Decided to join the Skipper family after much research and deliberation. The Model T seems to be the perfect fit for us. The big search for a well taken care of unit commences. Please let me know if you come across one that is for sale.
Henk, look up. camping with skipper owners on Facebook. There was a model T advertised there a few days ago for R70000 and I think it was a 2015 model. We are a model T owners and believe it is more roomy inside than the Oyster without feeling claustrophobic, because you get the open lid and it's other half under canvas when opened up and the lid is not right above your head. The fridge is also next to the door and not opposite the entrance and you get a full double bed.
Thank you Paul. I'm not on Facebook, but will have someone look it up for me. Can't wait to get my hands on one. 🙂
Henk, min tweedehandse Skippers is beskikbaar maar wie weet, dalk is jy gelukkig om een op te spoor. Ons Skipper eienaars is baie gelukkig met ons waens en ek is seker jy sal ook wees.
Baie welkom op hierdie Forum. Bly hier en deel julle ondervindings met ons. Jy sal ook baie kennis wat uit ondervinding spruit hier kry as jy dalk enige vrae of probleme in verband met kampering het.
Naand Fred,
Baie dankie vir die verwelkoming. Ek is al n rukkie n lid hier, maar kry min kans vir saam gesels. Ken ook n paar van die manne persoonlik, ie Wilsur, Ski, Andre Smit. 😉
Ek is oortuig ons maak die regte keuse met die Skipper. Moet nou net die regte een opspoor.
Welkom hier op die forum en geniet elke oomblik.
🍻
Henk hulle is skaars maar sterkte met soek en geniet
Ek aanvaar julle wil nie een nuut koop nie? Die Kerkhoff's wat hulle bou, is baie aangename mense om mee besigheid te doen. As julle van plan is om die waentjie vir 'n lang tyd te gebruik, kan die uitgawe diue moeite werd wees.
Ek aanvaar julle wil nie een nuut koop nie? Die Kerkhoff's wat hulle bou, is baie aangename mense om mee besigheid te doen. As julle van plan is om die waentjie vir 'n lang tyd te gebruik, kan die uitgawe diue moeite werd wees.
Sit jou naam by hulle op vir n 2de handse een. Ek het laasjaar n Navigator gehad.....hulle het vir my gesê dat ek hom kan verkoop teen R30k ....ek het hom vinnig verkoop teen R65k. So as dit hul 2de handse prys is by hulle, kan jy n bargain optel by hulle
Baie dankie vir die advies. Nie eers geweet mens kan dit doen nie. 🙂
Dis 'n gawe opsie. Mens kan veronderstel as die maatskappy betrokke is, sal jy dalk 'n wa kry wat nagegaan is en klein foutjies herstel is. Dis nou as die wa na hulle fabriek geneem word. Of dien hulle dalk net as tussenganger? Nogtans sal dit help want hopelik sal daar dan 'n lys van beskikbare eenhede op een plek wees.
Dit maak 100% sin.
Decided to join the Skipper family after much research and deliberation. The Model T seems to be the perfect fit for us. The big search for a well taken care of unit commences. Please let me know if you come across one that is for sale.
Ons wil ons Cruiser (2006) verkoop en klein karavan koop.
Kontak gerus vir Gawie 082 77 666 82.
Maresa
Bargain...
Henk [ Bosuil ] ek sien Skipper adverteer n Model T demo model vir R 105,000. Baie ekstras.