English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 843
Total Replies: 270 524
Total Views: 83 883 005
topics: 12 335
replies: 149 881
views: 39 680 831
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Tyd vir 'n ander karavaan. Wat beveel julle aan?

replies: 40
views: 767
11 Aug, 2022 @ 09:07:42 am
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 171
Joined: 26 Mar, 2014
Experience: 9 years

Ons is so haf voet in die deur deur om te oorweeg om 'n ander karavaan te koop. Die Sprite Swing te verkoop en iets anders te koop. Ek glo nie ons sal nuut kan koop. Ek wil nie nou 'n prys gee wat ons sal kan bekostig, maar verseker nie meer as R 350 000. Ons dink aan iets in die lyn van Echo / Conqueror / Bush Lapa etc. Of wat anders stel julle voor.

Ons bakkie is nie 4x4, so dit hoef nie 'n wa te wees wat moet kan 4x4 roetes doen.

Ons behoefte is om meer te gaan kamp waar dit ons en natuur om ons is. Ons is nie gaande oor die duisende voete in 'n oord. Daar is 'n tyd daarvoor, maar in die mindere. Tans doen ons die die bos 'trips' met ons Campmor Safari Bush Combo canvas tent gazebo setup met baie kratte en baie los ietems. Na 2-3+ ure se gestoei om kamp op te slaan is ek dan nou al verby g*tvol.

Wat ons behoefte is en dan hiermee my vrae.

Wat het julle, hoe vinnig slaan julle kamp op en af?

Sou jy eerder iets anders gevat het as wat jy nou het, hoekom?

Is daar genoeg pakplek vir alles?

En baie belangrik, is 'mamma' gelukkig wat julle het?

Ons behoefte is, 

- Slaap 4,

- Alle klere/kosse, etc. moet in 'n kas / rak gepak word. Ek wil nie 'n klomp kratte saam ry wat elke keer in uit gepak moet word,

- Geyser vir warm stort en opwas. Verkieslik alle water gebruik buite die karavaan,

- Ys/Frieskas,

- Plate vir kosmaak,

- Eetgerei etc. netjies gepak op hul plek. Ek soek nie rondle goed,

- As die setup alles nou oop en opgeslaan is wil ons graag ook kante kan opsit vir beskutting / privaatheid wanneer nodig. (veral met lang staan trips),

- Mees belangrikste is, dit moet vinnig op en afslaan. Max 1 uur per event. Daar moet nie 'n gesukkel wees nie.

- Gewone krag en Solar.

- Genoeg water plek. Ek wil nie 'n klomp platiek kanne saamry.

- Wat nog???? Vertel my meer asb?

We create opportunities to go camping.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug, 2022 @ 09:08:03 am
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 171
Joined: 26 Mar, 2014
Experience: 9 years

Verskoon die opstel.

We create opportunities to go camping.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug, 2022 @ 10:43:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16890
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Daar is net een wa wat 100% reg is vir jou behoefte en dit is 'n Penta.

Pak plek as volg:

  • Ma het eie pak plek (PP)
  • Pa het eie PP
  • Die regop kas langs die yskas is boetie en Sussie se PP
  • Die kaste onder die microgolf is potte panne en tupper PP
  • Kassie langs dit is groceries PP
  • Kassie langs hom reeds voorberei vir eetgery
  • Kassies bokant bed agter ideal vir swem en bad handoeke
  • Kassies bokant Dinette voor ideal vir allerlei los goete en sweets en chips.
  • Kassie agter die micro golf ideal vir badkamer kassie.
  • Kassie by deur is ingerig vir drank kabinet, ek het hom verander na 'n braai gerei kassie.
  • Groot yskas en vrieskas.  Hang af wat geinstalleer is
  • Sit plek langs bed maak voorsiening vir Porta Potti
  • Baie pak plek onder bed en voorste sitplekke

Die Penta modele waarna ek verwys is 1994 -2005 modelle.

Die later modelle het effens minder pak plek.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug, 2022 @ 11:08:25 am
Hennie Botha
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Daar is net een wa wat 100% reg is vir jou behoefte en dit is 'n Penta.

Pak plek as volg:

  • Ma het eie pak plek (PP)
  • Pa het eie PP
  • Die regop kas langs die yskas is boetie en Sussie se PP
  • Die kaste onder die microgolf is potte panne en tupper PP
  • Kassie langs dit is groceries PP
  • Kassie langs hom reeds voorberei vir eetgery
  • Kassies bokant bed agter ideal vir swem en bad handoeke
  • Kassies bokant Dinette voor ideal vir allerlei los goete en sweets en chips.
  • Kassie agter die micro golf ideal vir badkamer kassie.
  • Kassie by deur is ingerig vir drank kabinet, ek het hom verander na 'n braai gerei kassie.
  • Groot yskas en vrieskas.  Hang af wat geinstalleer is
  • Sit plek langs bed maak voorsiening vir Porta Potti
  • Baie pak plek onder bed en voorste sitplekke

Die Penta modele waarna ek verwys is 1994 -2005 modelle.

Die later modelle het effens minder pak plek.

Kan sien dat Leon sy Penta geniet het. 

SΓͺ dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug, 2022 @ 11:30:55 am
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1665
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Ek moet sê - as my karavaan se garage groter was, sou ek ook waaragtig ernstig oorweging geskenk het aan 'n Penta (as ek geld gehad het). As ek elke keer so na my seun se Penta kyk, dan besef ek telkens dat dit darem 'n wa met 'n puik uitleg is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug, 2022 @ 13:26:46 pm
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 637
Joined: 17 Apr, 2007
Experience: 46 years

".....  Ons dink aan iets in die lyn van Echo / Conqueror / Bush Lapa etc. Of wat anders stel julle voor.

Ons bakkie is nie 4x4, so dit hoef nie 'n wa te wees wat moet kan 4x4 roetes doen....."

Hennie,

Ek sit in dieselfde situasie (sielswroeging...) met Palma en Camptech Bostreiler (kratte, sakke, seile!!!) wat ek in een wil konsolideer - enigste verskil is dat ons wel 4x4 'overlanding' wil doen, maar dit daar gelaat.

Met verwysing na jou aangehaalde teks hierbo, sou ek werklik nie kyk na die Echo/Conqueror/Bushlapa (E/C/B) opsies nie - dis waens wat spesiaal gebou word vir 4x4 en erge grondpad roetes, dus baie sterker en dan ongelukkig swaarder en moeiliker hanteerbaar vir een of twee persone. Daardie waens is natuurlik ook heelwat nouer (padbreedte) om in die sleepvoertuig se spore te volg (diep sand ens..ens), takke langs pad..  - verlies aan spasie...
Die ander belangrike aspek is die spasie binne-in daardie waens (E/C/B). Dit is baie beperk en ek sien rooi vlaggies as ek luister hoe jy die seun se Penta ervaar...

Laastens is die prys - ongelukkig is die (E/C/B) waens baie duur, soms vir goeie redes, maar dis eienskappe wat jy nie noodwendig gaan benut nie??  

Daar is tussengangers soos bv. die Sprite Gravelroaders (Tourer SW & SP ens) wat wel ook baie doenlik is - en jy sal  geld oorhê om so iets vir jou te verpersoonlik (customise). Maar, die spasie en pakplek is ook maar minder as Palma/Penta - dis hier waar ek en SWAMBO verskil, daarom het ek nog twee sleepgoed op die werf!!

SWAMBO se gunsteling is die Mobilodge (Rk620+!!!) en  myne is die Imagine Comfortvan (±Rk320+)!! Duidelik is ons nog ver uitmekaar uit. Kyk gerus na die Imagine Comfortvan - sal meeste van jou boksies merk, behalwe vir binne spasie?

Sterkte met jou soek en besluit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug, 2022 @ 14:38:55 pm
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1529
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Egbert ("Elu") .... eintlik het ek gewag vir so 'n aanbeveling, want ek dink mense mág moeg raak vir my!

Ek sou beslis die Sprite SW aanbeveel .... ons doen ook nie die erge 4x4 roetes nie, maar wel van tyd tot tyd redelike erge sinkplaat paadjies. Ek het my geliefde SC ("Pophuis" onthou?) verkoop en die SW ("Awol") aangeskaf . Ons opslaan tyd is ongeveer 30 - 45 minute, alles is bereikbaar (geen bed opslaan en alles uitpak soos in Pophuis nie) en werklikwaar die ideale karavaan vir 'n vinnige oornag staan, of 5 weke (soos ons gedoen het gedurende Desember). Ek sou nooit kon dink dat ek beter kon doen as met Pophuis nie, maar werklik .... ek is heel beïndruk. Weliswaar nie 'n binne stort of toilet nie, maar  Porta Potty en afsonderlike dubbeltentjie vir die stort met gasverwarmde water werk eintlik heel goed. Ons gebruik wel nie die stort gereeld nie, net wanneer werklik ver van ablusies af, maar andersins, werk die hele opsset uitstekend!

👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug, 2022 @ 15:57:47 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek was nounet by Kragdag en moet sê die Bushlapa het my beindruk. As jy so baie in die bos wil gaan, sal ek liewer n gravelroader of dergliks aanbeveel. Ek weet nie of jy by die skou by Gallagher Februarie was nie, daar was n Splash met n offroader onderstel....ongelukkig bietjie prysig, dink R500k. Kyk ook gerus na Stealth se gravelroaders

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug, 2022 @ 16:03:56 pm

Rakende tyd van op en afslaan gaan afhang van jou behoeftes. Ek self sal ook moedeloos word as dit 2-3ure neem. Ons kamp met minimum....onlangse KNP trip het ons 8x ons kamp op en af gelaan in 17 dae en nie een keer was dit vir ons erg of iets waarna ons teen op gesien het nie, want dis min werk. Maar soos gesê....nie almal wil net met n stoel, tafel,  grondseil en awning sonder sykante kamp nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug, 2022 @ 19:17:55 pm
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 727
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Weet nie of jy dalk later n 4x4 bakkie sal wil aanskaf nie. As dit n moontlikheid is dan maak dit sin om nou n 4x4 wa te oorweeg soos n Bushlapa. Dit maak n ander wereld vir jou oop. Jy kan plekke besoek wat jy nie met n pad karavaan kan doen nie soos om die Kgalagadi aan die Botswana kant te besoek, Namibia en die res van Botswana, ens.

Ons het 8 jaar lank met n Buslapa Boskriek gekamp. Sleep baie lekker. Slaan kamp op en af in japtrap. Maar, as jy sykante ook wil opslaan dan begin dit ook maar langer vat om kamp op te slaan. 

Ons het net daardie bietjie meer spasie nodig gehad en het nou n Tuffcats Shumba vir n jaar en was nou alreeds 5 keer weg met hom en het nog elke keer baie geniet. Sleep baie gemaklik, het baie meer spasie binne, oordendlike plek vir n mikrogolf, die skottelgoed was area en buite stort met warm water on tap is net dood envoudig n wenner, en plek vir die portapotti onder die wasbak in die karavaan is net n paar dinge wat beter as die Boskriek is. 

Anders kan jy dink aan n grondpad karavaan soos n Sprite Tourer SP. My vrou se suster hulle het een en ek moet se dit is regtig nie n slegte karavaan nie.  Haar swaar is onglukkig in Julie laas jaar oorlede aan Covid en sy wil nou die Tourer verkoop. 

Lekker soek en ek hoop jy kry wat julle sal gelukkig maak. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug, 2022 @ 20:45:37 pm
JohanMarais
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 724
Joined: 04 Mar, 2014
Experience: 33 years

Ek het nie elke terugvoer tot die diepste besonderhede gelees nie, maar het elke karavaan wat aanbeveel is slaapplek vir 4 persone?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug, 2022 @ 23:05:45 pm
Saalocin
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 166
Joined: 06 Feb, 2019
Experience: 27 years

https://compassoffroad.co.za/

R 65 000 onder waarvoor jy budget Hennie en voldoen aan jou vereistes. 

162 gelukkige eienaars en counting.

EbenhaΓ©ser (1 Sam. 7:12)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug, 2022 @ 06:11:42 am
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 171
Joined: 26 Mar, 2014
Experience: 9 years

Dankie tot dusver vir almal se bydrae. Julle laat my baie dink.
Hou aan met terugvoer asb. dit word opreg waardeur.

We create opportunities to go camping.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug, 2022 @ 07:12:03 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dit sal n goeie ding wees om n skou by te woon waar daar klomp uitgestal word en sodoende meer die gevoel te kry wat jul gaan pas. Daar is een begin September by Voortrekker monument, maar weet nie hoeveel vervaardigers daar uitstal nie. Die een wat jaarliks by Gallager estate gehou word, het gewoonlik baie.....eers weer in Februarie volgende jaar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug, 2022 @ 07:24:02 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek sien die Explorer word ook as n 4-bed ge-adverteer. Miskien by iemand soos Jin hoor wat een gehad het hoe hulle dit as n 4-bed ervaar het. Vir jou prysklas waarvoor jy budget gaan jy n baie mooi Explorer kan optel vir daai geld

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug, 2022 @ 20:33:49 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16890
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Kan sien dat Leon sy Penta geniet het. 

Ek het twee van hulle gehad.

  • 1994 Model (Ronde neus met pienk en turquoise kleure)
  • 2000 Model (Afrika Print kleure)

Basies dieselfde uitleg as 'n Fleetline van die selfde tyd maar die fleetline het nie dielang kas langs die Yskas vir kiddies se klere nie.  Het ook nie die badkamer kassie agter die  Microgolf kas nie , kort ook 'n kassie waar die groceries in kom.

Penta is maar net 'n puik wa want hy maak mooi voorsiening vir 'n gesin van 4

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug, 2022 @ 09:41:58 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5136
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Gaan maak n draai by die karavan plekke klim in en kyk vat vrou saam happy wife happy camper n kortlys van my kant af  Sprite Tourer SW , Bush lapa Ratel reeks, Explorer aand die swaar kant maar gewild, Tuffcats reeks ook lekke soek sterkte 

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug, 2022 @ 18:19:47 pm
LoneRunner
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 90
Joined: 07 Aug, 2016
Experience: 52 years

Ja, kyk maar mooi en kies versigtig.

Nog nooit 'n Penta gehad maar wel 'n Xplorer.. lekker, maar slaap 4 nie baie gemaklik binne nie, en swaar wa om te sleep met 'n neiging om te swaai.

SW .. Lekker wa maar my laat 2016 was maar swak aanmekaar gesit en sonder veel vakman trots, hy kan ook 4 slaap. beslis 'n wa om te oorweeg met baie lekker pakplek en uitleg.. sonder badkamer. 

Nou kamp ek met een van daai hoë Classique 167 waens en oorweeg maar om hom self te versterk... ook maar swak aanmekaar gesit en hy slaap net 2, maar lekker spasie, badkamer an baie pakplek.. sleep ook baie lekker met groot wiele en slaan gou op en af.

Ek het agter gekom lankal dat ek kamp met te veel klere, kos en karring te veel stoele, tafels en ander goeters saam wat nooit gebruik word nie.... ook 'n oorvol yskas en vrieskas is nie nodig nie.... mens dra jou net kapoet aan die goed in en uit die wa. πŸ˜…

More sal self vertel....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug, 2022 @ 18:27:37 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 681
Joined: 04 Jan, 2021

Ou Pentas vanaf 2000-2003 se beligting is swak.

Ons het Ε„ 2001 Penta en het al ons beligting binne verander omrede alle ligte weggesteek is behalwe die bed ligte.

As ek my 1994 Swift weer kan terug kry, doen ek dit met groot plesier.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug, 2022 @ 01:08:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16890
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ou Pentas vanaf 2000-2003 se beligting is swak.

Ons het Ε„ 2001 Penta en het al ons beligting binne verander omrede alle ligte weggesteek is behalwe die bed ligte.

As ek my 1994 Swift weer kan terug kry, doen ek dit met groot plesier.

Dis onrede die ligte onder die boonste kaste gemonteer is.  Ek het downlighters in my penta se dak gesit wat oplig en so daai probleem oor kom.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug, 2022 @ 09:19:19 am
Boslaaitie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 46
Joined: 22 Mar, 2017
Experience: 33 years

Goeie middag hennie. Ek sal def kyk na n jurgens xplorer. Ek het n 2013 nou al vir 2 jaar en geniet hom baie . Ons is 5 in die gesin, 3 dogters ek en die baas. Het nou al met hom gekamp vannaf die suidkus tot binne in die kgalagadi. 

Met die awning wat teen die karavaan vas is maak dit die opslaan baie gou. Gewoonlik as die weer mooi is vir n naweek slaan ons net die awning op maar vir langer trips of as die weer sleg raak het hy sye wat helemal toe maak en n ekstra dak wat vooraan die awning vas kom.

Wat ook vir my vrou die beste van alles is is die storthok wat by die agter deur opslaan. Dis lekker vir n aantrek hok, die potti staan daar en die kinders het almal daar gebad toe hulle klein was of as die badkamers ver is. Ek self het al n paar keer daar gestort. 

Die uittrek yskas, gasstoof en wasbak met warm water is fantasties. Hy het n geyser wat op gas en 220v werk wat aan die 100L water tenk gekoppel is.

Ek self sleep met n 2L amarok maar die karavaan sleep soos n droom. Hy is gewigtig en jy voel hom teen n bult maar hy loop doodstil agter die voertuig. Het hom nou al baie grondpad en oor passe gesleep en hy kom net saam. Vir my is dit n baie lekker veeldoelige wa vir die afgelee plekke in die boendoes of vir 3 weke by die see. Alles het maar sy voor en na dele dit hang net af wat jou behoefde is.

Ek het wel vir my n uitslaan kombuis soos op die bushwakka laat inbou bou die agter venster wat kamp net nog meer van n plesier maak. 

My gat jeuk permanent en my droom wa is n bushlapa boabab maar die baas se die xplorer gaan nerens nie. Dis maar net my 10 sent hoop dit help effens.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug, 2022 @ 09:24:42 am
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 681
Joined: 04 Jan, 2021

Dis onrede die ligte onder die boonste kaste gemonteer is.  Ek het downlighters in my penta se dak gesit wat oplig en so daai probleem oor kom.

Hello Leon.

Ek het ook daardie stap gevolg en Ε„ 24 Watt LED in die monteer asook Ε„ 18 Watt by die dinette.

Nou kan ons tenminste sien wat ons doen en eet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug, 2022 @ 09:36:37 am
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 171
Joined: 26 Mar, 2014
Experience: 9 years

Hello Leon.

Ek het ook daardie stap gevolg en Ε„ 24 Watt LED in die monteer asook Ε„ 18 Watt by die dinette.

Nou kan ons tenminste sien wat ons doen en eet.

Is dit die Jurgens Safari Explorer?

Die ene waar daar 'n bed uitslaan waar die voorruit normaalweg is.

Wat ek gou gegoogle het, dit lyk nice.

We create opportunities to go camping.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug, 2022 @ 09:39:10 am
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 171
Joined: 26 Mar, 2014
Experience: 9 years

Hello Leon.

Ek het ook daardie stap gevolg en Ε„ 24 Watt LED in die monteer asook Ε„ 18 Watt by die dinette.

Nou kan ons tenminste sien wat ons doen en eet.

Boslaaitie, is dit ene Jurgens Safari Explorer,? 

We create opportunities to go camping.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug, 2022 @ 06:06:48 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ou Pentas vanaf 2000-2003 se beligting is swak.

Ons het Ε„ 2001 Penta en het al ons beligting binne verander omrede alle ligte weggesteek is behalwe die bed ligte.

As ek my 1994 Swift weer kan terug kry, doen ek dit met groot plesier.

Hier is vir jou een....kort bietjie aandag

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug, 2022 @ 09:02:04 am
Boslaaitie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 46
Joined: 22 Mar, 2017
Experience: 33 years

Boslaaitie, is dit ene Jurgens Safari Explorer,? 

More more. Ja dit is die jurgens safari xplorer. Ja die 2013 model wat ek het slaan die dubbel bed voor uit oor die haak. Agter het hy n bed net kleiner as n king size. So die een bed is altyd opgemaak dis net die voor een wat jy moet opmaak. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug, 2022 @ 02:20:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16890
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Het jy al nader aan 'n besluit gekom Hennie?

Ek sal my tyd vat as ek jy is want karavaan koop is net so lekker as om in een te gaan kamp

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug, 2022 @ 05:16:02 am
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 171
Joined: 26 Mar, 2014
Experience: 9 years

Hi Leon en almal.

Dankie vir julle terugvoer.

Ons gaan rustig ons tyd vat, na almal gaan kyk wat ons aandag trek en dan 'n ingeligte besluit maak. Almal se voor en nadele opweeg soos ons dit sien.

Dan natuurlik die grootste besluit is hoe gaan die wa vir ons werk wanner ons die 70+ tref, en ons dan nog moet wa opslaan en afslaan. Alhoewel ons tans baie gesond, fiks en jonk van gees is, kan ek net vertrou dit bly so, sodat daar nie n gesukkel op die ou ou dag is nie. 

'Blessings' vir julle almal.

We create opportunities to go camping.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug, 2022 @ 03:53:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16890
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Hi Leon en almal.

Dankie vir julle terugvoer.

Ons gaan rustig ons tyd vat, na almal gaan kyk wat ons aandag trek en dan 'n ingeligte besluit maak. Almal se voor en nadele opweeg soos ons dit sien.

Dan natuurlik die grootste besluit is hoe gaan die wa vir ons werk wanner ons die 70+ tref, en ons dan nog moet wa opslaan en afslaan. Alhoewel ons tans baie gesond, fiks en jonk van gees is, kan ek net vertrou dit bly so, sodat daar nie n gesukkel op die ou ou dag is nie. 

'Blessings' vir julle almal.

Hennie dit wat jy aan dink was ook my denkwyse toe ons die Maia nog gehad het.

  1. Ek het die movers gehad sodat mens nie sukkel om die wa op jou oudag te skuif nie.
  2. Ek het die koorlose boor gehad waarmee ek al 4 die hoekstutte in minder as 'n minuut op die grond vasgedruk het.
  3. Ek het die Adendorf jacks gebruik om die wa met sy bande van die grond af te stoor of om die wa van links na regs te "level" by ongelyke grond soos dam of rivier staan plekke
  4. Ek het jockey carrier gemaak wat seker gemaak het die wa se jockey wiel stap gemaklik oor dik gras,gruis of los sand.
  5. Die Maia se rally dak het heel maklik opgeslaan maar die beplanning was om 'n volle outomatiese Awning met die tyd te installeer.  As die wind opkom trek hy self terug of as jy die stelsel "over ride" kan jy die awning vas anker met toue.

Ons het al hoe meer met minder goete buite gekamp, want die wa se gerief was maar net baie lekker en gemaklik binne.  Tafeltjie en 2x stoele was maar aan die orde van die dag.

Lekker beplan en inrig. Dis net so lekker soos kamp.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug, 2022 @ 14:54:23 pm
bassbuster
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 82
Joined: 10 May, 2010
Experience: 47 years

We also owned a Sprite Swing but being only a 220V setup it restricted us to look for something else as we also wanted to visit sites that were more "off grid".

After looking around a lot we invested in an offroad trailer, Conqueror Comfort. This was an amazing experience and we enjoyed it very much. Three years later we invested in a second hand Conqueror Companion caravan and are in our element with it.

Another day closer to the next time away.....!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep, 2022 @ 20:12:54 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Hierdie Sprite Sx is tans op skou by Voortrekker monument.....basies 4sleeper Splash....hy het baie hoë grond clearance...  glo hy gaan meer as net n grondpad hanteer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep, 2022 @ 05:36:55 am
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 171
Joined: 26 Mar, 2014
Experience: 9 years

Hierdie Sprite Sx is tans op skou by Voortrekker monument.....basies 4sleeper Splash....hy het baie hoë grond clearance...  glo hy gaan meer as net n grondpad hanteer

baie nie Sprite SX. Sien hy is uitgele soos die Sprite Swing wat ons het.

Ons nog tussen die boom en die bas om te besluit.

We create opportunities to go camping.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep, 2022 @ 05:45:03 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

baie nie Sprite SX. Sien hy is uitgele soos die Sprite Swing wat ons het.

Ons nog tussen die boom en die bas om te besluit.

Dis reg Hennie, maar meer spasie omdat hy die grootte van Splash is. Bed by dinette ook heelwat groter en gemaklik vir 2x kinders om daar te lê. Die keuse deesdae is so groot....is moeilik om te kies. Ek was sedert Gallagher Estate skou so mal oor Destination Wish.....nou het hul die Magic vrygestel, nog mooier vir my. Maar die pryse is wat my terughou (op alle fabrikaate)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep, 2022 @ 05:52:18 am
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 171
Joined: 26 Mar, 2014
Experience: 9 years

Dis reg Hennie, maar meer spasie omdat hy die grootte van Splash is. Bed by dinette ook heelwat groter en gemaklik vir 2x kinders om daar te lê. Die keuse deesdae is so groot....is moeilik om te kies. Ek was sedert Gallagher Estate skou so mal oor Destination Wish.....nou het hul die Magic vrygestel, nog mooier vir my. Maar die pryse is wat my terughou (op alle fabrikaate)

Ek dink ons moet balaclava's gaan koop (goedkoper) en dan gaan geld trek by die bank, dan kan ons enige karavaan gaan koop.  πŸ˜ƒ. Daar is darm mooi karavane op die mark.

We create opportunities to go camping.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep, 2022 @ 06:24:15 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek dink ons moet balaclava's gaan koop (goedkoper) en dan gaan geld trek by die bank, dan kan ons enige karavaan gaan koop.  πŸ˜ƒ. Daar is darm mooi karavane op die mark.

So iets....πŸ€£πŸ˜…

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep, 2022 @ 09:33:27 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4778
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Die goedkoopste is natuurlik om nie 'n nuwe karavaan te koop nie.  Dis nogal baie geld om uit te gee net om  n nuwe een te kry wat maar basies dieselfde diens gee as die oue. En in hierdie onseker tye sal ek nie graag myself wil belas met nog meer skulkd nie.  Maar dan, 'n mens moet seker nie selfsugtig wees nie maar ook dink aan die fabrieke en ouens wat in die mark is vir 'n goeie tweedehandse wa né.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep, 2022 @ 10:09:54 am
Izak
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 246
Joined: 16 Sep, 2014
Experience: 12 years

Ons is so haf voet in die deur deur om te oorweeg om 'n ander karavaan te koop. Die Sprite Swing te verkoop en iets anders te koop. Ek glo nie ons sal nuut kan koop. Ek wil nie nou 'n prys gee wat ons sal kan bekostig, maar verseker nie meer as R 350 000. Ons dink aan iets in die lyn van Echo / Conqueror / Bush Lapa etc. Of wat anders stel julle voor.

Ons bakkie is nie 4x4, so dit hoef nie 'n wa te wees wat moet kan 4x4 roetes doen.

Ons behoefte is om meer te gaan kamp waar dit ons en natuur om ons is. Ons is nie gaande oor die duisende voete in 'n oord. Daar is 'n tyd daarvoor, maar in die mindere. Tans doen ons die die bos 'trips' met ons Campmor Safari Bush Combo canvas tent gazebo setup met baie kratte en baie los ietems. Na 2-3+ ure se gestoei om kamp op te slaan is ek dan nou al verby g*tvol.

Wat ons behoefte is en dan hiermee my vrae.

Wat het julle, hoe vinnig slaan julle kamp op en af?

Sou jy eerder iets anders gevat het as wat jy nou het, hoekom?

Is daar genoeg pakplek vir alles?

En baie belangrik, is 'mamma' gelukkig wat julle het?

Ons behoefte is, 

- Slaap 4,

- Alle klere/kosse, etc. moet in 'n kas / rak gepak word. Ek wil nie 'n klomp kratte saam ry wat elke keer in uit gepak moet word,

- Geyser vir warm stort en opwas. Verkieslik alle water gebruik buite die karavaan,

- Ys/Frieskas,

- Plate vir kosmaak,

- Eetgerei etc. netjies gepak op hul plek. Ek soek nie rondle goed,

- As die setup alles nou oop en opgeslaan is wil ons graag ook kante kan opsit vir beskutting / privaatheid wanneer nodig. (veral met lang staan trips),

- Mees belangrikste is, dit moet vinnig op en afslaan. Max 1 uur per event. Daar moet nie 'n gesukkel wees nie.

- Gewone krag en Solar.

- Genoeg water plek. Ek wil nie 'n klomp platiek kanne saamry.

- Wat nog???? Vertel my meer asb?

Goeie dag Hennie,

Ek hoop jy doen 'n bietjie moeite vir ma ook, dit is ma se keuse en "happy mother, happy camper".

Hoekom se ek so,  ek het nou al ver gegaan met Karavane en my vrou was elke keer in getrek met besluite.

Ek het begin met eerste een in my lewe met Gypsy Caravette 5, Sprite Sprint, Vagabond Drifter "teardrop" en op die ouent het ek nou 'n Jurgens Fleetline en man dit is een groot plesier om te he en jy met die 4X4 is dit net reg as julle nie grondpad wil gaan nie.

Anders moet julle self besluit op water karavaan vir julle gaan werk, ons is in die 60 jare en ja ons is meer as gelukkig met die karavaan wel 'n baie ouer een as die 2020 model wat ons laaste gehad het nou 'n 2003 model met al die gerief wat nodig is.

Onder andere 'n lugverkoeler warm en koud, nuwe yskas met ekstra kamer voor aan tent met stoep.

Ons is op aftrede en bly nou in die KZN area rond kamp, ons beplan ons laaste langpad na die Kaap Provinsie toe. Ons het al heelwat van die Provinsie gedoen maar daar nog plekkies wat nou klaar gemaak moet word voor ons lokaal gaan bly toer.

Geniet die rond kyk (shop around before deciding) en wees wys met die ander aankope van karavaan wat ma van gaan hou.

Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 17:12:50 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2122
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Daar is net een wa wat 100% reg is vir jou behoefte en dit is 'n Penta.

Pak plek as volg:

  • Ma het eie pak plek (PP)
  • Pa het eie PP
  • Die regop kas langs die yskas is boetie en Sussie se PP
  • Die kaste onder die microgolf is potte panne en tupper PP
  • Kassie langs dit is groceries PP
  • Kassie langs hom reeds voorberei vir eetgery
  • Kassies bokant bed agter ideal vir swem en bad handoeke
  • Kassies bokant Dinette voor ideal vir allerlei los goete en sweets en chips.
  • Kassie agter die micro golf ideal vir badkamer kassie.
  • Kassie by deur is ingerig vir drank kabinet, ek het hom verander na 'n braai gerei kassie.
  • Groot yskas en vrieskas.  Hang af wat geinstalleer is
  • Sit plek langs bed maak voorsiening vir Porta Potti
  • Baie pak plek onder bed en voorste sitplekke

Die Penta modele waarna ek verwys is 1994 -2005 modelle.

Die later modelle het effens minder pak plek.

Ek stem saam met Leon.

As jy nog gemakliker will wees dan n' Clasique of Exclusive. Dan is daar ook die Quantum woonwaens wat ons baia aanstaan.

Met die Exclusive het jy so baia plek binne dat jy net die deur hoef oop te sluit en in te gaan om gerieflik te slaap. Alles is op sy plek en jy kan net in loop en gaan sit by die dinett of gaan slaap. Daar is ook binne n' stort en n' toilet en n' was bak en stoof as jy niks buite will doen nie.

Om n' Penta of n' Classique of Exclusive se tent dak op te slaan vat die selfde tyd. Dit bly by 3 verikaale paale en 3 horisontaale paale en 9 penne vir al drie woonwaens. Hulle is net verder uit mekaar. Ons slaan die Exclusive se tent dak op in 20 minute. Dit is die selfde as wat die Penta gevat het.

Vir n' laer budget beveel ek die Penta aan. N' puik famielie, skool vakansie woonwa. As kamp meer van n' lewenswyse is dan is die Classique of nog beter die Exclusive of die Quantum Pinical of Comfort n' gooie keuse. Die laas genoemde het n' aparte stort met n' deur. Die Destination Maia (ex Leon) is ook n' fantastiese woonwa maar meer prysig en word nie meer gemaak nie?. Die Quantum's word nog steeds gemaak.

Ons stel nie belang in n' boswa tiepe kamp nie. Dit lyk vir ons na baia werk vir een aand se oorslaap.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 17:36:22 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2122
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Aff slaan sonder weg pak....n' storm kom.....2 minute. Aff slaan met weg pak (seile, paale, toue, grond seile en penne)... so 15 minute. Dit is net dak aff slaan. Die tyd vir die res hang aff van hoeveel parafanalia uit gepak is.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 07:32:35 am
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 171
Joined: 26 Mar, 2014
Experience: 9 years

Ja, en so is dit nê.

Met die stygende rente koers, wat nie 'n einde in sig het, het ons maar besluit om eerder die koop van 'n ander wa op hou te sit.

Of dalk het ons g*tte net gejeuk. Soos my oorlede pa gese het, gaan koop staalwol en skrop waar dit jeuk, dit is goedkoper. 

Seën Groete. Hennie

We create opportunities to go camping.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 15:18:28 pm
Izak
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 246
Joined: 16 Sep, 2014
Experience: 12 years
Goeie dag Hennie1968, bly om te hoor julle het daar teen besluit het om te hou wat julle het.
Net soos jy se julle gaan 'n duur prys betaal vir 'n ander karavaan.
Ek het net geruil na die Jurgens Fleetline 2003 wat onder die Vagabond 2020 se inruil prys was.
Al wat daar nuut ingesit was die yskas wat die verskil en natuurlik ook die koste vanΒ  die werks winkel koste en klein dingetjies wat aan die karavaan gedoen moes word om dit op die pad te kry weens dit in die werks winkel moes bly vir ander herstel werk wat die wa gedoen was.
Ek het baasies af grader na die Jurgens Fleetline toe want weens ons ouderdom was die Vagabond ongemaklik vir ons.
Ons lywe is nie meer soepel nie en kniee is nie van die beste meer nie, hierdie wa val in ons smaak en het wel aan die agent gese ons soek 'n Fleetline vir die toekoms.
Dit was net ons wins gewees toe ons die Vagabond ingebring het vir 'n diens dat die Fleetline beskikbaar was vir ons, die manne by ons "Campworld" kom ons baie tegemoed met diens en vriendelikheid.
Ek sukkel ook nie om probleme by hulle opgelos te kry nie. Daai mense is van kliente aanmekaar gesit en hulle is soos familie vir ons met karavane.
Hennie en wederhelfde lekkerdag en "carry on camping" en geniet dit wat julle het.
Β 
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required