I found this video one of the more informative ones on sway and weight distribution.
Hopefully those with really light-weight tow cars should find it invaluable.
https://www.youtube.com/watch?v=JeEEC5eVNCk&t=17s
Dis nou n baie leersame video. Dankie vir die link
So leer ons bymekaar dankie vir share
Ek dink dit sou beter dat lisensie owerheid hierdie video wys vir EB leerders as wat hulle jou faal omdat jy n paaltjie raak gery het tydens parkeer. Om nie 1ste keer 100% te parkeer nie, gaan niemand anders se lewens in gevaar stel nie. Maar om verkeerd te pak kan ander onskuldige padverbruikers se lewens kos as karavaan/trailer van aankomende verkeer uit beheer raak