Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21972 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17714 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6165 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5260 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3218 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2590 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1996 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1761 |
steamer | 1698 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1242 |
Louvan | 1236 |
RichardJ | 1135 |
Gerden | 1132 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 846 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 768 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 430 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 388 |
LEEN | 382 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 182 |
Trev1 | 182 |





Marloth Park kamp voorkeure?
Ek rig hierdie vraag aan persone wat welbekend is met Marloth Park (MP) se kampeer terreine en al self een of meer van hul gebruik het?
Daar is drie kampeerplekke in MP. Watter een is u voorkeur vir kamp opslaan met 'n woonwa (220V & water nodig by staanplek)?
Aspekte van belang waaraan ek so gou kan dink is bv: Staanplek (gelyk, grond, gras, plaveisel); Skaduwee; Ablusie geriewe (oud/nuut, skoon?); Algemene terrein; Swembad?; Toeganklikheid van KNP vanaf kampeeroord; waarde vir geld ....ens...ens...
Kampplekke waarvan ek weet is (geen spesifieke volgorde nie):
1. Henk van Rooyen
2. Marlothi-Safaripark
3. Jackalberry Ridge
My gedagte is om daar te gaan staan en dit dan as basis te gebruik om Krugerpark daagliks te besoek - dit is 'n alternatief as daar nie plek beskikbaar is in KNP nie??
Jul waardevolle opinies word waardeer. Dankie byvoorbaat
Ons het nou nie goeie ondervinding van Marloth nie. Inbraak in my seun se splinternuwe Landtrek Bakkie. En dit vir niks wat gesteel was nie, want daar was niks waardevol in voertuig gelaat nie. Agter kant ruit gebreek en krap merke aan binne kant van voertuig. Voertuig het toe nog nie eers No plate op gehad nie.
Moet by sê dat dit by een van die woonhuise was en nie in die kamp plekke nie. Maar steeds wees versigtig.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Het ook van verskillende bronne gehoor dat sekuriteit by MP ‘n probleem is, maar Geen persoonlike ondervinding mie
Never too old to have a happy childhood
Ons kamp altyd na ons KNP toer by Marlothi Safaripark op pad huistoe. Privaat ablusies, skadu en gelyk staanplekke. Het nog nooit onveilig hier gevoel nie. 18km vanaf Krokkodil Hek.
Mense verskil....maar as my doel is om KNP toe te gaan en ek kry nie plek binne park nie, verander ek datums waar ek wel plek binne kry, andersins sal ek nie gaan nie. Gelukkig nog altyd reggekom binne. Al oorgestaan buite by Malelane golf club en Phalaborwa Safari park voor ons ingaan....beide lekker, veral laasgenoemde. Kan ongelukkig nie help met terugvoering op die 3 waarin jy belangstel nie.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

My keuse: 1ste Henk v Rooyen maar is gewwonlik vol dan Marlothi en derdens Jackalberry maar hy is maar aan die duur kant.

