English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 949
Total Replies: 271 968
Total Views: 83 936 556
topics: 12 405
replies: 150 899
views: 39 712 700
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kassie se glydeur sukkel

replies: 6
views: 180
23 Nov, 2022 @ 19:04:37 pm
RHINOMAN
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 31 Aug, 2021

Middag almal

Het enige iemand dalk advies om die glydeur van n kassie te kan help om makliker oop en toe te skuif??

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
24 Nov, 2022 @ 06:39:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16943
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

My pa het met sy Ou Jurgens karavaan baba poeier in die hout gleufies gegooi en dit het gehelp.  Die glydeurtjies wat in die Classique en in Die Sensation Maia was het ek die gleuwe met Silicone spray gespuit.  As die aerosol bestandeel verdamp het is dit ook maar 'n tipe poeier wat agter bly.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov, 2022 @ 16:48:09 pm
1Pierre2
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 98
Joined: 05 Dec, 2018
Experience: 23 years

Silicone spray werk - ek hety sommer die gebruik wat ek op die ritsluiters van die tent ook spuit

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov, 2022 @ 10:56:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16943
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Silicone spray werk - ek hety sommer die gebruik wat ek op die ritsluiters van die tent ook spuit

Ja dit werk verseker op die Zips.  Pasop net die "aerosol" agent in die kannetjie wat die silicone basies dra as jy dit spuit breek die waterproofing in die materiale af.

So wees versigtig waar jy dit gebruik.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov, 2022 @ 11:59:18 am
1Pierre2
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 98
Joined: 05 Dec, 2018
Experience: 23 years

Thanks Leon, ek het daai nie geweet nie. Gebruik die silikon spray op die added room se deur asook die tent deur opening. 

 Ek het sommer mildelik gespuit en nie omgegee nie want die silikon maak geen vlekke op die materiaal nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov, 2022 @ 21:47:32 pm
RHINOMAN
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 31 Aug, 2021

Ek het di silicone spray nou getry

Dit werk soos n bomb

Ai ek is so bly daar is sulke slim manne hier

Hierdie forum is darem maar n plus vi enige kamper

Tnx manne

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov, 2022 @ 22:36:51 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6107
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Ek het myne in die Exclusive verwyder. 👍🏻

Oppad na die volgende kamp.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required