Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17725 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6184 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5262 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2608 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1997 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1763 |
steamer | 1700 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1243 |
Louvan | 1241 |
Gerden | 1149 |
RichardJ | 1136 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 774 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 397 |
LEEN | 383 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |
Maurits | 171 |





Kontak met onaktiewe forum lede
Het julle nog kontak met lede wat nie meer aktief is hier nie? Wonder soms of sommige nog met ons is?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek is hier ðð
Never too old to have a happy childhood
Ek het nog redelik baie kontak met Chuck {Jin}.....stuur nog baie WhatsApps vir mekaar, maar hy is baie besig met sy golf spelery.
Gesels ook nog nou en dan met Paul Mulder....hy is deesdae meer in die KNP as by die huis, maar hy lyk my geniet homself baie
Dan stuur en en Speknek nog vir mekaar WhatsApps.....Ek het hom eers ontmoet en geweet wie hy is die dag toe hy hier weg is. Hy het my ook al die jare aan die wonder gehad wie hierdie persoon is wat altyd maar so bietjie wou stir en faaaaaaits aangekondig het. Moet sê, hy het altyd pret gemaak as n draad warm onder die kraag geword het. Ook maar sommige se siele uitgetrek. Goeie memories.....
Van die ander lede kommunikeer ons op ander platforms
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Hi Geert, ek is nog hier en kontak met Frans en Linda.
Ek het nuwe mense ontmoet maar weet nie of hulle gaan aansluit nie, hulle is wel "Facebook".
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.

Ek praat so nou en dan met Danie SLK. Hy is steeds n bron can betroubare kennis oor elektro tegniese onderwerpe.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek het ook nog private kontak met Frans en Linda in Klerksdorp. Laas was hulle hewig aan't pak aangesien hulle sou verhuis.
Wonder wat het van WJ {Willem van Wyk} geword?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ja ons het lank laas van hom gehoor.
Jip, manne, ek loer ook soms nog hier.
One is never too old too learn

Al hoewel ek nie meer kamp nie. Is ek darem so nou en dan hier op die forum. Praat so nou en dan met Ronnie van Krugersdorp op whats up. Dis maar dit.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek is nogsteeds met oom Johan (Oom Jeep) in kontak.
Na my gehoor verlies gesels ons via W/App.
Die ouderdom vang hom nou en loop met Å„ Loopring.
Nie Å„ baie bekende lid vir my nie, is Marius wat Dinsdag my nuwe buurman geword het.
Ook gesels Anton Louw van ĶF met mekaar via W/App.
Daar is n ooreenkoms tussen die vermoeë om die dekselse petrolprys te hanteer en deelname aan hierdie forum. Dit lyk vir my asof baie minder mense toer en daarom het hulle baie minder om hier te deel. Tekens van die tye. Ek het ook voorheen die indruk gekry dat ons mede-lede meestal ervare toer-manne is, met ander woorde : manne wat al in die jare gevorder het en dalk nou vind dat die pensioen nie byhou by die lewe nie.
You'll never never know if you never never go
Ja dit raak maar stil by ander forums ook
Haak daai wa kamp bly koning
Lede verlaat ons om baie redes een waarvan is dat hulle meer toer nie. Dit is verstaanbaar. Wat vir my baie bevredigend is, is dat van die lede wat opgehou het met toer, steeds bydraes op die Forum lewer. Van hulle het soveel nuttige kennis en ondervinding wat hulle met ander kan deel. Behalwe dat dit glo ek, lekker vir hulle is hier, is dit waarskynlik ook bevredigend vir hulle om minder ervarenes te kan help. Ek dink onder andere aan Leon.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ook nog hier. Ek lees egter net meer al die interessante wenke en menings as wat ek menings lug. Groete
Dis die LEWE!
As almal net wil lees, gaan daar niks meer wees om te lees nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek hier!!!
Lus vir nonsens praat..
Hak hak Ford is.....
Nie te bad nie.
Hilux net bietjie beter.
At last !!!!

Lanklaas van Kanneman gehoor....
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

