Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21695 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17513 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5936 |
Bostoe | 5427 |
BrianB | 5059 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2364 |
Lennie | 2188 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1932 |
Swanie | 1846 |
Nico | 1725 |
steamer | 1681 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1658 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1440 |
George | 1194 |
Louvan | 1159 |
RichardJ | 1085 |
Gerden | 1016 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 825 |
JohanMarais | 810 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 696 |
ELU | 656 |
snys | 631 |
Benkie | 586 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Andre Smit | 414 |
Willie54 | 413 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 367 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
RD | 319 |
1Pierre2 | 312 |
Izak | 305 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
REAList | 230 |
Hennie1968 | 229 |
Robbie | 225 |
Beste pad Baviaanskloof
Ons gaan in die volgende week van Addo na Bruintjieskraal (Baviaans Kloof) ry. Enige voorstelle vir die beste roete om te volg?
Take the Paterson road to P.E
Or, with a 4x4 off road setup you can go through the park and out at Colchester.
The Addo - P.E road past Motherwell is not an option.
Through P.E to the Hankey turnoff(R331) a couple of km past the end of the dual carriageway at Thornhill.
Take it easy on the Hankey road. Lots of heavy trucks. The road has vips and gets twisty and narrow.
You may consider spending the night at Innikloof outside Hankey before you head into the Baviaans.
Thank you for the info.
Toe ons Januarie Addo toe was het mense ook aanbeveel om nie deur Motherwell te ry nie....gevaarlik
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek oorweeg ook ‘n trippie Addo en Baviaanskloof toe. Verneem graag metterdyd hoe Addo en Bruintjieskraal lyk. Ek is op soek na , ordentlike kampplek in die Baviaanskloof area wat vir ‘n gewone karavaan beskikbaar is.
Dankie
Never too old to have a happy childhood
Ek dink nie Bafiaanskloof is juis n karavaan vriendelike plek nie. Ons was n paar jaar gelede daar met n Kombi. Vanaf die weste kan jy dit dalk waag tot by die hek van die natuureservaat hoewel ek dit nie sal doen nie. Van die ooste (PE) kant af word jy slegs met n 4X4 tiegelaat. Maar die plek is deur en deur die moeite werd. Daar is n skaflike karavaanparkie op Willomore waar jy dalk die karavaan kan los en met n tent ingaan of by een van die gasteplase oorbly. Kyk gerus na Makadaat grotte, dis n sonderlinge ondervinding.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek sien jy het 'n 4X4 so jy kan dit vanaf PE doen en jou wa êrens daar laat. Met die terugtoeg kan jy dalk die Langkloofpad ry, dis iets anders as die N2 wat self die hele ent baie mooi is. Die oostelike deel van die Bafiaanskloof ken ek nie, maar dit lyk opfoto's 'n taamlike rowwe pad, baie in die aard van die pad na die Hel of Sanipas.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
InniKloof op Hankey. In Hankey ry jy verby die gholfbaan, 10km teer plaas pad en 2km grond pad. Krag en wifi naby die chalets. Daar is 2 off grid sites, Antjie is beslis die beste.
Geelkrans net buite Patensie. Geen krag en maak toe as dit oestyd is.
Dankie vir die insette. My plan is om erens met die karavaan vir twee of drie aande te stain en Dan die Kloof met net die Fortuner te beskou
Never too old to have a happy childhood
Ons is terug na ons toer deur Baviaans. Begin by Addo en toe Bruintjieskraal. Pragtige plek, privaat ablusies (gas geyser), geen krag en die son vat lank voor dit op panele skyn omdat dit tussen berge is. Ons het op nr 12 gestaan. Afdak met opwasplek en tafels. Daar is ook 'n jetty waarvan af jy kan vis. Mooi karpe is gevang.
Die pad na bo is erg!!! verspoel. 4 ure om 25km te ry, maar ongelooflik mooi. Baie water kruisings en op een plek (voor Smitskraal piekniek-area, so 50m). Daar is nie toilette of water by die piekniekplek nie. Afwaarts is ook 'n uitdaging, maar weereens asemrowend. Na Grasnek pas kan jy effe vinniger ry. Deur die noordlike hek is gewone grondpad.
Uitspan Gasteplaas was uitstaande. Ons het op nr 1 gestaan. Privaat ablusies en rondawel skuiling met tafel en stoele. Die Kloof Hiking Trail is 'n moet (dit eintlik net 'n kort stappie), maar regtig sielsverreikend.
Sal die toer weer doen.
Mens kan gemaklik met gewone karavaan ry tot by Komdomo. Dit is baie netjies met krag.