Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22007 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17761 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6219 |
Bostoe | 5460 |
BrianB | 5289 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3222 |
mulderpm | 2655 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1999 |
Swanie | 1863 |
Nico | 1771 |
steamer | 1701 |
Hennie Botha | 1682 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1460 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1253 |
Louvan | 1246 |
RichardJ | 1166 |
Gerden | 1165 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 851 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 807 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 438 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 409 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 269 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 184 |
BigG | 183 |
Maurits | 172 |
Andal | 167 |
Andrew | 149 |
Dolrik | 144 |





TELEVISIES IN KARAVANE
'n Interessante vraag is deur my liewe vroutjie geopper met betrekking tot televisies wat permanent in karavane monteer is. Ek het onlangs 'n nuwe QLED televisie vir ons huis aangekoop en wou dit toe sommer by die leweransier oplaai, maar was beslis gewaarsku om nóóit 'n QLED of LED televisie plat te vervoer nie omrede die LED's beskadig kan word, en moes toe 'n vrywaringsvorm onderteken. Ek het toe 'n plan beraam en dit regop laat staan. Dit het my laat dink aan my vorige TV wat ek seker sowat vyf jaar gelede gekoop en PLAT huistoe vervoer het. Die TV het skaars die vyf jaar gehou. Van die LED's het volgens tegnici skade opgedoen en 'n vaal vertikale streep op my TV gelaat. Ek vermoed dit kon van die plat vervoer wees ...... ? Nou is die vraag - wat van dié tipe TV's wat vasmonteer is in die karavaan en daar word die wêreld vol gery. Is dit meer blootgestel aan skade, of hoe maak 'n mens? Ek sou graag insette wil sien!
Hi Marius, please excuse the English reply.
The Exclusive has shelves. I attached an aluminum 'U' channel to one.
I attached mounting hooks at the back of the TV which hooks onto the U channel.
The TV is transported in its original box, upright next to my side of the bed. 2 months on the road and it has still not been mounted!!!! No doubt it will be for F1 and or MotoGP.
Living the dream

Recently sold our caravan tv as for the last seven or eight years we only stream our entertainment when we want to watch something including live sport F1, Football, Rugby, Cricket, Netflix etc without any buffering. We still have the automatic dish on the caravan roof and the 38cmm portable dish is lying in my garage at home, which I will sell when we return there around October or November.
We transported the caravan dish in a bunk wrapped in a towel for 12 years without any issues.
the reason for not laying an LED tv flat is the force on the glass/screen same with window glass,
The electronics is not the problem
My LED tv get transported in the box and unpacked at every camp site traveling next to my bed
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Dit is baie belangrik om jou TV in sy oorspronklik verpakking binne in sy boks tevervoer .Ek doen dit so en het nog nooit probleme gehad .Ek vervoer my Explora ook so in sy boks, op my bed, tussen die kussing .Ek het al gesien dat mense by n oord aankom, dan is die Explora foutief ,wat sommer op n rak staan ,veral met ons lelike paaie .

Dont see the sence in carting a tv with when camping
Leave the tv at home and enjoy the outdoors and nature when camping
Life is too short to still watch the rubish they show on tv these days anyway
My 2 cents worth
Ek sal ook nie n TV saam neem as ek net n week kamp ,maar 3 tot 4 maande doen ek dit verseker .Dit is maar elkeen se eie keuse .

Stem saam met die vorige twee lede. Ons het vroeg in ons karavaanlewe al besluit 'n TV pas nie by uitkamp nie. Ons haal eerder in op ons lees saans in die bed. Maar ek weet baie mense is verslaaf aan sportuitsendings wat vir ons weer uiters vervelig is. As jy verslaaf is aan iets, het jy seker maar jou "fix" nodig. Ek verstaan dat die situasie anders is vir lankstaners vir wie die karavaan hulle woning is, maar ons kamp net vir die lekker. En vir plekke waar jy natuurklanke hoor is 'n TV bloot hinderlik vir mede kampeerders wat daarna wil luitster.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Yip stem saam dit kan steurend wees vir mede kampers ,maar ek en my vrou het oorfone net ons hoor die klank .Ek glo sterk aan kamp etiket ek wil ook nie mede kampers se musiek hoor gladnie ,want almal hou nie van dieselfde musiek, so speel jou musiek sodat net jy dit kan hoor .Ek en my vrou kyk ook nooit gedurende die dag Tv ook nie by die huis .Net Saterdag middag kyk ek sport maar dan soos ek sê met oorfone .Die ding is net kort kamp en lang kamp langer as 1 maand is jou aanslag totaal anders .Kort kamp tot op n maand kan jy elke aand vuurmaak ,maar as jy 2 tot 5 maande kamp kan jy nie elke aand vuurmaak so die aande kan dan lank raak .Dit is soos ek sê ,hang af wat jy doen,maw tydperk van kamp en dan ook dit is elkeen se keuse hoe hy dit wil doen.En sonder om enige geraas temaak, as jy wil raas doen dit by jou huis .

When the kids were small we took a B&W portable along specially for rainy days and only during long holidays. When they grew up they could keep them selves busy on rainy days.
Then the kids left the house and I only then again got a TV for the Classique Caravan and the Sensation. Trans ported the TV in the original packaging under the bed.
Then the Lord saw it fit to provide us with a Exclusive. In this caravan the TV is permanently mounted against the shower wall above the dinette.
I drive with it like that since we got the caravan. Still working okay.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ook my skerm vervoer op die bed, maar die opslaan by die kamp was 'n ander storie .... weens die feit dat ek 'n "anderse" TV opset het - skerm is 'n komperskerm met 'n "gedoefer" om TV sein om te skep na die behoeftes van die skerm, aparte luidsprekertjies want die komperskerm het nie ingeboude luidsprekers nie, die TV modem .... ag nee wat. Het toe alles ingebou op die rak by die eethoekie, en nou koppel ek net die lugdraad aan die skottel (wat ek buitekant moet staan maak) en siedaar!
Nog geen probleme so ver nie!
Ons vertrek eersdaags (5 Apr) vir 'n 4 maande vakansie wat o.a. insluit:
10 aande by ATKV Hartenbos
7 aande in Karoo Nas Park
10 aande by ATKV Klein-Kariba
30 aande in die wildtuin (o.a. 28 aande in Krokodilbrug)
2 maande by ATKV Eiland Spa
Ek sal die TV, dekordeerder en skottel saamneem slegs vir die rugbytoetse gedurende Julie. M.a.w. ek sal slegs oorweeg om die TV by Eiland Spa "op te slaan", maar die moontlikheid is baie groot dat dit nie sal gebeur nie aangesien hulle 'n grootskerm TV daar het waar jy kan gaan kyk. Ek en my vrou is geensins gebonde aan enige TV-programme nie, maar ek hou van sport - egter nie verslaaf soos Fred dit stel nie. As ek my slimfoon by my het en ek het data-sein, lees ons beide daagliks Netwerk24 om darem op hoogte te bly oor wat in die wêreld aangaan en verder is RSG vir ons genoeg.

In die 38 jaar wat ons kamp,, het ons nog nooit 'n TV saam geneem nie.
Ek het van dag een af vir die kinders gesê dat 'n TV taboe is. Hulle het soms vir 'n kort rukkie by die oord se ontspanningsssaal gaan kyk, maar het dit meer geniet om te speel.
Vandag kyk ons gladnie meer TV nie. Ons stel was seker 7 of 8 jaar gelede laas aan geskakel gewees. Wonder of hy ooit nog werk.
Moeg geploeg.
Ek gaan slaap nie vroeg in die aande nie. As ma gaan inkruip dan le ek en kyk Youtube op sekere subscriptions. Gewoonlik tegniese dinge waar mens bote herstel of selfs restoereer.
Ek is maar iemand wat daarvan hou om met my hande te werk. So sien ek dinge wat ek moontlik sal probeer. Dit hou die brein aan die gang. Ander mense lees n boek. Want dis wat hulle geniet. Somtyds kyk ek en Ma 'n film op Netflix. Dit is maar wat ons verkies.
Ek slaan lang nie meer DSTv se skottel op nie. As ek dit nie kan stream nie kyk ons dit nie. Ek het net 'n 10Gig Data dongle per maand. As jy baie stream is dit so gou soos nou op gebruik.
Dan het ek ook 'n sekuriteit kamera wat ek buite die wa opsit. Die gebruik ook die Dongle se data sodat as iemand iets by my wa doen as ons nie daar is nie dan waarsku hy my my deur foon App.
So ja ons kyk TV maar ek moet data gebruik beplan.
Sal mal gaan as ek Eleon se STARLINK het.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Net so bietjie humor, ons het een van daai opslaan tafels met die bokkie bankies wat onder en binne in pas, baie oud, sterk en swaar, nie die nuwerwetse dun plastiek nie. Die karton omhulsel het lankal gebreek en het ons maar gelas en geplak. Buurman wen op n stadium n masiewe TV in n lucky draw en ek sien die box gaan ashoop toe. Gou opgeraap en tafel kry n nuwe omhulsel. Met ons volgende kamp word hierdie masiewe "tv" uit die bakkie gehaal en ek sien bure se oe rek, dra hom binne in rally tent in en laat hom daar staan vir volgende dag se opslaan. Buurvrou kon dit later nie meer hou nie en staan toe nader en vra of ons regtig elke keer met so massiewe tv kamp !
