English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 843
Total Replies: 270 524
Total Views: 83 883 002
topics: 12 335
replies: 149 881
views: 39 680 830
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kruger Wildtuin

replies: 23
views: 428
17 Jul, 2022 @ 09:12:15 am
ShawnM
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 05 Apr, 2022

Hallo almal. Ons wil volgende jaar Jullie skool vakansie gaan Kamp vir die eerste keer in die wildtuin. Ek lees hier dat die oorde maar sleg is. Enige aanbevelings. Ons was al by Satara se kant het by tambotie tent camp gebly. Will graag bietjie meer onder kant van wildtuin sien Berg en dal en onder Sabie. Enige aanbevelings van waar ons kan kamp

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul, 2022 @ 15:42:20 pm
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 824
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

Shawn, we camped In Kruger for 2 months in late 2019, 2 months in early 2021 and 2 months in early 2022.

I will return without hesitation.

We have camped at Punda Maria, Shingwedzi, Letaba, Satara, Maroela, Skukuza, Pretoriuskop, Berg en Dal and Crocodile bridge.

On the odd day the ablutions have been a little messy, thanks to campers leaving the showers wet and sometimes a little muddy. I take the mop, mop up the cubicle that I plan to use and mop the others if needed. I leave the cubicle as I would like to find it.

Geert had a bad experience at Letaba. We only spent 2 nights there in 2019 and the one night I mopped all 3 showers and the general area, as it was a mud bath. Thanks to campers behaviour and disrespect for the rest of us.

Satara and south thereof has the best game viewing and your choice should be around your priorities....

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul, 2022 @ 16:16:56 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4694
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

Probeer plek kry by Onder Sabie. Goeie wild besigtiging en 'n keuse van paaie om te ry.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul, 2022 @ 18:26:38 pm
ShawnM
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 05 Apr, 2022

Dankie vir die reply manne. Weet julle wanneer die besprekings oopmaak vir volgende jaar Jullie vakansie. Ons het besluit op Berg en Dal

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul, 2022 @ 18:50:31 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1665
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Eerskomende Woendag (20 Jul) om 07:30.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug, 2022 @ 09:51:39 am
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4694
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

Gister die tente oopgegooi om asem te skep. So lus gekry vir kamp dat ek 'n week in Skukuza gedurende September bespreek het. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug, 2022 @ 13:23:27 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Shawn, ons het al KLOMP kere in die Wille Kruger gekuier en ons het NOG NOOIT gevind dat die geriewe nie aanvaarbaar is nie. Ons lag so wanneer puriteine in hulle eie beknopte karavaan-storte stort en die water net daar laat uitloop op die grond terwyl die storte in die geriewe-blok pragtig skoon en ruim staan en wag.   

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug, 2022 @ 13:49:06 pm
ShawnM
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 05 Apr, 2022

Ons het toe plek gekry by Berg en Dal vir Kamp volgende jaar Jullie skool vakansie. Ons kan nie wag nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug, 2022 @ 15:21:49 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6080
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Ons het toe plek gekry by Berg en Dal vir Kamp volgende jaar Jullie skool vakansie. Ons kan nie wag nie

Het jy aanlyn bespreek ?

Hoeveel nagte het jy gekry ?

Ek kyk gereeld op hulle web maar kry nie plek nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug, 2022 @ 16:27:58 pm
ShawnM
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 05 Apr, 2022

Ons het gebel die oggend toe besprekings oopgemaak het Ek en my vriend Hy was gelukkig en het duergekom en bespreek. Hy ook n ou wildtuin man. Ek hoor dis maar elke jaar n storie om plek te kry as die besprekings oopmaak

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug, 2022 @ 17:34:38 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ons het toe plek gekry by Berg en Dal vir Kamp volgende jaar Jullie skool vakansie. Ons kan nie wag nie

Ons het ook paar dae daar gekry....ons geniet Berg en Dal baie, kry altyd goeie sightings daar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug, 2022 @ 11:18:32 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek het nounet 7 dae by Berg en Dal gekanseleer vir Julie skool vakansie as iemand soek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug, 2022 @ 12:28:50 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Wilsur, so vêr ek weet moet jy die volledige prys DADELIK betaal wanneer jyn op die SANparke-web bespreek. Maak net seker.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug, 2022 @ 13:13:41 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek het nounet 7 dae by Berg en Dal gekanseleer vir Julie skool vakansie as iemand soek

Wilsur, so vêr ek weet moet jy die volledige prys DADELIK betaal wanneer jyn op die SANparke-web bespreek. Maak net seker.

Gehoop Wilsur sien dit raak, want ek kon addisionele dae kry by Satara, maar stelsel laat nie toe dat mens op 2x verskillende parke op dieselfde datums bespreek nie....so was noodgedwonge verplig om direk te kanseleer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug, 2022 @ 13:57:33 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6080
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Dankie Geert, het gedink om by Satara te bespreek aangesien ons nog nie daar was nie.

Het nou weer gaan kyk op Sanpark se web.

Ek dink ek gaan maar wag en later as hulle bespreking oop maak daar by HvR plek bespreek.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug, 2022 @ 14:14:28 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dankie Geert, het gedink om by Satara te bespreek aangesien ons nog nie daar was nie.

Het nou weer gaan kyk op Sanpark se web.

Ek dink ek gaan maar wag en later as hulle bespreking oop maak daar by HvR plek bespreek.

Ja, satara en Lower Sabie gewoonlik moeilik vir my. Is jy bereid om op 2 verskillende plekke te staan of wil jy volle verblyf by een plek deurbring?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Aug, 2022 @ 16:04:08 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6080
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Verkieslik op eenplek, ek hou nie van op-en-af slaan binne 'n week nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Aug, 2022 @ 07:25:22 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Verkieslik op eenplek, ek hou nie van op-en-af slaan binne 'n week nie.

Okay....het moontlik plek vir 25/06/2023 tot 04/07/2023, maar is opgesplit tussen Berg en Dal en Skukuza

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Aug, 2022 @ 17:13:23 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Okay....het moontlik plek vir 25/06/2023 tot 04/07/2023, maar is opgesplit tussen Berg en Dal en Skukuza

Daar is tans 10 dae aaneenlopend vanaf 05 Julie 2023 by Shingwedzi

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Aug, 2022 @ 18:51:49 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6080
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Daar is tans 10 dae aaneenlopend vanaf 05 Julie 2023 by Shingwedzi

Ek soek hierdie keer by Skukuza plek.

Sal môre weer kyk omdat die wat bespreek het by dan deposito moes betaal het. 👍

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug, 2022 @ 09:15:37 am
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1665
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Ek soek hierdie keer by Skukuza plek.

Sal môre weer kyk omdat die wat bespreek het by dan deposito moes betaal het. 👍

Kansellasies (of liewer besprekings van persone wat nie deposito's betyds betaal het nie) sal seker nie voor môre wys nie - die mense het immers vandag nog kans om te betaal.

Ek soek ook vir my seun-hulle nog 'n enkele nag in Satara. Ek kyk daagliks, maar tot dusver nog niks. Ek kyk ook daagliks (meer as een keer per dag) vir myself vir 'n chalet in Nossob in Kgalagadi vir 'n spesifieke datum. Maar dit is vir April 2023 en ek kan slegs staatmaak op iemand wat syne kanselleer - amper soos die spreekwoordelike "soek vir wors in 'n hondehok" - alhoewel ek darem al een van die twee nagte wat ek verlang kon bekom.

Aanhouer wen (hoop ek).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug, 2022 @ 10:46:53 am

My bespreking vir Julie 2023 het hul deposito datum verander tot September....seker om mense nog tyd tydens payday te gee

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug, 2022 @ 13:39:25 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6080
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Sien hulle wys nog net hier-en-daar plek. 

Is die datum tot einde September ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug, 2022 @ 14:08:25 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20232
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Sien hulle wys nog net hier-en-daar plek. 

Is die datum tot einde September ?

Nee....was relatief vroeg in September....sal op paiere loer en laat weet

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required