Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Jurgens Penta - Cutlery en crockery
Hoop iemand kan help.
Kan mens oorspronklike cutlery en crockery vir 'n Jurgens Penta iewers te koop kry ?
Indien wel, waar ?
Ook opsoek na add-a-room vir die voltent ?
Die oorspronklike eetgerei met logo gaan jy 2de hands moet soek...baie skaars
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Melamine is meer prakties vir n karavaan.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Hoop iemand kan help.
Kan mens oorspronklike cutlery en crockery vir 'n Jurgens Penta iewers te koop kry ?
Indien wel, waar ?
Ook opsoek na add-a-room vir die voltent ?

Loftus karavane het gister 'n add-a-room vir 'n Jurgens geadverteer op FB.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
As ek sien wat die "Spesiale prys" deesdae is, hou ek maar styf vas aan myne
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Stem. Amhir by Venture Tents kan een maak vir die helfde die prys. Hy het destyds toe die fabriek toe was al die add-a-rooms vir Kennis karavane ook gemaak.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Ek het so 3 jaar terug vir my Penta n volledige stel Jurgens borde bakkies ens in Witbank by die karavaan winkel gekoop naby die ou Formule 1 motel...hy het nou n ander naam.
Maak tyd om te kamp...it keeps you sane....ðŸË¬ðŸËÂ

