English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 843
Total Replies: 270 524
Total Views: 83 883 003
topics: 12 335
replies: 149 881
views: 39 680 831
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Determine caravette 5 year model from picture

replies: 11
views: 350
31 Jul, 2022 @ 14:03:49 pm
TheunisJvr
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 31 Jul, 2022

Good day. I got a caravette 5but if I compare pictures online the date on licence papers are incorrect. I need help to determine the year model. I need some parts. The doors seem to be a different colour than the 1985 models

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul, 2022 @ 14:04:42 pm
TheunisJvr
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 31 Jul, 2022

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul, 2022 @ 15:22:09 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Bel Jurgens Ci met jou onderstel nommer....hulle gaan jou presies kan sê

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul, 2022 @ 18:39:06 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6080
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Theunis, van die ouer karavane se onderstel nommer behoort vir jou die jaar model te wys, dink die eerste twee of laaste twee nommers, anders maak soos Geert sê.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul, 2022 @ 19:44:49 pm
TheunisJvr
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 31 Jul, 2022

Dankie. Ek sal hulle skakel. More. Ek moet ook 'n nuwe data plate opsit. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul, 2022 @ 19:51:18 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug, 2022 @ 09:04:20 am
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1778
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Welkom Theunis

https://www.google.com/search?q=vin+number+year+model+check+south+africa&client=firefox-b-d&sxsrf=ALiCzsbfcVqMDm-h7p2yFOp9H9eikWkbJA:1659337274452&tbm=isch&source=iu&ictx=1&vet=1&fir=KlytHDotIBOcfM%252CBIC4B1M0O3DVwM%252C_&usg=AI4_-kROANw2dmFbpqThQQfbWY2O4R0bnw&sa=X&ved=2ahUKEwjsrLmGiaX5AhWWSEEAHaZTCfIQ9QF6BAgGEAE&biw=1366&bih=607&dpr=1#imgrc=KlytHDotIBOcfM.

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug, 2022 @ 15:05:10 pm
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 208
Joined: 23 Apr, 2014
Experience: 7 years

Hi.

Ek het op die link gegaan. Dink my wa is te oud. 

Theunis. Ek het n 87 Caravette 5. My kasdeurtjies het ie so gelyk nie. 

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug, 2022 @ 19:11:48 pm
TheunisJvr
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 31 Jul, 2022

So ek het 'n jurgens gebel. Hulle tans tydelik toe vir 3 weke. Tot 22 Aug. Ek het toe iemand gekry in. Montana. Naamlik Montana karavane. Die man herstel karavane. So hy sal kom draai by my en kwotasie gee on reg te maak en volgens hom is dit 'n 1986 soos op vin nommer wys. (6B) ek het besluit ek sal net die krag en solar doen aangesien ek elektriese en elektroniese werk doen. So ek gaan alles led met 'n 220v yskas met solar bo op en inverter saam batterye. Maar sal lead Carbon gebruik. Lithium is nie goed vir vervoer nie. Da kie vir julle insae. Sal op hoogte hou soos ek kan 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug, 2022 @ 03:38:49 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

So ek het 'n jurgens gebel. Hulle tans tydelik toe vir 3 weke. Tot 22 Aug. Ek het toe iemand gekry in. Montana. Naamlik Montana karavane. Die man herstel karavane. So hy sal kom draai by my en kwotasie gee on reg te maak en volgens hom is dit 'n 1986 soos op vin nommer wys. (6B) ek het besluit ek sal net die krag en solar doen aangesien ek elektriese en elektroniese werk doen. So ek gaan alles led met 'n 220v yskas met solar bo op en inverter saam batterye. Maar sal lead Carbon gebruik. Lithium is nie goed vir vervoer nie. Da kie vir julle insae. Sal op hoogte hou soos ek kan 

Wonder wat by Jurgens aangaan dat hul vir 3 weke sluit?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug, 2022 @ 09:46:18 am
TheunisJvr
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 31 Jul, 2022

Wonder wat by Jurgens aangaan dat hul vir 3 weke sluit?

 

Ek het gevra maar geen rede behalwe dat die dame wat antwoord se hulle dien dit soms 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug, 2022 @ 12:33:07 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16890
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Sterkte met jou projek.  Sal dit waardeer as jy before and after fotos hier op die forum kom plaas.

dit is lekker om 'n man se projek so dop te hou.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required