Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22029 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2705 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
1Pierre2 | 421 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Ewiks battery
Goeiedag mense wat se groote battery stel jul voor vir ewiks movers ek het n Jurgens Expo.
Ek het n 638 batt vir Ewik in die Jurgens Classique .Nog nooit probleme gehad

Ek maak gebruik van 'n 60 Amere battery in my Fleetline sonder enige probleme.
Battery is permanent aan 'n CTek Intelligente laaier gekoppel en was verlede maand 9 jaar oud.
Moeg geploeg.
Ek het op my Expo oorspronklik n 35 of 40 Amp battery gehad wat goed gewerk het....Ewiks in Durban het vir my gesê hoe ver dit behoort te gaan....my afstande was nie eers 10% van dit nie. Ek wou dieselfde weer insit 1½ jaar terug, maar was oor Desember en kon net 70A toe kry. Voorstel was n gewone kar battery....steeds baie gelukkig
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Die oorspronklike Raylite Leisure Battery RR0 (35Ah) (Deep Cycle) is OK vir die EWIKS movers. As jy hom moet vervang sou ek of die RR1 (47Ah) insit. Die selfde groote maar meer Ah.
Twee EWIKS movers trek tussen 43A en 60A.
Die volgende van die EWIKS webwerf:
Q: What type of battery do you supply with your DIY kits?
A: We supply a 28 Gel type battery - for our manually engaged units, as commonly used in golf cart and an intelligent charger. This is sufficient for the Caravan Mover and a couple of LED lights only. But too small for operation fridges and other high load items. My experience is that the Gel type battery are more efficient than the standard type of deep cycle battery. We recommend that should you wish to purchase a deep cycle battery that it be a minimum of 50AH.
Groete,
Paul
Ek het 'n 105 Ah Deep cycle battery, Al seker 5 jaar oud en trek 4 ewiks Movers nog steeds met gemak.
Nou gekamp by Yellowsands en daar was 'n Inkunzi eienaar met 'n 200Ah Lithium battery. Hy het ook Ewiks Movers op gehad - neuswiel sit vas in die sand en daar wil die Movers nie disengage nie. Lank en kort - die Lithium battery se Battery Management System het ingeskop en die battery afgesit. Ons het nie 'n reset knoppie gesien nie - toe ons die battery Jumpstart toe reset die BMS en die stelsel werk weer. Ewiks disengage en die man kon toe ry.

Ek het 'n 105 Ah Deep cycle battery, Al seker 5 jaar oud en trek 4 ewiks Movers nog steeds met gemak.
Nou gekamp by Yellowsands en daar was 'n Inkunzi eienaar met 'n 200Ah Lithium battery. Hy het ook Ewiks Movers op gehad - neuswiel sit vas in die sand en daar wil die Movers nie disengage nie. Lank en kort - die Lithium battery se Battery Management System het ingeskop en die battery afgesit. Ons het nie 'n reset knoppie gesien nie - toe ons die battery Jumpstart toe reset die BMS en die stelsel werk weer. Ewiks disengage en die man kon toe ry.

Dan is daar fout met sy 200Ah se BMS.
n’ 200Ah battery kan konstant 200A lewer vir n’ uur. 4 EWIKS movers kan nie meer as 120A trek nie want die fuses is 30A elk. 4x30=120A.
Ek het 2x108Ah BlueNova Lifepo4 en hulle werk perfek met 4 movers.
Groete,
Paul
Op ander platforms lees ek van baie verskillende opinies. Ek het 1½ terug op hierdie aanbeveling gegaan en is sover gelukkig op my Expo. Ek is geen battery kenner nie.

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Die "in rush current" van die movers is seeker so 150A vir n' sec want as jy hulle aan sit is hulle so goed as n' kort sluiting. (soos n' yskas compressor). Daarna het ek so tussen 40A en 60A gemeet. (2 movers). Die BlueNova battery kan 350A vir 5 sec per battery lewer. Die AC/DC battery kan 600A vir 5 sec lewer. Ek dink die ouer BMS het dit nie toe gelaat nie.
Ek het n' kar (high cycle) battery (100Ah) in paralel met n' deep cycle battery (100Ah) in my woonwa gebruik en na twee jaar van so 10 keer af na 80% SOC is hy gedaan. Die Deep Cycle kapasiteit was nog steeds perfek.
Groete,
Paul
Hi Paul.
Jou battery moet van dieselfde soort wees as jy paralel.
Ja. Al twee BlueNova 108Ah BT.
Groete,
Paul
