of 1 remote, the system runs through a fuse box that has 8 x 30A fuses , a fuse will blow long before a motor pops. I have blown the odd fuse but very rare though.
Turning the caravan through 90 degrees on its axis on a grippy surface is probaley not ideal, tends to put strain on the Rubex suspension, on a loose surface this is not a problem.
We normally place our van as close as possible to where we would like to have it with the tow vehicle then place it in the exact position with the movers.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
We also use 4 x Ewiks movers on Our Nayela Okapi (double axle). All synchronised into one remote control.
As said above, turning 90 degrees on a grippy surface is a challenge, but I lift the front of the van to the max height (with jockey wheel) and then do the maneuvering, thereby reducing the dragging of the front tyres on the grippy surface.
Moving (turning) a double axle by hand is virtually impossible, unless you have superhuman powers.....!?
Thanks Gents really appreciated your input- sets my mind at rest knowing its possible with not tooooooooooo much trouble. Will be installing 4 x movers to my Mobi Quatro
Hi Tommy.
Ek draai nie eenstryk nie, draai en reguit en draai en reguit. Dit haal die strain van die tyre's en as af.
Met die Exclusive het ek ook die Jockey hoog opgedraai om die voorwiele half in die lug te hou, dan het ek skerp gedraai. Na 2 x nuwe Jockey wiel stel / pype buig, hou en die Exclusive nou so gelyk as moontlik en vat die draai nou stadiger / langer en geen Jockey is daarna gebuig nie - die is my persoonlike ervaring.
Geniet die kamp lewe, dit is baaiieee lekker.
Dankie Pierre ek sal dit onthou en ook seker "trial and error" moet leer. Try maar nie so baie Skool fonds te gebruik nie.
Het jy 4 mover ook aan jou C/van?
Dankie weer
Ja Tommy, 4 Ewiks Movers - daai ouer tipe wat nog met die draad en geel remote werk.
Dit hang alles af ven watse mover jy wil opsit.
As jy enige iets anders as die PowrTouch (Reg gespel) mover opsit sou ek aanraai om beide aste se wiele te beman.
Die PowrTouch is sterk genoeg om die wa te skuif met net een stel mover op een as. Ek het 'n Sensation Maia gehad met dubbel as (BVM2200kg) en daai mover het hom geskuif net waar ek hom wil he.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Leon Hierdie topic kan nogal besig wees - Is al die movers dieselfde output? Kw? Etc...
Tommy, ek is nie 'n kenner op die gebied nie maar wat ek al gelees en gehoor het is PowrTouch sterker as Ewik. Vir jou wa gaan jy 2 PowrTouch motors benodig en 4 Ewik motors.
Die prys vir die 4 Ewiks is ongeveer dieselfde as vir 2 PowrTouch motors. Ewik word in Pinetown KZN vervaardig en die ander produk word ingevoer. Agent vir PowrTouch is in Villiers Vrystaat en Ewik het omtrent in elke stad 'n agent. Onderdele vir Ewik is vrylik beskikbaar wat nie altyd die geval met PowrTouch issss nie.
Ewik raas net baie meer as PowrTouch wat relatief stil is. Ek kan met die harder geraas saam leef want jy beweeg nie elke dag die wa heen en weer nie
Moeg geploeg.
Bly weg van Powrtouch....ek het my vingers verbrand met n R32000 instalasie van hulle. Het dit vervang met Ewiks...baie gelukkig
Hier is ander lede op die forum wat ook al paar keer Villiers toe moes ry vir comebacks aangesien daai agent verwag jy moet karavaan soontoe sleep vir naverkoop diens
Ewiks verwag nie ek moet Durban toe sleep sou daar comebacks of naverkoop diens wees nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek het ook mense met Powertouch hoor kla.
EWIKS is goed ondersteun. Ek het 4 op my Exclusive.
Groete,
Paul
Powertouch trek 80A per mover. Die automatiese koppel en ontkoppel meganisme lock op. Veral by die see.
Groete,
Paul
My ervaring met Powrtouch movers is baie positief, veral aangesien ek die karavaan met die movers gekoop het in ek dink 2015.
Dis net einde Februarie hierdie jaar toe dit gelock het- volgens Pine Joubert is dit omdat ons die movers vir n paar maande teen die wiele gelos het.

My ervaring met Powrtouch movers is baie positief, veral aangesien ek die karavaan met die movers gekoop het in ek dink 2015.
Dis net einde Februarie hierdie jaar toe dit gelock het- volgens Pine Joubert is dit omdat ons die movers vir n paar maande teen die wiele gelos het.

Ja seekerlik. Die oplock was almal met mense wat die Powertouch vir n' lang tyd teen die wiele gelos het. Dit was ook meestal by die see d.w.s in n' klam souterige omgewing. In elke geval was dit n' pinaarie want die mover moes gestrip word voordat die kamper kon vertrek.
My EWIKS met sy manual koppeling het nog nooit opgelock nie.
Groete,
Paul
In my geval het Pine se raad gehelp - ons het die karavaan klompie keer vorentoe en agtertoe beweeg en toe het die “lock release”.
So in my geval was dit nie nodig om die movers te strip nie.
Die PowrTouch Mover kom ook met so T-handle wat jy gebruik om die mover met die hand los te maak. Op die agter kant van die Actuator wat die rollers vorentoe stoot is 'n swart proppie. Haal die af dan sal jy sien daar is staal punt van 'n assie. Druk die T-Handle se sok daaroor en draai dit. So kan jy die roller meganies weg trek van die wiele af.
Dit was so gewees met die movers wat ek op die Maia gehad het.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Leon, ek het die video ook gesien vir die Ewiks movers wat nie meganies engage word nie - as hulle vashak, dan kan jy hulle ook van agter met die sok "disengage". Ewiks het so 'n video wat jou wys hoe om dit te doen.

Die PowrTouch Mover kom ook met so T-handle wat jy gebruik om die mover met die hand los te maak. Op die agter kant van die Actuator wat die rollers vorentoe stoot is 'n swart proppie. Haal die af dan sal jy sien daar is staal punt van 'n assie. Druk die T-Handle se sok daaroor en draai dit. So kan jy die roller meganies weg trek van die wiele af.
Dit was so gewees met die movers wat ek op die Maia gehad het.

Leon, die "lock" waarna ons verwys, lyk soos 'n "pin" wat verhoed dat mens die T-handle kan gebruik. Dit is hoekom ons die proses van die karavaan vorentoe en agtertoe beweeg het met die movers, waarna die "pin" weggeskuif het en ons toe die T-handle kon gebruik