English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 949
Total Replies: 271 968
Total Views: 83 936 544
topics: 12 405
replies: 150 899
views: 39 712 689
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

LPG gas gehate

replies: 8
views: 276
21 Nov, 2022 @ 20:29:19 pm
Fienie
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 08 Dec, 2021

Ons kamp en gebruik gas vir baie jare, en verstaan dit. Weet nie of die gehate soos alles agteruit gaan nie, maar deesdae brand die vlamme nie mooi blou nie, maar baie geel. Selfde stoof met n ouer bottel, en dit brand mooi blou, so ookvan een verkaffer na n andet.

Ek dink ons word weer geskroef sonder dat ons dit agterkom.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov, 2022 @ 17:18:38 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1364
Joined: 15 Dec, 2012
Experience: 9 years

Die oranje vlam kan moontlik wees dat die "burner" nie genoeg lug (suurstof) kry nie.   Kyk of die luginlaat oop is en nie dalk 'n blokkasie / versperring het nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov, 2022 @ 17:33:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11205
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

By ons is als nog mooi, moet sê vir agt made op n 9kg.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov, 2022 @ 17:35:35 pm
Fienie
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 08 Dec, 2021

Die cadac stoof wat ek gebruik kan jy nie die suurstof verstel nie. 1 btl brand hy baie mooi, maar n ander geel, en so wissel dit. Defnitief gehalte wat wissel

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov, 2022 @ 18:03:12 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4942
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Kom ek raai. Dit kan dalk ook die gasmengsel wees. Ek dink die gas is n mengsel van butaan en ander gasse. Alle gas brand seker nie dieselfde nie. n Blouerige vlam is warmer as een wat meer geel.lyk. As my raaiskoot waar is, kan dit beteken die gas is nie eltyd vanaf dieselfde bron verkry nie. Ons land se raffinederye produseer nie meer veel produkte nie en dit kan dalk gebeur dat daar van verskillende bronne gas verkry word. LP gas of liquid petroleum gas lei ek af kom van ru olie af en dalk is die gas wat ook uit die aarde gepomp word, verskillend. SASOL produseer sekerlik ook gas uit steenkool  so ek dink ek raai reg dat daar van verskillende soorte gas gebruikgemaak word. Of sommiges se kwaliteit beter is as ander en of hulle hitte koõfisiente verskil  sal ek nie weet nie.

Hier is baie kundiges op verskeie gebiede op die Forum  miskien kom daar n beter verklaring.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov, 2022 @ 18:07:18 pm
Fienie
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 08 Dec, 2021

Jou gedagtes is dieselfe as myne. In milnerton het hulle baie gas van n goeie gehalte geproduseer, wat n by produk van n rafinadiry is. Met die dat hulle nou ook nie produseer nie vermoed ek n groot gedeelte word ingevoer, en ek weet die europese gas is anders as ons sin.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov, 2022 @ 18:54:59 pm
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1798
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years
  • butane.
  • liquefied natural gas.
  • liquefied petroleum gas.
  • propane.
Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov, 2022 @ 13:39:48 pm
Karin*
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 105
Joined: 20 Feb, 2012
Experience: 18 years

Het dieselfde ondervind. Vandat ons die gasbottels by Gas Boys vol maak, is die flamme weer blou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov, 2022 @ 14:07:48 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1347
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Ons kamp en gebruik gas vir baie jare, en verstaan dit. Weet nie of die gehate soos alles agteruit gaan nie, maar deesdae brand die vlamme nie mooi blou nie, maar baie geel. Selfde stoof met n ouer bottel, en dit brand mooi blou, so ookvan een verkaffer na n andet.

Ek dink ons word weer geskroef sonder dat ons dit agterkom.

 

Ek stem absoluut saam met jou! Ek het twee 9kg gaskanne in my huis, die een is altyd gekoppel aan die stoof, die ander op "stand by." Ek SKRYF die datum wanneer ek die gaskan begin gebruik op die kan met n "marker." My gaskan hou sowat 12 weke, maar skielik ontdek ek die gas werk nie meer na twee weke nie. Die kan is DUIDELIK nie leeg nie, maar die vlam brand soos n prostaat-probleem. Toe ek dit aan die gas-mense noem was hulle hardegat en het gesê "maar meneer, toe jy SIEN daar is n fout, waarom het jy nie dadelik die kan terug gebring nie?"

Natuurlik nie! Jy begin mos eers by die stoof soek na die fout.

Ek dink ons word geskroef, die kanne is nie gevul met 100% gas nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required