Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22029 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2705 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
1Pierre2 | 421 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Dakloos
Hi
Ons is dakloos gelaat op windstil sleep na Yzerfontein. Het maar so gekamp met los seil bo-oor. Kon die dak nie vind oppad terug nie.
Hake was almal nog mooi in, maar bokant is missing. Ek sleep die 1983 Sprite Sprint nou al 15 jaar sonder moeilikheid.
Waar in Boland of Kaap kan mens nuwe dak laat maak? Kan darem nie Junie topless op Hartenbos aankom nie...
Ai Chris dis nou 'n bad een die. Bel Benoni Caravans en hoor of hulle nie dalk vir jou 'n dak het nie. Want hulle verkoop somtyds ou karavaan onderdele. Hulle is wel hier in Gauteng
As dit nie werk nie hoop ek iemand daar in die Kaap omgewing kan jou help.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Dan wil ek ook net se, Welkom hier op die forum. Hoop om meer van jou te hoor die keer dan eerder oor lekker kamp uit stappies en ondervindinge.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Boland karavan in Worsester sal kon help. 023-3424631
Hoor op facebook blaaie...veral in jou omgewing of iemand nie die dak gesien het nie. Gaan makliker wees om ou een te herstel. Ek wonder wie het al die moulds gekoop by Jurgens Ci se bankrotskap
Sterkte...nie n lekker een nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dankie julle
Sterkte hoop jy kom reg en welkom
Haak daai wa kamp bly koning
