English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 450
Total Replies: 264 911
Total Views: 83 685 666
topics: 12 113
replies: 146 652
views: 39 577 116
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Blouberg Nature Reserve

replies: 3
views: 191
13 Jan, 2022 @ 08:56:34 am
Piet Ford
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 610
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Het al baie goeie goed gehoor van Blouberg Reserve (Noord Limpopo) en dat dit n pragtige plek is om te besoek....maar!!.... blykbaar is die pad Blouberg toe in n baie slegte toestand.

Sal graag van iemand op die forum wat daar was in die laaste paar maande wil hoor oor die toestande van die pad en Blouberg self. 

 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan, 2022 @ 07:37:08 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5060
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Het gister aand Edward barthboverlanding gekyk en hy en Christoff Get out go was daar pad paarty plekke regtig sleg waar hulle langs pad ry 

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan, 2022 @ 14:58:49 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1468
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

"blykbaar is die pad Blouberg toe in n baie slegte toestand."

Kom maar Blouberg toe in die Kaap (Bloubergstrand) - dit is al die pad teerpad 😜

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan, 2022 @ 16:22:58 pm
Piet Ford
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 610
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

"blykbaar is die pad Blouberg toe in n baie slegte toestand."

Kom maar Blouberg toe in die Kaap (Bloubergstrand) - dit is al die pad teerpad 😜

Sal graag wou n bietjie Kaap toe, maar hel dis ver en met brandstof pryse met n karavaan sal dit n mens se sak ruk. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za