Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17725 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6184 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5262 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2608 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1997 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1763 |
steamer | 1700 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1243 |
Louvan | 1241 |
Gerden | 1149 |
RichardJ | 1136 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 774 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 397 |
LEEN | 383 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |
Maurits | 171 |





Shingwedzi Ablusies
Ons is van voorneme om in Maart vir twee weke by Shingwedzi te staan. Ek verneem nou dat die hele hoof-ablusieblok bir die hele Maart buite werking sal wees. Het enigiemand dalk meer besonderhede asseblief. Dankie.
Never too old to have a happy childhood
Hulle is besig om dit op te gradeer
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dankie Geert - my geluk day hulle dit doen terwyl ons daar is…
Maar dit is meer belangrik dat dit gedoen word
Never too old to have a happy childhood
Die ander (ouer) ablusieblok, alhoewel kleiner, was baie netjies toe ons laas in Shingwedzi gekamp het. Die afstand tussen die twee ablusieblokke was presies ewe ver van ons kampplek af. Ek het verkies om die ouer fasiliteit te gebruik omdat dit nie so besig was as die groter een nie.
Na my mening was Shingwedzi se ablusies, naas Krokodilbrug s'n, die netjieste ablusies in die wildtuin.

Ek stort in elk geval in die middle van die dag wanneer die ablusies stiller is - so nie ‘n treinramp nie
Never too old to have a happy childhood
One is closed

Groete,
Paul
Gaan maar stadig. Ons gebruik dit net vir no 2.

Groete,
Paul
Ek wonder hoe vorder dit met die klomp paaie wat laas jaar en nou onlangs skade gekry het met alllie water
Haak daai wa kamp bly koning
Paaie is oor geskraap en baia mooi hier in die noorde. Grond paaie Nou weer gesluit met die 60mm reën wat ons gekry het.
Groete,
Paul
