Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Swing Nomad
Ek wil net uitvind of die Swing Nomad as Off-Road vervaardig word?
Of word dit omskep in Off-Road?
Hoop iemand kan my help.
Byvoorbaat dankie
Nie standaard gewees nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dink ook nie dis off-road nie....gravelroader
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Selfs sogenaamde regte "off road" karavane vat ook maar regte 4X4 paaie nie te goed nie en is meer geskik vir miskien slegterige grondpaaie. As jy regtig slegte paaie met 'n 4X4 wil aandurf, is dit beter om dit eerder maar met 'n tent te doen as om 'n duur karavaan te beskadig. Ons Skipper is 'n sogenaamde "soft roader" soortgelyk aan die Swing waarvan jy praat en is heel geskik vir die doel. Vanweë sy ligte gewig en hoë grondvryhoogte sal hy waarskynlik ook redelik slegte paaie kan hanteer, waarskynlik beter as die Swing maar ek sal dit nie op die proef stel nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Ek wil net uitvind of die Swing Nomad as Off-Road vervaardig word?
Of word dit omskep in Off-Road?
Hoop iemand kan my help.
Byvoorbaat dankie

Sal graag weet waar jy wil gaan ry. Vir Sentrale Kalahari moet jy maar liewer dink aan n swaardiens-karavaan. Vir besoeke aan Namibië of Zim sal n "soft rider" geskik wees.
You'll never never know if you never never go
