Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21189 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5597 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Warantee- Waarborg of Gaurantee -Waarborg
Ek is nie seker of die Engelse woord Warrantee/Gaurantee, dieselfde in Afrikaans beteken als Waarborg nie.
Is daar miskien Afrikaans sprekendes wat die verskil tussen hierdie twee woorde kan verduidelik indien daar 'n verskil is.
Sien, ons(ek en vroulief) het 'n splinternuwe karavaan gekoop ten koste van R400 000 en moes toe uitvind dat ons 'n Warrantee dokument moet teken wat aandui dat indien ons permanent die woon-wa gaan betrek, dat die woonwa GLADNIE gedek is nie!
Kan julle dalk help met die verskil tussen hierdie woorde.
By voorbaat dank.
Oumens
One is never too old too learn

Hulle is basies dieselfde. Die warrant is die geskryde, gedetailde document.
I guess parts of the van are not designed for everyday use, ie cupboard door hinges etc.
I would say that at least their workmanship should be guaranteed. Ie obvious bad/incorrect workmanship.
Good luck with this one....
Living the dream

Hulle moet darem iets van n waarborg gee...gestel daar gebeur iets in 3 weke se tyd....dieselfde as wat n ou hom met verlof gebruik het? Wat gaan breek as jy lankstaan....kas deur wat afbreek? Dit gee my net die indruk wat Border X van hul eie produkte verwag. Daar is baie handelaars wat op 20+jaar oue karavane 6 maande waarborg gee....of jy nou gaan lankstaan of nie, en Border X wil dit nie eers op hul eie NUWE PRODUK verskaf nie???? Wat as jy kamp en dit reen op dag1 en jou karavaan lek....gaan hulle verskoning wees dat hulle nie gaan help nie, want jy gaan lankstaan doen?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

My vrou het vir 'n klompie jaar by Joshua Doore gewerk as voorraad klerk.
Guarantee word gewoonlik verskaf deur die vervaardiger. Kom ons se jy koop 'n matras dan waarborg sealy hom vir defekte ens vir bv 'n jaar. Dis die guarantee wat jy kry.
Dan sal die verkoper in die geval Joshua Doore, vir die produk 'n verdere 2 jaar warantee gee. Vir die warantee betaal jy ekstra en is daar sekere voorwaardes aangekoppel.
Die Guarantee en die Warantee word beding tussen die verskaffer en die verkoper. En die voorwaardes word daar vasgevat.
In sommige gevalle sal die vervaardiger die produk om ruil in die Guarantee tydperk party keer na 'n gedeelte van die tyd verstryk het dit net laat herstel.
Met 'n warantee sal die produk onder meeste omstandighede net herstel word.
Die is kortliks wat in daai fyn skrif staan wat niemand ooit lees nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Dan kan die Guarantee en Warantee vir verskeie produkte heeltemal verskil.
Voorbeeld is die verskil tussen die koop van 'n Yskas en Voertuig of selfs 'n stoof en 'n yskas.
Mens moet maar die fynskrif gaan lees want dit is onderhandel tussen die vervaardiger en die verkoper.
Die vervaardiger met die opstel van sy Guarantee het veronderstel dat die karavaan tenminste een keer op 'n naweek gebruik sal word en dan eenkeer vir ongeveer 3 weke tydens 'n lang vakansie. En dis waarop die "meantime between failures" (MTBF)van items in die karavaan bepaal is.
Nou as die wa heeldag en aldag deur 'n klient gebruik word. Kan daai waarborg van onder dele nog geld maar nou nie meer vir 'n jaar nie maar dalk net 2 maande.
Ongelukkig het alles het 'n leeftyd. Of dit nou jou kar se enjin is of dit die skarnietjie van die deurtjie in jou karavaan is.
Die waarborg is daar om grasie te gee sou iets onbeplan of onvoorsien gebeur.
My opinie of jy jou wa min oor 1 jaar gebruik of jy jou wa baie oor 2 maande gebruik. Die gepasde grasie tyd om iets te vervang sou dit breek is steeds in beide gevalle gepas.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek sou reken wat ook belangrik is, is om jou versekering maaskapy ook te verwittig dat jy permanent in die wa gaan bly.
Ek het my voertuie en karavaan onder Limpopo gerigestreer en my bates.
Dit is veiliger as om te noem dat jy nogsteeds by ou adres is ens..
Versekering maatskappye probeer altyd iets om uitbetaling tot minimum te sny en stuur hulle onafhanklikke ondersoek span om jou eis te finaliseer.
Dit beantwoord hopenlik jou vraag.

Dit beantwoord hopenlik jou vraag.
Dit beantwoord hopenlik jou vraag.
Nie moeite werd om n kans te vat nie. Baie versteking in die fynskrif. Dit is net sanlam en virseker wat dit verseker vir lang staan. Daar is n abder fred wat dit bespreek
Ek neem kennis wat julle hier deel dankie
Haak daai wa kamp bly koning
