Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21972 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17714 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6165 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5260 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3218 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2590 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1996 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1761 |
steamer | 1698 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1242 |
Louvan | 1236 |
RichardJ | 1135 |
Gerden | 1132 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 846 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 768 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 430 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 388 |
LEEN | 382 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 182 |
Trev1 | 182 |





Maroela Oase Bel Bela
Gmiddag Vriende
Hoe bevind julu Maroela Oase.
Watter staanplek is die beste en die naaste aan die Gesins badkamers asseblief.
WEES POSITIEF EN DINGE SAL GEBEUR
Ek self was nog nooit by die oord nie. Sal ook graag enige terugvoer waardeer.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek het na die Web blad gaan kyk. Kampeer area A lyk vir my ideaal vir lank kampeer met die geplaveide staanplekke.
Kamp B is meer soos die gewone staanplekke tussen bome en gras.
Al die ablusie geriewe lyk baie netjies. Wel die fotos is seker geneem toe dit net klaar was, en tyd en gebruik kan dalk 'n bietjie tol geeis het.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Volgens my mening is die plek redelik beknop agv langtermyn kampeerders asook dat die ontvangs personeel benodig menslikheid verhouding - PUNT.

Volgens my mening is die plek redelik beknop agv langtermyn kampeerders asook dat die ontvangs personeel benodig menslikheid verhouding - PUNT.

Toe ek klompie jare terug daar gaan inloer het, was dit meer permanent as net lankstaan. Dit het vir my meer gelyk of hulle toe mense akkomodeer het was moes kamp en nie wil kamp nie.....erg armoede was goed sigbaar. Dis goeie mense en aangenaam vriendelik gewees...ek kyk glad nie neer op hulle nie en sal graag help waar mens kan, maar oord het my afgesit omdat hulle saam met vakansie gangers gedeel het....eenkant het permanentes gestaan wat sukkel om n stuk brood op tafel te kry en oorkant die pad is vakansie gangers wat rump vleis in asblik gooi omdat dit te veel is om te eet. Daars n plek onder die son vir almal, maar voel oord moet dit nie saam sit nie...jy kan nie n oord vir haweloses en vakansie gangers wees nie. Soos ek verstaan het oord permanentes intussen geskuif....ek kan nie bevestig nie, want was nooit weer daar nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Toe ons wou verhuis van Suid na Noord, was ons eers by Kleine Bela met onvriendelikke aankoms asook die plek is onveilig.
Ons beweeg na Marula toe, met aankoms verduidelik ons vereistes.
By ontvangs reken hulle, hulle laat ons toe vir slegs 15- minute en daarna betaal ons dagbesoeker fooi, maar dit reen "katte en honde".
Toe ek vra wat hulle tarief is:- Ons dink soveel ? met ekstra binne seisoen en toe ek vra hoeveel: Antwoord +/- ???
Daarna beweeg ons na Klein Paradys wat alles inplek het.
Nou is ons by Klipspringer met vakansie en naweek kampeerders op eie.
Ons is slegs 7x Permies en is heeltemal afgesonderd van dag, naweek en vakansie kampeerders.

Toe ek klompie jare terug daar gaan inloer het, was dit meer permanent as net lankstaan. Dit het vir my meer gelyk of hulle toe mense akkomodeer het was moes kamp en nie wil kamp nie.....erg armoede was goed sigbaar. Dis goeie mense en aangenaam vriendelik gewees...ek kyk glad nie neer op hulle nie en sal graag help waar mens kan, maar oord het my afgesit omdat hulle saam met vakansie gangers gedeel het....eenkant het permanentes gestaan wat sukkel om n stuk brood op tafel te kry en oorkant die pad is vakansie gangers wat rump vleis in asblik gooi omdat dit te veel is om te eet. Daars n plek onder die son vir almal, maar voel oord moet dit nie saam sit nie...jy kan nie n oord vir haweloses en vakansie gangers wees nie. Soos ek verstaan het oord permanentes intussen geskuif....ek kan nie bevestig nie, want was nooit weer daar nie

Hier is ons gesiene kampeerders met eie besighede wat jy sou wens om te hê.
"Place your words correctly, please"

Geert, sonder om aanvallend te wees: Ek Hou Gladnie van Jou Woord - Armoede Nie.
Hier is ons gesiene kampeerders met eie besighede wat jy sou wens om te hê.
"Place your words correctly, please"

Ek sê nie as jy permanent kampeer of lankstaan dat dit oor armoede gaan nie....maar daar is plekke wat haweloses probeer akkomodeer. Ek besoek genoeg oorde waar meestal lankstaners is wat ek kan sien hulle doen dit uit liefde....so ek kan verskil sien....die doel van kampeer verskil. Ek het selfs vroeer die maand pelle gemaak met klomp permanente kampeerders by Uvongo. ...en is beslis nie armoede nie, maar liefde vir kampeer. Can hulle vesig om huise te koop teen see...dinge wat min van ons jan doen. Ons saam n groot braai gehad en ons het tot nou toe nog kontak met mekaar....ek hoop om hulle weer raak te kampeer einde die jaar. Sien fotos aangeheg van kuier. Ons het laasjaar by n oord gekampeer waar dieselfde was....hulle het klomp kampeerders gehad wat nie n ander heenkome gehad het nie en het hulle toe geskuif na n deel wat weg is van die "leisure" en maand en lank staan kampeerders en dit werk goed....beide van kampeerders verkies dit so. En armoede is geen skande nie....ek werk weekliks met instansies om sulke mense by te staan en te help. Dit het seker nou niks met topic uit te waai nie, maar wil net sê ek kyk geensins af op mense met armoede nie....kan met almal gebeur....daarom wil ek graag help
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

