English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 377
Total Replies: 263 904
Total Views: 83 640 420
topics: 12 067
replies: 146 011
views: 39 552 518
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

KNP - Onder Sabie petrol stasie afgebrand

replies: 7
views: 269
15 Nov, 2021 @ 16:34:08 pm
Piet Ford
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 577
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 35 years

Ai tog, die ongeluk in die KNP, die keer Onder Sabie, hou net nie op nie.  Donderweer het vanoggend die Petrol Stasie getref en veroorsaak dat hy tot die grond afgebrand het.  

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov, 2021 @ 17:38:47 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10779
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 41 years

Daar darm nog so paar bakstene wat dak hoogte staan........ hehehe 😜

Grappie....

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov, 2021 @ 21:56:22 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 08 Sep, 2009
Experience: 44 years

Ai tog, die ongeluk in die KNP, die keer Onder Sabie, hou net nie op nie.  Donderweer het vanoggend die Petrol Stasie getref en veroorsaak dat hy tot die grond afgebrand het.  

 

Dit het eintlik 2 dae gelede gebeur. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov, 2021 @ 08:22:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18855
Joined: 05 May, 2015
Experience: 8 years

Wonder of hul hom gaan herbou....of gaan hy ook maar net soos n bouval daar staan soos Letaba se winkel? Miskien sal Total geld instoot

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Nov, 2021 @ 08:26:55 am
Bushbaby
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 206
Joined: 21 Jun, 2017
Experience: 36 years

Just my bit when it comes to the KNP .

Letaba  shop burns down reason ??

Berg en Dal restaurant damage due to fire reason ???

Now fuel station burns due to "lightning strike" at L Sabie   ??

I would have thought it would have had  special lightning  protection in terms of some compulsory specification for fuel stations.

EK SE MAAR NET.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov, 2021 @ 11:20:50 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1606
Joined: 06 Jun, 2015
Experience: 47 years

Just my bit when it comes to the KNP .

Letaba  shop burns down reason ??

Berg en Dal restaurant damage due to fire reason ???

Now fuel station burns due to "lightning strike" at L Sabie   ??

I would have thought it would have had  special lightning  protection in terms of some compulsory specification for fuel stations.

EK SE MAAR NET.

 

Agree 100%  What's next?

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov, 2021 @ 14:46:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10779
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 41 years

So paar skakels is daar genoem van die blou trein wat ontspoor. 

Iemand het genoem dat daar nie meer omgegee word nie...... en n ander wat kwaad is.

Dink hy is reg, dalk die geval in die wildtuin ook...

 

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov, 2021 @ 17:01:43 pm
Proffie
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2005
Joined: 04 Aug, 2017
Experience: 31 years

Was die volgende dag na die brand daar, nie daarvoor gery nie, was oppad na Laer Sabie vir brunch by die M&B met kuiergaste.

Het oppad tussen Krokodilbrug en Laer Sabie boodskap ontvang dat die brandstofstasie afgebrand het na 'n weerlig die dak getref het.

Daar was die vorige aand geweldige elektriese storm hier oor die laeveld. Dit was erg. So die kanse vir weerlig is groot. 'n Mens wie langtermyn in die KNP bly en films maak, het dit bevestig.

So, geen spekulasie nodig.

Die stasie staan al baie jare sonder probleme.....maar hierdie was 'eendag'

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za