Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17725 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6184 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5262 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2608 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1997 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1763 |
steamer | 1700 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1243 |
Louvan | 1241 |
Gerden | 1149 |
RichardJ | 1136 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 774 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 397 |
LEEN | 383 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |
Maurits | 171 |





Caravanshow
Wie gaan die jaar en op water dag
https://www.caravanshow.co.za/Display.asp?ID=1
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Ek probeer gewoonlik Vrydae gaan as werk dit toelaat....te besig oor Saterdag en Sondag
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Kamp&Leef gaan so paar kaartjies beskikbaar maak. @Swanie Jou kaartjies is oppad:) Geniet die SKOU
Wanneer en waar sal die skou wees?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ag nee- daar mis ek dit alweer! Ons is in Pietersburg en is van plan om Pretoria toe te gaan maar dit kan ongelukkig nie die betrokke neweek wees nie. Dis baie jammer want ek kon nog nooit die skou besoek nieen ek het gehoop die jaar sal ek dit kan doen.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Ag nee- daar mis ek dit alweer! Ons is in Pietersburg en is van plan om Pretoria toe te gaan maar dit kan ongelukkig nie die betrokke neweek wees nie. Dis baie jammer want ek kon nog nooit die skou besoek nieen ek het gehoop die jaar sal ek dit kan doen.

Hi Fred, die skou is beslis 'n moet. Daar is so baie om te sien en te koop; dit is regtig 'n voorreg vir ons om elke jaar by die skou te wees . Ons geniet dit ontsettend baie.
The CaravanParks.com Team

Ek vas by die werk nou mis ek weer verseker werd om daar te draai so baie om te sien
Haak daai wa kamp bly koning
Ek en my liefste gaan beslis die keer op die Vrydag daar wees. We normally went on a Saturday. This year we will do the Friday stint. Always there to pick up a pack of playing cards from the CP team and a brochure from the Swaziland stand. The latter has one of the best travel guides in the business (my opinion). I d not need the Camp and L as I have pre-ordered a new one.
looking forward to the event.
Regards to all.
Butts

