English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 706
Total Replies: 268 631
Total Views: 83 817 703
topics: 12 259
replies: 148 819
views: 39 646 025
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

kyknet buite ekspo 24,25, 26 Junie 2022 - Sondela

replies: 6
views: 251
5 days ago @ 09:01:01 am
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 705
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Wie gaan? Ek is baie lus om te gaan maar dit is 180 km van waar ek bly.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 09:53:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19823
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek hou van sulke skoue, maar met die kostes in totaal raak dit rof. Brandstof gaan my omtrent R650 kos. Tolgelde R150. Toegangsgelde saam R200 vir my en vrou. Covid toetse R300 vir my en vrou.{Dis as dit nog verpligtend is}  Trek al klaar oor die R1300....en dan nog nie eers iets ge-eet of drink nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 10:57:41 am
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 705
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Ek het vergeet van die tolgelde. Dit sal lekker wees om te gaan maar dis nie regtig nodig nie.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 16:22:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19823
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Daars n groot skou Augustes by die Voortrekker monument.....sal vir hom wag...15min se ry vanaf my huis

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 16:43:56 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11138
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Daars n groot skou Augustes by die Voortrekker monument.....sal vir hom wag...15min se ry vanaf my huis

Sal ook maar vir hom wag.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 21:26:58 pm
Kierie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 159
Joined: 01 Feb, 2021
Experience: 13 years

Daars n groot skou Augustes by die Voortrekker monument.....sal vir hom wag...15min se ry vanaf my huis

Sal julle ons op hoogte hou van die spesifieke skou asb? Sal hom graag wil bywoon. 

If its worth doing, its worth doing well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 01:23:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19823
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Sal julle ons op hoogte hou van die spesifieke skou asb? Sal hom graag wil bywoon. 

Skuus....dis September 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First