Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21695 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17513 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5936 |
Bostoe | 5427 |
BrianB | 5059 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2364 |
Lennie | 2188 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1932 |
Swanie | 1846 |
Nico | 1725 |
steamer | 1681 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1658 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1440 |
George | 1194 |
Louvan | 1159 |
RichardJ | 1085 |
Gerden | 1016 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 825 |
JohanMarais | 810 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 696 |
ELU | 656 |
snys | 631 |
Benkie | 586 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Andre Smit | 414 |
Willie54 | 413 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 367 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
RD | 319 |
1Pierre2 | 312 |
Izak | 305 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
REAList | 230 |
Hennie1968 | 229 |
Robbie | 225 |
Laersabie Krugerwiltuin
Is hier dalk iemand wat afgelope 2 maande Laer Sabie besoek het ?Ek wil uitvind ,rakende die toestand van die Karavaanpark ,mbt die rotte probleem wat daar was ,die toestand van die paaie in die karavaanpark en die Ablusie geriewe, wat betref netheid .Ek kom gereeld in die Kruger maar het Laer sabie vermy die afgelope 2 jaar, omdat die kamp baie agteruit gegaan het .Ek wil bespreek vir 2025 as ek positiewe terugvoer kry sal ek graag weer daar ook wil boek .
Ons was daar middel Julie. Ons was by 5 verskillende kampe en Lower Sabie se ablusie was vir ons by verre die nejieste van almal gewees. Geen rot gesien nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ons staan nie meer daar nie want die staanplekke is meestal te op mekaar en dit is altyd besig. Geen rus en vreede daar nie. Ons staan tans op Punda Maria en dit is wonderlik. Maar elke aand stam vol.
Groete,
Paul
Ons het nooit Å„ rot probleem gehad nie en die ablusie was altyd netjies en skoon. Daar was wel so jaar terug 2 Hyhenas wat in die nag in die kamp rond geloop het. Hulle is seeker nou verwyder?
Ratels, hyhenas, aapies, bobejaane, Muskieljaat katte, slange, skerpioene, eekorings, likewaane, en soms tot luiperde en so meer is maar in al die kampe. Ons het in Tsendze n’ muis pasesier op getel. Hy het na oortuuging uutgeklim in Satara. Ons het all bogenoemde al in die Wildtuin se kampe tee gekom.
Groete,
Paul
Ons was die hele maand van Mei hierdie jaar op Laer Sabie met die karavaan en het nie 'n enkele rot gesien nie. Die ablusie geriewe was skoon, maar daar was 'n water probleem in die sin dat die water net eenvoudig ophou loop wanneer jy stort, met die gevolg dat ons en baie ander die onderste ablusie geriewe begin benut het. Die grondpaaie is baie sleg, met gate en "corugations", wat jou longe los skud tensy jy jou banddruk heelwat laat sak. Oral oor groei die bos en plantegroei so na aan die pad dat dit die pad oppervlakte begin oorneem. behalwe bogenoemde, het ons heerlik gekamp.
A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
Ons het Punda ook baie geniet so 2 jaar gelede, maar soos Joe se, die klein Mopanie's groei amper die pad toe en ons en Olifante het daar 2 keer groot skrik gevang. As jy sien is jy en die Olie opmekaar en as jy briekskop en die band gly op die gruis dan tel die Olie sy slurp baie vinnig op en maak groot ore.