Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22029 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2705 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
1Pierre2 | 421 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |

12 v Linear Actuators
More... My karavaan se dak is redelik swaar om oop en toe te maak. Selfs met die bestaande gas struts wat op die oomblik op is moet ek met die eerste hub stoot die skouer gebruik. Met die toe maak val die dak die laaste 10cm toe en moet ek ook die skour gebruik om die val te probeer demp. Die karavaan is nog nie n jaar oud nie, so die gas struts is nuut.
Ek het die produk gesien in n tydskrif. Jy kan hom met jou bestaand gas struts vervang en hy werk met 12v. Jy kan selfs n afstand beheer saam hom kry...vir ekstra geld natuurlik.
Dis maar moeilik om op n foto te sien hoe groot die ding regtig is en om te bepaal hoe dit sal lyk as die dak oop is.
Ek sal beslis na so its kyk om die lewe makliker te maak om my karavaan se dak oop en toe te maak. Maar, wil eers hoor of daar van julle is wat die produk gebruik en wat is julle kommentaar.

If the struts worked when you first got the van and are now not working then the struts are damaged .
If the struts never worked properly from the start then you have the incorrect struts fitted and as it is a year old I would take the van back for replacement.
Find out what the Newton /Meter rating is on the struts you have and fit ones with a greater rating , don`t bother having them re gassed as they usually fail shortly after.
A friend has those electric lifters you are talking about on his car bonnet imported from USA and says they work very well but remeber it is not just a straight swop out as the electric ones are twice as large in diameter as the original struts and the van may need modifications to fit the brackets.
My explorer het ook hulp nodig gehad on oop te maak. Ook n swaar dak.
Al weer oppad iewers heen.

Ek het so bietjie rond gekyk op youtube en sien hulle gebruik die produk in baie goed.
Dit word gebruik in van die daktente op die mark. Het videos gekyk hoe dit werk en dit sal beslis werk op n karavaan se dak wat oop maak voor en agter vas is met skarniere soos n valdeur.
Ek will dit beslis probeer, wag net pryse om n besluit te neem.

More... My karavaan se dak is redelik swaar om oop en toe te maak. Selfs met die bestaande gas struts wat op die oomblik op is moet ek met die eerste hub stoot die skouer gebruik. Met die toe maak val die dak die laaste 10cm toe en moet ek ook die skour gebruik om die val te probeer demp. Die karavaan is nog nie n jaar oud nie, so die gas struts is nuut.
Ek het die produk gesien in n tydskrif. Jy kan hom met jou bestaand gas struts vervang en hy werk met 12v. Jy kan selfs n afstand beheer saam hom kry...vir ekstra geld natuurlik.
Dis maar moeilik om op n foto te sien hoe groot die ding regtig is en om te bepaal hoe dit sal lyk as die dak oop is.
Ek sal beslis na so its kyk om die lewe makliker te maak om my karavaan se dak oop en toe te maak. Maar, wil eers hoor of daar van julle is wat die produk gebruik en wat is julle kommentaar.

Na baie gemeet en gepas en baie dink werk in hoe ek dit kan maak werk, het ek n 12 volt - 1200N (120kg) Linear Actuator bestel met n reach van 500mm.
Omdat die gas struts op die dak jou help om die karavaan se dak makliker oop en toe te maak, het ek die gas struts gelos waar hulle is. Die linear actuator wat ek opgesit het vervang dus nie die gas struts nie, maar vir my. Met n druk van n knoppie maak die dak nou van self oop en toe. Die linear actuator hou ook die dak ook stewig toe. Dus is dit nie nodig om die voorste roof latch te gebruik nie.

Ek verstaan jy het nog nie die artikels ontvang nie? Wat is die prys en laat ons asseblief weet hoe goed dit werk.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Het die Bushlapa ook van hierdie? Gaan jy dit uithaal of steeds gebruik?

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek het die Bushlapa verkoop laas jaar Augustus. Het n Tuffcat Shumba gekoop. Ek het nou al n paar keer probeer om die ou foto van die bushlapa op my profiel te vervang met die van die Tuffcat, maar dit werk nie.
Ek het die linear actuator alreeds gekoop (R2400.00 en afgelewer binne 3 dae) en op die tuffcat gesit. Werk met n rocker switch. Dit werk baie goed. Druk die skakelaar op en die dak maak vanself oop. Druk hom af en die dak maak self toe.
Aangeheg is fotos in die toe en oop posisie. Die dak is net halfpad oop omdat die karavaan onder die afdak staan.

Impressive Herman!
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

You may contact us for any assistance in Linear Actuators in South Africa.
We have assisted many clients in choosing the correct linear actuators for the opening and closing of heavy caravan roofs. You may visit our website: www.linact.co.za for further information.
We are also the chosen brand for reliability and quality by many new manufactures of new builds.

More... My karavaan se dak is redelik swaar om oop en toe te maak. Selfs met die bestaande gas struts wat op die oomblik op is moet ek met die eerste hub stoot die skouer gebruik. Met die toe maak val die dak die laaste 10cm toe en moet ek ook die skour gebruik om die val te probeer demp. Die karavaan is nog nie n jaar oud nie, so die gas struts is nuut.
Ek het die produk gesien in n tydskrif. Jy kan hom met jou bestaand gas struts vervang en hy werk met 12v. Jy kan selfs n afstand beheer saam hom kry...vir ekstra geld natuurlik.
Dis maar moeilik om op n foto te sien hoe groot die ding regtig is en om te bepaal hoe dit sal lyk as die dak oop is.
Ek sal beslis na so its kyk om die lewe makliker te maak om my karavaan se dak oop en toe te maak. Maar, wil eers hoor of daar van julle is wat die produk gebruik en wat is julle kommentaar.

Hierdie Linear actuators kry jy in verskillende lengtes. Van hulle werk 12V en ander weer 24V.
Hulle is nogal sterk. Die enigste issue is jy moet hulle deur 'n elektroniese bord laat werk om te verseker dat al 4 saam en gelyktydig die dak oplig. As die dak baie swaar is, is dit dalk nodig om die 24V Actuators te gebruik.
Ons gebruik baie van hulle hier by die werk maar als word deur elektronica beheer.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Dit is korrek as al 4 moet saam optel dan het jy spesiale kontrolleerder nodig, om rede die actuators met mekaar moet "gesels" die actuators in die sync opsie is die duurder opsie maar dit is slegs regtig nodig wanneer kliente hoe dakke wil lig bv: 700- 1000mm wil lig of nie flex het op dak nie. Maar as jou karavaan of boswa bietjie flex het op die raam van dak dan kan jy net die normale actuator koop en met n rockerswitch knoppie druk en die res gebeur.
Ek weet nie of ek n video mag deel hier nie, maar hierdie is ons youtube link: hierdie is net n voorbeeld van 1 x klient sin wat hy laat doen het. https://youtu.be/leMGJ9cnVk4?si=H5w8M_fel8oz8wzH of ook facebook: https://www.facebook.com/share/v/1AT5svxxdy/
Ek sal graag meer wil deel so u is meer as welkom om my direk te epos.
Groete
Jaco
Linear Actuators SA