English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 767
Total Replies: 269 359
Total Views: 83 846 778
topics: 12 294
replies: 149 224
views: 39 661 723
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Lockdown?

replies: 18
views: 407
05 Dec, 2021 @ 15:42:01 pm
RHINOMAN
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 31 Aug, 2021

Hi guys

What is your opinion?

Do you think we will be able to go to the coast over Christmas?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec, 2021 @ 06:21:47 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Al kan ons gaan, gaan ons nie. 

Bly by die huis....dink dit is veilig vir nou eers.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec, 2021 @ 06:45:16 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ons was laas Desember by die see. Alle oorde was oop, maar strande gesluit gewees. Kans met huidige syfers dat hulle weer strande gaan toemaak oor kers tyd dink ek is goed...hoe gaan hul anders die massas oor kers en nuwe jaar op n strand soos Durban beheer. Ek dink strand oorde kry finansieel swaar hier onder. Om n voorbeeld te noem...Scottburgh karavaanpark het laasweek 35% afslag gegee op nuwe besprekings vir kers/nuwe jaar tydoerk...toe ek navraag doen op hul online sisteem, was daar 51x staanplekke nog om van te kies  terwyl hierdie oord in verlede al vroeg die jaar alles vir Desember reeds uitverkoop het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec, 2021 @ 09:18:09 am
Willie54
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 291
Joined: 29 Dec, 2009
Experience: 46 years

Rhamaphosa kom Woensdag terug uit Afrika dan sal hulle blykbaar die sistuasie bespreek .Hulle sal verseker kyk na die aantal mense wat gehospitaliseer word ,wat huidig nie baie is .Ek dink die belangrikste waarna hulle gaan kyk, is die hoeveelheid mense wat ingeënt is ,en die huidige inentings koers, want dit is waarop die wetenskaplikes wereld wyd baie klem op lê.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec, 2021 @ 09:30:54 am
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1762
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

daar is meer aanmeldings, maar minder eindig in die hospitaal. so ek glo hulle sal dalk net nommers beperk en handels tye af skaal na meskien tot 21H00

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec, 2021 @ 09:50:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

If you have the funds go for gold and make your bookings.  Either ask to send deposits after lockdown restrictions is known for Dec or have the possibility to move your booking to another date.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec, 2021 @ 12:11:55 pm
Kierie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 162
Joined: 01 Feb, 2021
Experience: 13 years

Ons bespreking is eers van 2de Januarie af by die see. Hopenlik kan ons gaan. Groter moontlikheid dat hulle strenger inperkinge sal bring vir Desember wat gewoonlik besiger is as Januarie.

Dit sal nou my eerste trippie see toe wees met n wa so ek sien baie uit.

Hoop en glo dinge sal uit werk.

So nee ek het al April geboek en beplan verseker nie om te kanselleer nie.

If its worth doing, its worth doing well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec, 2021 @ 13:24:28 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ons bespreking is eers van 2de Januarie af by die see. Hopenlik kan ons gaan. Groter moontlikheid dat hulle strenger inperkinge sal bring vir Desember wat gewoonlik besiger is as Januarie.

Dit sal nou my eerste trippie see toe wees met n wa so ek sien baie uit.

Hoop en glo dinge sal uit werk.

So nee ek het al April geboek en beplan verseker nie om te kanselleer nie.

By watter kus oord gaan julle kuier Kierie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec, 2021 @ 14:37:51 pm
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 713
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Ek glo nie CR kan provinsies toemaak of level 2 of 3 instel nie na sy komentaar oor die vlugte na en van SA wat deur baie lande gestop is nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec, 2021 @ 14:39:49 pm
Kierie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 162
Joined: 01 Feb, 2021
Experience: 13 years

Ons gaan Dolphin toe oom Geert. 

If its worth doing, its worth doing well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec, 2021 @ 15:20:41 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ons gaan Dolphin toe oom Geert. 

Miskien sien ek jou nog daar. Ons gaan begin Januarie eers paar dae suidkus toe dan gaan ons Dolphin toe

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec, 2021 @ 17:58:35 pm
RHINOMAN
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 31 Aug, 2021

Ons gaan so bietjie Scottburgh toe en hoop maar vir di beste

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec, 2021 @ 18:11:49 pm
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 713
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Wildtuin toe. Was 2 yaar laas daar. Wil net daar Punda Maria by die draad kamp opslaan en die watergat dophou. Net sleg wees. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec, 2021 @ 18:48:35 pm
Kierie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 162
Joined: 01 Feb, 2021
Experience: 13 years

Miskien sien ek jou nog daar. Ons gaan begin Januarie eers paar dae suidkus toe dan gaan ons Dolphin toe

Sal lekker wees as ons mekaar kan ontmoet. Ek kyk uit 🧐

If its worth doing, its worth doing well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec, 2021 @ 18:54:21 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Sal lekker wees as ons mekaar kan ontmoet. Ek kyk uit 🧐

Ja sien uit. Hoop strande gaan oop wees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec, 2021 @ 19:16:42 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4702
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

'n Paar wat ek meen, geldige redes is hierbo genoem waarom ons waarskynlik of hopelik nie te veel ingeperk sal word nie.  'n Ander belangrike aspek is die ekonomie wat nie verdere inperkings kan bekostig nie.  Dit sal baie ondernemings onder andere is die gasvryheidsbedryf wat nog uithou met die hoop op beter tye, finaal knak met die verlies van baie werksgeleenthede. Dit is die strande wat mense na die kus lok, so om dieselfde redes meen ek nie die strande sal gesluit word nie.  Mag ons reg wees!

Ons was so terloops verlede week in Ballito, nie gekamp nie, maar het dit gereën Saterdag- lank en aanhoudend!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec, 2021 @ 19:30:25 pm
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1762
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

sal my nie raak nie na vrou se nuwe knie bly ons by die huis

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec, 2021 @ 21:27:47 pm
RHINOMAN
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 31 Aug, 2021

Enige iemand anders wat Scottburgh toe gaan?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec, 2021 @ 14:41:54 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6025
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Hoop ook om volgende Maandag te ry.  Slaap in Phalaborwa dan Shingwedzi toe vir 4 nagte dan Tshipise toe vir10 nagte.  Dan kom die skoon slak by ons bly. 😂

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required