Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21972 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17714 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6165 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5260 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3218 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2590 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1996 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1761 |
steamer | 1698 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1242 |
Louvan | 1236 |
RichardJ | 1135 |
Gerden | 1132 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 846 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 768 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 430 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 388 |
LEEN | 382 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 182 |
Trev1 | 182 |

SUV
Looking for a 2L suv type vehicle [ Tucson, x trail etc ] an older one in good condition in the price range of R60000 to R70000 to tow a caravan with. Looking for that needle in a haystack, anything out there.............
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
Myne is up for Grabs @ R90k (neg) = Nissan X-Trail, 2lt Dci with M9R engine - 2011 model.
- Full service history - Up to Date.
- Engine newly recond and only done 5000km's with another 5- months warranty.
- Current km's - 254k, but only done 5k after reconditioning.
- New tyres: Not A/T but with Commercials and done 800km's with same.
The vehicle is very neat with full service history and spare key.
Require:- Bootlid Gaslifts.
- Towbar in position.
- Original OEM radio and with floor mats and boot mat, which read X-Trail.
- No Seatcovers with seats original and no marks or damage.
- The vehicle will be serviced before collection.
You can W/App me for more detail and photos
I am deaf and prefer w/app text.
I am in Modimolle, Limpopo - 0seven6five0three2six93
"All papers are up to Date and vehicle is fully paid"

Nice, but over my budget.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
Understand, especially long standers working accordingly to a budget.
My time for towing is over.
If there is somebody, which is interested to buy or Swop, contact me.
I am looking for something smaller.
Bootlid gaslifts, get them at Roadque, much cheaper than spares places.
At McNaughtans in JHB they re-gass it according bootlid weight @ R60/gaslift.
Unfortunately, mine cannot be regassed because of seal wear.
I made a plan:-
- I lifted the bootlid fully.
- Drilled on each barrel a 5mm hole.
- Attached a 5mm splitpins with tiny chains with seltapping screws to barrels.
- Once bootlid is opened, I just put the splitpins through the barrels after the piston stops.
- When finish packing and unpaking, simply remove splitpins and close bootlid.
NO MORE BROOM STICKS - LOL
Gaan loer op webuycars.....daar is klompie ouer modelle 2.0 Tucsons vir onder 60k
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

We Buy Cars se Admin gedeelte is Proffesioneel en goed.
Indien jy n voertuig daar koop neem gerus die volgende saam:-
- Verkyker met Vergrootglase.
- Magneet en plaas magneet op alle bakwerk panele. As die magneet nie klou nie, hou verby en vermy koop.
Dit beteken dat "Bodyputty" op die paneel is.
Ek twyfel of WBC beter of slegter voertuie aanhou as ander tweedehandse plekke. Tweedehandse voertuie hou maar altyd 'n risiko in. Hulle administrasie is egter puik. Hulle publiseer ook volledige ondersoekvverslae oor elke voertuig. 'n Mens kan seker die presiesheid hiervan bevraagteken, maar dit word gedoen deur 'n onafhanklike organisasie. Ek dink die beste is steeds maar om 'n tweedehandse voertuig te koop van iemand wat jy ken en vertrou om aan jou enige foute uit te wys, maar waar kry jy nou so iemand as jy hom nodig het?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Thats what im looking for, a private sale where the owner can tell me something about the history on the vehicle.........
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
As jy mooi lees na WBC se "Fynskrif", verwys hulle na:-
The vehicle may require minor or normal repair work to qualify for RWC.
Daarom as ek Voetstoots verkoop, vertel ek die koper wat fout is en stipuleer in verkoop transaksie - "Sold as Scrap" om myself te vrywaar omrede ek nie beskik oor bionetiese oê nie en weet nie wat kan meganies fout gaan binne die engine, ratkas of ewenaar nie.
Ek diens wel die voertuig kompleet voor ontvangs of aflewering.
WBC nie, hulle was net en maak skoon.
My buurman het 2-weke gelede n Ford EcoSport by hulle gekoop en moet gediens word en wag nou op my wanneer ek my X-Trail diens en dan 2x voertuie gelyktydig.
Voertuig verkoop is dieselfde as huis verkoop, die agentskap inspekteur en wys gebreke uit.
Jy as verkoper moet regmaak en dan kom die "Intermediate Inspeksie".
Indien nie volgens vereistes nie: Begin maar weer van vooraf.
Daarna finale inspeksie wat moontlik goedgekeur word deur agentskap en koper word dit afgeteken as "Aanvaar".

Kyk na hulle Dekra verslae
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Daai verslag beteken nie veel by WBC nie die DEKRA behoort aan hulle self dus hoekom hulle die voertuig 21 dae na jy hom ontvang het sy RWC uitreik Meeste voertuie word nooit nagegaan nie maar hulle kry die DEKRA met "The vehicle may require minor or normal repair work to qualify for RWC" en klem op die RWC
Vra vir 'n 3de party DEKRA en die vervaardigers verlslag
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
The vehicle im looking for is not for me but for my sister who is also a pensioner. We just recently got her a very neat Gypsey Royale which we bought from a forum member here to replace her aging Wilk Emarald . She lives in her caravan permanently at a park on the south coast.
 we now want to replace her existing aging vehicle with something that could tow / move the caravan if need be. Budget is limited.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
Elke "Dick Dom & Harry" kan so plakker bekom.
Presies jy betaal Amptenaar vir RWC.
Ek was 40-jaar of meer in die "Trade", my ondersoek diploma by Boekenhoutskloof verwerf.
As jy geldgierig is, maak beamptes n plan.
My seun het sy 2012 Gti Golf in PTA gekoop destyds met 1x Mo@rse Plakker - DEKRA Approved, regs onder voorste windskerm.
Na 1x week was die voertuig - SMOKEY ROBERTSON.
Die handelaar het verwys na die waarborg wat hom R20k ekstra uit die sak gejaag het = R105k in totaal.
Ek was in n geval betrokke waar die verkoper noem: Neem n foto van die kar met registrasie nommer en betaal my R1500.
Ek het van hand gewys en die voertuig self herstel tot standaard en RWC was baie minder as sy "Fooi"
Ek is geskok om te hoor wat is julle ervaring met Dekra. Ek is onder die indruk dit is n heel onafhanklike maatskappy wat karre deurgaan en verslag gee om kopers meer gemoedsrus te gee. Ek het my vorige bakkie (Ranger) gekoop met n Dekra verslag en moes sekere van hulle negatiewe soek waar hulle verslag oor doen om raak te sien. Ek twyfel of beweringe hierbo waar is, want dit kos handelaars n klomp geld om so n volledige verslag te doen....as dit so n korrupte besigheid was sou dit al lankal onder kopers versprei het en niemand sou meer daai duisende uithaal as dit nie regte weergawes was van toestand nie. Twyfel of Dekra met so klomp handelaars kop in een mis is om publiek te bevark....almal sal kort voor lank hul agterent sien. Dekra bestaan al etlike jare...is nie van gister nie Vriende van ons het in 2021 of 2022 belang gestel in n kar by n handelaar en het aangedring op n Dekra verslag...die verslag het paar negatiewe punte uitgewys wat hom laat besluit het om liewer nie te koop nie....as hul iemand sou wou bevark sou hulle liewer Dekra sertifikaat nie wys vir klient nie......of as Dekra oneerlike data opsit, moet handelaar saam oneerlik wees.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

As jy die verslae lees lyk dit of daar net na die uiterlike gekyk word soos toestand van bande, bakwerk, olie en ander lekke en so aan. Die verborge gebreke binne bv die masjien en ratkas is gewoonlik nie maklik waarneembaar nie en kom eers mettertyd onder die bestuurder se aandag. Dis die duur probleme en DEKRA is nie instaat om dit op te tel nie wat nie beteken hulle is swak nie. Moontlike oneerlikheid is n ander saak maar ek sou raai dis maar eerder n uitsondering.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
In hierdie geval dink ek die beste is om by n plek soos Toyota se Automark te koop...hulle maak reg waarmee jy nie gelukkig is nie.. Nie eers privaat koop is betroubaar nie....al hoeveel keer gesien hoe ons eie volk mekaar bevark waar jy dink vertroue moes wees.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ