Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21972 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17714 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6165 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5260 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3218 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2590 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1996 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1761 |
steamer | 1698 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1242 |
Louvan | 1236 |
RichardJ | 1135 |
Gerden | 1132 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 846 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 768 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 430 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 388 |
LEEN | 382 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 182 |
Trev1 | 182 |





KNP 2025
Wat is jul planne vir die wildtuin hierdie jaar?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Kyk hoe mooi het veld reageer op reen. Satara webcam fotos 2 maande uitmekaar
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ons datums in KNP:
Malelane - 8 tot 9 Junie
Skukuza - 9 tot 13 Junie
Letaba - 13 tot 16 Junie
Shingwedzi - 16 tot 19 Junie
Die noorde was al grass groen in begin November 2024. Dit het alhoe droer geword soos mens suid gereis het. Satara was die droogste. All die dame was leeg. Dan het dit weer beter geword suidwaards na Skukuza.
Ons gaan van 1 Feb tot 18 Maart KNP toe. Van noord na suid. Sien julle daar.
Ek het die Exclusive se movers vervang (op gebruik). Ek wag net dat die werk klaar is dan (will...reen) gaan ons eers Mapungubwe toe dan by Ntekeni bly en dan deur die Pafuri hek na Punda toe.
Groete,
Paul
Paul julle moet veilig ry en geniet die camp. Plaas photos asb.
Paul, jy moet die voertuig gebruik om die wa te sleep en nie die "movers" om die voertuig aan te help nie.âºa
Was dit nodig om die volledige "movers" te vervang of slegs die ratkas?
Moeg geploeg.
Maart 10 aande Shingwedzi en 9 Satara.ðð
Never too old to have a happy childhood
Thanks Brian. We are just waiting for it to dry out a bit in Mapungubwe. The Martins Drift border post is closed because of Limpopo floodwaters.
Chris, my movers are more than 10 years old and have moved a heavy Exclusive in mostly tight spots...so they have worked hard. With the upgrade to Lithium batteries the movers had more torque which caused problems with the aged gearboxes. EWIKS (Kyle Warburg) informed me that my gearboxes were still of the old aluminium gear type which was not ideal and has subsequently been replaced with steel gears. They offered to upgrade my complete movers (motor, gearbox & roller) to the new type at a very reasonable price.
Groete,
Paul
Paul I saw on Sanparks forum that a lot of internal roads in Mapungubwe are closed/flooded.
Living the dream

Malelane-kamp - 4 Mei
Krokodilbrug 5 Mei tot 2 Jun (28 aande).

If you’re going to stay in one camp for a month I guess Croc Bridge makes sense. Easy to replenish supplies at Komatipoort. Enjoy
Never too old to have a happy childhood


Paul I saw on Sanparks forum that a lot of internal roads in Mapungubwe are closed/flooded.

Thanks Richard. I will look.
New movers have been fitted.
Wouter, Centurion, 082 459 4529. Chop chop.
Groete,
Paul
Mapungubwe looks like a no go. Almost all the roads are closed and they are only taking in overnight visitors...Ag nee!
Groete,
Paul
Sover my planne....en dan nog 3 nagte Berg en Dal

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ons is nou by Tshipise en wag vir ok van Mapungubwe.
Die hout koop langs die pad en aristasie is n’ feit. Die polisie comisaris is ook n’ boer in die omgewing en hy is agter die stop van Mopanie hout strooping. Dit help nie om die verkooper te aresteer nie….hy doen dit net weer. Dus Stop die kooper.
Groete,
Paul
As jy enigsins in die area hout koop maak seeker dit is nie Mopanie nie en hou jou kwitansie. Ek het hout by n’ winkel met die naam “Gordonia” net by Tshipise gekoop. Dit is nie Mopanie nie en gooie harde hout teen R26 n’ sak.
Groete,
Paul

Ons is nou by Tshipise en wag vir ok van Mapungubwe.
Die hout koop langs die pad en aristasie is n’ feit. Die polisie comisaris is ook n’ boer in die omgewing en hy is agter die stop van Mopanie hout strooping. Dit help nie om die verkooper te aresteer nie….hy doen dit net weer. Dus Stop die kooper.

Hoe is Tshipise Paul? Aan te beveel? Wat is alles daar om te doen?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Shoe Ek was self laas in Tshipise toe ek in St 1 was. Ek het in "daai" swembad leer swem.
Sal baie graag eendag weer daar 'n draai gaan maak.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Geert, dit is n’ perfekte bedyfde resort. Forever Resorts weet hoe om n’ plek te bedryf. Die fasiliteite is maar eintelik vir famielies met skool gaande kinders. Daar is drie groot warm swembaddens. Temperature is 45C dan 35C en 30C. Geduurende piek tyd word daar alherhande aktiviteite en speelitjies vir die kinders gereel. Alles werk en is skoon en netjies. Hier is 352 staan plekke met 8 groot ablusie blokke en dit is prop vol in Junie en Julie en December. Nou is daar net 3 ander woonwaens. Ek sou nie hierheen kom in piek tyd nie.
Groete,
Paul
Daar is nie gly baane of super tubes nie. As jy hou van n’ warmbat swem vakansie wat uitsteekend en veilig bedryf word en will wegkom van die koue is dit n’ wonderlike keuse.
Daar is ook n’ baia goed toegeruste winkel, bottle stoor en restaurant op die perseel.
Ons betaal R352 per aand.

Groete,
Paul